{"end_date": "2026-11-22", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261121.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261121&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-21T00:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T01:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S1/E7'. Twee pa-en-dogter-spanne daag mekaar uit in 'n generasie-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes getoets word om die wenner te bepaal.", "start_date": "2026-11-21T02:00:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-21T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-21T03:45:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S7/E202'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat is in jou hand? Waar is ek? Roelof Nel sluit die week op 'n ho\u00eb noot af met 'n gesprek rondom getuienisse.", "start_date": "2026-11-21T04:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-21T04:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.", "start_date": "2026-11-21T05:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-21T07:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S16/E121'. Petro besluit om Uys van die dreigemente teen Bernice te vertel. Mercia beraam nog 'n nuwe plan, en Johan het Ella uiteindelik in 'n hoek.", "start_date": "2026-11-21T07:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E122'. Dewald wil Katryn uitvra, maar kry 'n onaangename verrassing. Molefe het inligting oor iets wat sy nie bekend wil maak nie en Bernice sien beeldmateriaal wat sy liefs nie moes nie.", "start_date": "2026-11-21T08:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E123'. Bonnie keer terug na Pretoria en betrap 'n vreemdeling in haar bed. Wilmien probeer haar bes om twee dokters bymekaar te bring, en Mercia se geldmaakplanne loop skeef.", "start_date": "2026-11-21T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E124'. N\u00f3g een van Mercia se planne werk nie uit nie. Bernice is 'n warboel van emosies, en Ella loop 'n bloutjie met Henry en haal dit uit op Johan.", "start_date": "2026-11-21T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S16/E125'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.", "start_date": "2026-11-21T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-21T10:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.", "start_date": "2026-11-21T10:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-21T11:00:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S3/E7'. Die manne verlaat die Tankwa se vlaktes en mik na die Cederberge. Lang grondpaaie, los sand en 'n draai by die Tankwa Padstal sorg vir grappies en verrassings.", "start_date": "2026-11-21T12:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S35/E6'. Die een ding wat ons nog altyd ges\u00ea het ontbreek van die Tank 300, is 'n dieselenjin. Wel, hierdie week ry ons juis daai diesel en kyk ook na die Isuzu D-Max. Ons verken ook nuwe paaie in 'n Jimny.", "start_date": "2026-11-21T12:30:00+00:00", "title": "La't Wiel"}, {"desc": "'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-11-21T13:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E2'. Van hoek tot kant, van bo tot onder! Pikkie en Zanelle pak 'n volledige huisopknapping vir Vrystaatse boere aan. Die eindresultaat is 'n skouspelagtige transformasie wat almal verstom.", "start_date": "2026-11-21T14:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E32'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.", "start_date": "2026-11-21T14:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-21T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-21T15:30:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.", "start_date": "2026-11-21T16:00:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.", "start_date": "2026-11-21T16:30:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S17/E236'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal di\u00e9 letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-21T17:30:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "Wanneer Becca en Waldo by 'n 'singles retreat' ontmoet, is dit 'nee dankie' met die eerste oogopslag, tot hulle saam in die wildernis verdwaal.", "start_date": "2026-11-21T18:00:00+00:00", "title": "Soos Pynappel Op Pizza"}, {"desc": "'S28/E33 - Toyota Stellenbosch Woordfees'. Wat begin het as 'n intieme, nagtelike viering van die Afrikaanse woordkuns, het oor die jare ontpop in 'n massiewe kunstefees. Wicus Pretorius kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees.", "start_date": "2026-11-21T19:30:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T20:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-21T20:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S2/E7'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-21T21:30:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E32 of 42'. Ryan probeer verwerping hanteer. Cazz en Eben het groot 'n uitval oor die troue en Stella is gestres wanneer sy ingeroep word.", "start_date": "2026-11-21T21:59:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-21T22:30:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-21T23:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-21T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-11-22T00:31:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Julie'. Die jurie bereik 'n bevinding. Die volle waarheid oor die moord word uiteindelik onthul.", "start_date": "2026-11-22T01:30:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-22T02:33:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-22T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-22T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.", "start_date": "2026-11-22T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E35'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons reflekteer met 'n nederige dankbaarheid dat God nog altyd hier by ons was, is en sal wees. Met Melissa Botma.", "start_date": "2026-11-22T07:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-22T07:32:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-22T08:03:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E4'. Dit is die semi-finaal en finale rondtes van die klassieke afdeling. Twee van die vyf semi-finaliste dring deur na die finaal, maar net een kan met die louere wegstap.", "start_date": "2026-11-22T08:33:00+00:00", "title": "Unisa Nasionale Stemkompetisie"}, {"desc": "'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-22T09:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.", "start_date": "2026-11-22T09:59:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-22T10:31:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-22T10:59:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-22T11:29:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal di\u00e9 letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-22T11:59:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E4'. In die laaste episode fokus ons op die verlies van identiteit, kultuur en grond tydens koloniale eras en apartheid. Ons bespreek ook die herlewing van deurgangsrites en die begin van grondwetlike erkenning.", "start_date": "2026-11-22T12:28:00+00:00", "title": "Khoisan"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-22T13:26:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.", "start_date": "2026-11-22T14:26:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-22T14:56:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S2/E3'. Pikkie en Zanelle verander huise, besighede en lewens. Elke projek herstel hoop, inspireer drome en bewys dat die transformasie van ruimtes mense se toekoms kan verander.", "start_date": "2026-11-22T15:27:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S28/E34'. Die Swartland Olyffees in die Riebeek-vallei bied 'n onvergeetlike naweek wat Suid-Afrika se beste olyfolies en premium olywe, plaaslike wyne en kos vier. Rumacques Gelderbloem kuier saam.", "start_date": "2026-11-22T15:58:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E237'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-22T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E33'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-22T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E5'. Terwyl Jorrie Taktiek se wagte afrokkel, stuur Lisa vir Willy Brown om op hom te spioeneer. Maar Bestevriendedag ontketen 'n bitter stryd tussen Willy en Goose.", "start_date": "2026-11-22T18:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'The Philipstown WGP: Wirecar Grand Prix. S1/E3'. Die draadkarkampioen word onthul tydens 'n spesiale en emosionele geleentheid waar treffende CGI die deelnemers binne die motors plaas waarmee hulle gejaag het.", "start_date": "2026-11-22T18:30:00+00:00", "title": "The Philipstown WGP: Wirecar Grand..."}, {"desc": "'S2/E14'. Ben Viljoen is verhoorafwagtend vir die moord op Amalia Malan. Hans Erlank, 'n geharde misdadiger, keer terug na Meerhof. En Eleanor Joubert, 'n spie\u00eblbeeld van Amalia, is nuut in die dorp.", "start_date": "2026-11-22T19:01:00+00:00", "title": "Amalia"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-22T20:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-22T20:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.", "start_date": "2026-11-22T21:03:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-22T21:34:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S4/E2 of 13 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-22T22:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-22T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-21", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}