{"end_date": "2026-10-30", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261029.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261029&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.", "start_date": "2026-10-29T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-29T19:30:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.", "start_date": "2026-10-29T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.", "start_date": "2026-10-29T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.", "start_date": "2026-10-29T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-10-29T22:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-29T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-10-30T00:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-30T01:00:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.", "start_date": "2026-10-30T02:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E4'. Kollegas van vyftien jaar daag 'n skoonpa en skoonseun uit in 'n generasie-dubbelspel waar kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-10-30T02:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-30T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E45'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-30T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E183'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder bemoedig ons om altyd op Jesus te bly vertrou.", "start_date": "2026-10-30T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E47'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-30T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E183'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Tarine de Ridder bemoedig ons om altyd op Jesus te bly vertrou.", "start_date": "2026-10-30T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E220'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-10-30T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E109'. 'n Onverwagse besoeker plaas Uys in 'n moeilike situasie. Mercia is uiteindelik eerlik oor 'n groot blaps wat sy begaan het, en Johan is nie eerlik oor sy gevoelens nie.", "start_date": "2026-10-30T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E152'. Mymoena spoor die meisie op wat die verf op Elzette en hulle ondersoeker gegooi het, terwyl Mike sukkel om sy ooreenkoms met Derek te finaliseer. Gary stel 'n ultimatum aan Claire.", "start_date": "2026-10-30T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E20'. Gys en Jacques gee 'n tree vorentoe om hul gebroke verhouding te herstel. Henry wen uiteindelik Lettie se ondersteuning, en Zelda sluit 'n gevaarlike ooreenkoms.", "start_date": "2026-10-30T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-10-30T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-10-30T09:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S2/E9 - Op Julle Merke'. Shani en Marius maak goeie vordering met die toneelstuk. Sunette is terug op die atletiekbaan. Bongi en Lizane se liefdesbootjie sink.", "start_date": "2026-10-30T09:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-10-30T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S35/E3'. Kia se nuwe Seltos is soos Goue Lokkies. Alles is net reg. Mens kry veeldoelbande vir jou oorkruiskar en ons maak kennis met Audi se Q3.", "start_date": "2026-10-30T10:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.", "start_date": "2026-10-30T11:00:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-10-30T11:30:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-30T12:00:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.", "start_date": "2026-10-30T13:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-10-30T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-10-30T14:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-30T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S13/E5'. Oom Jan en sy vrou is gereed om n\u00e1 baie jare in hul huis na Hermanus te verhuis. Hulle wil graag vinnig verkoop en daarom help Henck en die span om hul huis skougereed te kry.", "start_date": "2026-10-30T15:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-10-30T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E10 - Mans Is Van... Loftus!'. Maryna betrek Ouma Mart by haar ondersoek, met ongewenste nagevolge vir Marietjie se Tamagotchi. Die Rhinos gaan op 'n opwindende uitstappie en Lizane se planne vir Shani raak donker.", "start_date": "2026-10-30T16:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E214'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-30T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.", "start_date": "2026-10-30T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E30'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-30T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-10-30T19:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E2'. Daneel van der Walt pak P met planne en praatjies aan. Maar pas al haar antwoorde by die letter? Kom speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-10-30T20:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E4'. Daar bestaan maniere om meer uit 'n stapsessie te kry in 'n korter tyd terwyl beter spierbou, beter kardiovaskul\u00eare gesondheid en gesonde bloeddruk aan die orde van die dag is.", "start_date": "2026-10-30T20:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-10-30T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.", "start_date": "2026-10-30T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.", "start_date": "2026-10-30T21:34:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-10-30T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-10-30T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-10-30T23:30:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-29", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}