{"end_date": "2026-11-02", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261101.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261101&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E30'. Die Bok-span is uit! Dit beteken toetsrugby is om die draai. Frans Steyn kuier saam in Die Losie, Vaatjie verjaar Saterdag en Magda Nieuwoudt is ons Yster van die Week.", "start_date": "2026-11-01T00:31:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E5 - Amina'. Die jurie raak verdeeld oor 'n kritieke bewysstuk. Persoonlike krisisse bereik 'n breekpunt.", "start_date": "2026-11-01T01:30:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-01T02:32:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E29'. Ons bewonder 'n dioramabouer se handewerk, vind meer uit oor 'n Kersfees-omgee-projek, ontmoet antieke skattejagters, oefen saam met 'n fiksheidsghoeroe op Ermelo en kyk Kw\u00eala Feite&Geite.", "start_date": "2026-11-01T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E10 - Mans Is Van... Loftus!'. Maryna betrek Ouma Mart by haar ondersoek, met ongewenste nagevolge vir Marietjie se Tamagotchi. Die Rhinos gaan op 'n opwindende uitstappie en Lizane se planne vir Shani raak donker.", "start_date": "2026-11-01T05:01:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E31'. ontbytSAKE se ateljeegas is die sangeres Nadine, en ons SAKEfokus is in die Groen Kalahari in die Noord-Kaap.", "start_date": "2026-11-01T05:32:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E32'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jesus reik Sy hand na ons uit en nooi ons om ons hele lewe in Sy hande te plaas, presies soos ons is. Saam met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-11-01T07:04:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E5'. Oom Jan en sy vrou is gereed om n\u00e1 baie jare in hul huis na Hermanus te verhuis. Hulle wil graag vinnig verkoop en daarom help Henck en die span om hul huis skougereed te kry.", "start_date": "2026-11-01T07:36:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E3'. In Woodstock besoek ons die skrywer-aktrise Bianca Flanders. Die boekpaneel besin oor Etienne van Heerden se bestes en ons woon die Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse in Kaapstad by.", "start_date": "2026-11-01T08:02:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E1'. Ons ontmoet die nege kandidate wat in die eerste twee rondtes van die klassieke kategorie meeding om 'n plek in die semi-finale rondte te behaal.", "start_date": "2026-11-01T08:31:00+00:00", "title": "Unisa Nasionale Stemkompetisie"}, {"desc": "'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-01T09:29:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E5'. Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.", "start_date": "2026-11-01T10:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E1'. Met haar ma weg neem Lisa beheer van Taktiek. Maar chaos breek los toe haar pa, pas uit die tronk, in 'n rolstoel opdaag en sy plek in die familieonderneming terugeis.", "start_date": "2026-11-01T10:31:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-11-01T11:04:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "Van haar kinderjare in Cornwall tot die Anglo-Boereoorlog se kampe, het Emily Hobhouse lyding onthul, haar regering uitgedaag en haar lewe lank geveg vir geregtigheid.", "start_date": "2026-11-01T11:37:00+00:00", "title": "Die Storie Van Emily"}, {"desc": "'S1/E3'. De Klerk Oelofse stoei met S, stories en slim antwoorde. Gaan hy die knoop deurhaak of die hasepad kies? Dis Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-01T12:02:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E1'. Ons kyk na en bespreek die betekenis van San-rotskuns, DNS, die bedreigde N/uu taal, die geskiedenis van die San, tradisionele en moderne leefwyse, geloofspraktyke asook danse en musiek.", "start_date": "2026-11-01T12:30:00+00:00", "title": "Khoisan"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-11-01T13:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S1/E5'. Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder deur positiewe stres, soos om 'n ysbad te neem en sekere asemhalingstegnieke.", "start_date": "2026-11-01T14:28:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-11-01T14:57:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S3/E4'. Dieper in die Klein Karoo sorg beeste op die pad, ruwe terrein en die indrukwekkende Prinspoortdam vir verrassings. Met Merweville voor hulle bly niks voorspelbaar nie.", "start_date": "2026-11-01T15:29:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S28/E31'. Vandeesweek kuier Anelma van Heerden by die Momentum Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom, waar 'n keur van teater, musiek en kuns op feesgangers wag.", "start_date": "2026-11-01T15:59:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E216'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-01T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.", "start_date": "2026-11-01T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E2'. Lisa, Attie en Mignon word vasgekeer in 'n geheime tronksel. Goose vra Jorrie om Lisa se hand, terwyl Willy Brown in die geheim Bronwyn se planne om te trek, kelder.", "start_date": "2026-11-01T18:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "Hoogtepunte van 'Ons Onthou Emily Hobhouse: Regstreeks' wat tydens die herdenkingsgeleentheid van Emily Hobhouse se staatsbegrafnis op 31 Oktober 2026 plaasgevind het.", "start_date": "2026-11-01T18:30:00+00:00", "title": "Ons Onthou Emily Hobhouse: Hoogtepunte"}, {"desc": "'S1/E6 - Senne'. Vrae ontstaan oor die beskuldigde se motief. 'n Onverwagte getuienis skud die hofsaal.", "start_date": "2026-11-01T19:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S2/E3 - Kalkfontein'. Govan gaan kuier by 'n Vrystaatse familie wat hulself van die samelewing afgesluit en hul eie kerk begin het.", "start_date": "2026-11-01T20:06:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S17/E18'. Ons kuier op die stel van Kokkedoor Klassiek, wys jou hoe Diaan Lawrenson en haar dogter regmaak vir 'n SARIE voorblad-fotosessie, en woon die ontbytSAKE Toekennings by.", "start_date": "2026-11-01T20:36:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E4'. Hierdie week drink Jak tee saam met Maurice Carpede, ervare radio-aanbieder, akteur en voormalige TV-aanbieder met 'n loopbaan in radio, televisie en rolprente.", "start_date": "2026-11-01T21:04:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-11-01T21:36:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-11-01T22:34:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.", "start_date": "2026-11-01T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E7'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-02T00:31:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E15'. Ons bespreek peilingsdata oor Durban en Tshwane, fasiliteer 'n debat oor die VF Plus se identiteit, en bespreek die jongste verwikkelinge rondom die betogings in Frankryk.", "start_date": "2026-11-02T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gelukkige Huwelik'. Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!", "start_date": "2026-11-02T02:01:00+00:00", "title": "Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel..."}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-02T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E46'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-02T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E48'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E185'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Vandag gesels Jacques Bornman met ons oor 'n stelling wat ons so maklik na terugval, 'nie ek nie'.", "start_date": "2026-11-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E221'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-11-02T06:14:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E110'. Mercia moet 'n haas uit 'n hoed uit pluk, en Joe dink Uys is besig om met vuur te speel. Dewald raak al meer gefrustreerd, en Johan waarsku Joe om oor sy skouer te kyk.", "start_date": "2026-11-02T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E153'. Claire wys vir Gary hoe sy berou het oor wat sy gedoen het en dat sy vir hom gejok het, terwyl 'n vreemde voorwerp Bennie teen sy kop tref. Elzette en Mymoena vat mekaar aan.", "start_date": "2026-11-02T06:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.", "start_date": "2026-11-02T07:31:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-11-02T08:30:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S2/E4 of 13'. PJ Botha gesels met Paul van Deventer, die besturende direkteur van die private beroepsopleidingskollege, Sol-Tech. Geo loer in by die vindingryke Naked Insurance, waar Sumarie Greybe welvaartwenke deel.", "start_date": "2026-11-02T09:31:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S13/E5'. Oom Jan en sy vrou is gereed om n\u00e1 baie jare in hul huis na Hermanus te verhuis. Hulle wil graag vinnig verkoop en daarom help Henck en die span om hul huis skougereed te kry.", "start_date": "2026-11-02T09:59:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E5'. Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder deur positiewe stres, soos om 'n ysbad te neem en sekere asemhalingstegnieke.", "start_date": "2026-11-02T10:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E4'. By Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in Limpopo leer die joggies oor wildbewaring en dieregesondheid. Hulle help met die skoonmaak van leeukampe en maak verrykingselemente vir roofdiere.", "start_date": "2026-11-02T11:01:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-11-02T11:33:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E5'. Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.", "start_date": "2026-11-02T12:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E3'. De Klerk Oelofse stoei met S, stories en slim antwoorde. Gaan hy die knoop deurhaak of die hasepad kies? Dis Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-02T13:01:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S2/E10 - Mans Is Van... Loftus!'. Maryna betrek Ouma Mart by haar ondersoek, met ongewenste nagevolge vir Marietjie se Tamagotchi. Die Rhinos gaan op 'n opwindende uitstappie en Lizane se planne vir Shani raak donker.", "start_date": "2026-11-02T13:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E4'. Die rol van 'n mentor word van nader beskou, en daar word met seniors gesels wat mentors is en ook deur ander gementor is.", "start_date": "2026-11-02T13:58:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.", "start_date": "2026-11-02T14:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S3/E5'. Op pad na Sutherland trotseer die manne bergpasse en waterkruisings voordat hulle Salpeterkop verken. Die terrein verg konsentrasie, maar die uitsigte beloon hulle.", "start_date": "2026-11-02T15:29:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T15:58:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.", "start_date": "2026-11-02T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E217'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.", "start_date": "2026-11-02T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E16'. Alles wat jy moet weet oor die komende plaaslike verkiesings in Suid-Afrika en die middeltermynverkiesings in Amerika.", "start_date": "2026-11-02T18:02:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E30'. Gabby moet 'n besluit neem oor Ryan se toekoms by MPI. Cazz besef Eben se tydlyn vir hul lewe verskil van hare. Stella het 'n interessante ontmoeting met Ryan se verlede.", "start_date": "2026-11-02T19:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E3 - Tawwe Tienies'. Daar word gereeld ges\u00ea dat jy deesdae meer muise as manne sal kry. En dit mag dalk net waar wees as jy terugkyk na die Tawwe Tienies van die goue rofstoei-jare en die mal stampkar-waaghalse van destyds.", "start_date": "2026-11-02T19:33:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S5/E21'. Theresa en Lettie is bekommerd oor Sanet. Gys verras almal by die swembad. Zelda sien iets vreemds in haar ooreenkoms met Gihan.", "start_date": "2026-11-02T20:32:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E154'. Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.", "start_date": "2026-11-02T21:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E111'. Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.", "start_date": "2026-11-02T21:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S19/E1'. Tien enkellopende boere soek pasmaats! Di\u00e9 welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.", "start_date": "2026-11-02T22:00:00+00:00", "title": "Boer Soek 'n Vrou"}, {"desc": "'S28/E30'. Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.", "start_date": "2026-11-02T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}