{"end_date": "2026-11-20", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261118.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261118&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-18T19:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-18T19:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-18T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S5/E31'. Teen die bruisende agtergrond van die gala loop persoonlike spanning en sportiewe mededinging op 'n spits uit terwyl almal gereed maak vir die dag se spogwedstryd.", "start_date": "2026-11-18T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-18T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-18T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-18T21:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.", "start_date": "2026-11-18T22:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-18T22:31:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E5'. Janie du Plessis breek haar kop oor B. Name, vanne, diere en dorpe, wie het 'n blink antwoord en wie bluf? Speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-18T23:01:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-18T23:31:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S11/E18'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategie\u00eb en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.", "start_date": "2026-11-19T00:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-19T01:01:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E7'. Versterking van die immuunstelsel is belangrik en word teweeggebring deur aktiwiteite soos interaksie met troeteldiere, lae impak fisiese oefening en aanvullings. Spesialiste verduidelik.", "start_date": "2026-11-19T01:31:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-19T02:01:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-19T03:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E59'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-19T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E200'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel begelei ons vandag met 'n gesprek oor 'uitnodigings'.", "start_date": "2026-11-19T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E61'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E200'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel begelei ons vandag met 'n gesprek oor 'uitnodigings'.", "start_date": "2026-11-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E234'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-11-19T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-19T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E166'. Mymoena spel Bianca se keuses vir haar uit. Angie besef sy moet beter grense stel, terwyl die vreemde besoekers Ruiterbosch verlaat.", "start_date": "2026-11-19T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E31'. Teen die bruisende agtergrond van die gala loop persoonlike spanning en sportiewe mededinging op 'n spits uit terwyl almal gereed maak vir die dag se spogwedstryd.", "start_date": "2026-11-19T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-19T08:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-19T09:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd ges\u00ea het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.", "start_date": "2026-11-19T09:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.", "start_date": "2026-11-19T10:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-19T10:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S13/E33'. ontbytSAKE se ateljeegas is die joernalis en skrywer, Dani\u00eblla van Heerden. Ons SAKEfokus is in Bapsfontein en Delmas.", "start_date": "2026-11-19T11:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E12 - Onderhoude En Onderonsies'. Dolf, Bongi, Herman en Maryna kry onverwagte insig op hul probleme, terwyl 'n nuwe voorstel vir die toneelstuk die krisis tussen Shani en Lizane nog meer kompliseer.", "start_date": "2026-11-19T12:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-19T13:00:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S17/E20'. Ons kuier by Beter As Gister se Sebastian van Niekerk. Raak gesellig saam met Whitey Basson oor 'n glasie wyn en Ruan du Toit gesels oor sy nuwe enkelsnit.", "start_date": "2026-11-19T13:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.", "start_date": "2026-11-19T14:00:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-19T14:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E7 of 13'. PJ ontmoet die twee broers en stigters van Old School, Daneel en Stef Steinmann, wat w\u00eareldwyd naam maak met hulle gewilde ondersteunersdrag. Geo kry welvaartwenke by Nico Janse van Rensburg van Amplify.", "start_date": "2026-11-19T15:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.", "start_date": "2026-11-19T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E32'. Sanet probeer die verlede begrawe. Justus begin twyfel oor wat werklik by die gala gebeur het, en Lettie is opgewonde oor iemand se aankoms.", "start_date": "2026-11-19T16:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E234'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E124'. N\u00f3g een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.", "start_date": "2026-11-19T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-19T18:00:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-19T19:00:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E1'. N\u00e1 sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy Andr\u00e9 ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.", "start_date": "2026-11-19T19:30:00+00:00", "title": "Elke Donker Wolk"}, {"desc": "'S5/E32'. Sanet probeer die verlede begrawe. Justus begin twyfel oor wat werklik by die gala gebeur het, en Lettie is opgewonde oor iemand se aankoms.", "start_date": "2026-11-19T20:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.", "start_date": "2026-11-19T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E124'. N\u00f3g een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.", "start_date": "2026-11-19T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E8 - Julie'. Die jurie bereik 'n bevinding. Die volle waarheid oor die moord word uiteindelik onthul.", "start_date": "2026-11-19T22:00:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-19T23:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-20T00:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}