{"end_date": "2026-11-21", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261120.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261120&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-20T00:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E1'. N\u00e1 sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy Andr\u00e9 ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.", "start_date": "2026-11-20T01:00:00+00:00", "title": "Elke Donker Wolk"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-20T02:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E7'. Twee pa-en-dogter-spanne daag mekaar uit in 'n generasie-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes getoets word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-11-20T02:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-20T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E60'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-20T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E201'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel herinner ons vandag wat dit is om werklik 'diensbaar' te wees.", "start_date": "2026-11-20T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E62'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E201'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel herinner ons vandag wat dit is om werklik 'diensbaar' te wees.", "start_date": "2026-11-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E235'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-11-20T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E124'. N\u00f3g een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.", "start_date": "2026-11-20T06:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E167'. Willem moet vir nog toetse gaan, terwyl Bianca 'n oproep oor Stella kry. Angie en Wade kry 'n verrassing en Zoe moet braaf wees.", "start_date": "2026-11-20T07:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E32'. Sanet probeer die verlede begrawe. Justus begin twyfel oor wat werklik by die gala gebeur het, en Lettie is opgewonde oor iemand se aankoms.", "start_date": "2026-11-20T07:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S11/E18'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategie\u00eb en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.", "start_date": "2026-11-20T08:00:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-20T09:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S2/E12 - Onderhoude En Onderonsies'. Dolf, Bongi, Herman en Maryna kry onverwagte insig op hul probleme, terwyl 'n nuwe voorstel vir die toneelstuk die krisis tussen Shani en Lizane nog meer kompliseer.", "start_date": "2026-11-20T09:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-20T10:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd ges\u00ea het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.", "start_date": "2026-11-20T10:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S2/E7 of 13'. PJ ontmoet die twee broers en stigters van Old School, Daneel en Stef Steinmann, wat w\u00eareldwyd naam maak met hulle gewilde ondersteunersdrag. Geo kry welvaartwenke by Nico Janse van Rensburg van Amplify.", "start_date": "2026-11-20T11:00:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-20T11:30:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S1/E1'. N\u00e1 sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy Andr\u00e9 ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.", "start_date": "2026-11-20T12:00:00+00:00", "title": "Elke Donker Wolk"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-20T13:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S3/E7'. Die manne verlaat die Tankwa se vlaktes en mik na die Cederberge. Lang grondpaaie, los sand en 'n draai by die Tankwa Padstal sorg vir grappies en verrassings.", "start_date": "2026-11-20T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-20T14:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-20T15:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-20T15:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S12/E168'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibi\u00eb kry. Willem bieg oor iets skokkend.", "start_date": "2026-11-20T16:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-20T16:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E235'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.", "start_date": "2026-11-20T17:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-11-20T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-20T19:00:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S1/E5'. Janie du Plessis breek haar kop oor B. Name, vanne, diere en dorpe, wie het 'n blink antwoord en wie bluf? Speel saam in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-20T20:00:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E7'. Versterking van die immuunstelsel is belangrik en word teweeggebring deur aktiwiteite soos interaksie met troeteldiere, lae impak fisiese oefening en aanvullings. Spesialiste verduidelik.", "start_date": "2026-11-20T20:30:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S12/E168'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibi\u00eb kry. Willem bieg oor iets skokkend.", "start_date": "2026-11-20T21:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.", "start_date": "2026-11-20T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-20T22:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-20T23:00:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E1'. N\u00e1 sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy Andr\u00e9 ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.", "start_date": "2026-11-20T23:30:00+00:00", "title": "Elke Donker Wolk"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-21T00:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T01:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S1/E7'. Twee pa-en-dogter-spanne daag mekaar uit in 'n generasie-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes getoets word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-11-21T02:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-21T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-21T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E202'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel sluit die week op 'n ho\u00eb noot af met 'n gesprek rondom getuienisse.", "start_date": "2026-11-21T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-21T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.", "start_date": "2026-11-21T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-21T07:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S16/E121'. Petro besluit om Uys van die dreigemente teen Bernice te vertel. Mercia beraam nog 'n nuwe plan, en Johan het Ella uiteindelik in 'n hoek.", "start_date": "2026-11-21T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E122'. Dewald wil Katryn uitvra, maar kry 'n onaangename verrassing. Molefe het inligting oor iets wat sy nie bekend wil maak nie en Bernice sien beeldmateriaal wat sy liefs nie moes nie.", "start_date": "2026-11-21T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-21T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E124'. N\u00f3g een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.", "start_date": "2026-11-21T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.", "start_date": "2026-11-21T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-21T10:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.", "start_date": "2026-11-21T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-21T11:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S3/E7'. Die manne verlaat die Tankwa se vlaktes en mik na die Cederberge. Lang grondpaaie, los sand en 'n draai by die Tankwa Padstal sorg vir grappies en verrassings.", "start_date": "2026-11-21T12:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd ges\u00ea het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.", "start_date": "2026-11-21T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-11-21T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E2'. Van hoek tot kant, van bo tot onder! Pikkie en Zanelle pak 'n volledige huisopknapping vir Vrystaatse boere aan. Die eindresultaat is 'n skouspelagtige transformasie wat almal verstom.", "start_date": "2026-11-21T14:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E32'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.", "start_date": "2026-11-21T14:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-21T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-21T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.", "start_date": "2026-11-21T16:00:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.", "start_date": "2026-11-21T16:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S17/E236'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal di\u00e9 letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-21T17:30:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "Wanneer Becca en Waldo by 'n 'singles retreat' ontmoet, is dit 'nee dankie' met die eerste oogopslag, tot hulle saam in die wildernis verdwaal.", "start_date": "2026-11-21T18:00:00+00:00", "title": "Soos Pynappel Op Pizza"}, {"desc": "'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.", "start_date": "2026-11-21T19:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-21T20:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-21T21:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E32 of 42'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.", "start_date": "2026-11-21T21:59:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T22:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-21T23:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-21T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-20", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}