{"end_date": "2026-11-19", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261117.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261117&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-18T19:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-18T19:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-18T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S5/E31'. Teen die bruisende agtergrond van die gala loop persoonlike spanning en sportiewe mededinging op 'n spits uit terwyl almal gereed maak vir die dag se spogwedstryd.", "start_date": "2026-11-18T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-18T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-18T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.", "start_date": "2026-11-18T22:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-18T22:31:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E5'. Janie du Plessis breek haar kop oor B. Name, vanne, diere en dorpe, wie het 'n blink antwoord en wie bluf? Speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-18T23:01:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-18T23:31:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S11/E18'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategie\u00eb en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.", "start_date": "2026-11-19T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}