{"end_date": "2026-11-23", "name": "KykNET HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451038/20261122.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451038&date=20261122&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E33'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-11-22T00:31:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E8 - Julie'. Die jurie bereik 'n bevinding. Die volle waarheid oor die moord word uiteindelik onthul.", "start_date": "2026-11-22T01:30:00+00:00", "title": "Die Twaalf: Die Aspoestermoord"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-22T02:33:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S28/E32'. Ons bewonder seevo\u00eblkuns, 'n clivia-versameling, besoek 'n donkie-hawe, sien hoe Quintin Pendle floreer ten spyte van sig-gestremdheid en ontmoet 'n jong entrepreneur.", "start_date": "2026-11-22T04:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E13 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-22T05:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S13/E34'. ontbytSAKE se ateljeegas is die internasionale langafstandatleet, Adriaan Wildschutt, en ons SAKEfokus is in Centurion.", "start_date": "2026-11-22T05:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S13/E35'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons reflekteer met 'n nederige dankbaarheid dat God nog altyd hier by ons was, is en sal wees. Met Melissa Botma.", "start_date": "2026-11-22T07:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S13/E8'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-22T07:32:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E6'. Ons besoek PJO Jonker op sy wynplaas buite Bonnievale. Ons boekpaneel bespreek Marlene van Niekerk, en in Bloemfontein kuier Johannes Bertus de Villiers by die Floreat-leeskring.", "start_date": "2026-11-22T08:03:00+00:00", "title": "Boekmerk"}, {"desc": "'S1/E4'. Dit is die semi-finaal en finale rondtes van die klassieke afdeling. Twee van die vyf semi-finaliste dring deur na die finaal, maar net een kan met die louere wegstap.", "start_date": "2026-11-22T08:33:00+00:00", "title": "Unisa Nasionale Stemkompetisie"}, {"desc": "'S12/E10'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-22T09:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S1/E8'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.", "start_date": "2026-11-22T09:59:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E4'. 'n Bomdreigement dompel Schusterton in chaos en Taktiek moet die dorp red. Intussen onthul Jorrie sy plan om 'n mededingende sekuriteitsmaatskappy te begin.", "start_date": "2026-11-22T10:31:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'S22/E7'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-22T10:59:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-22T11:29:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S1/E6'. Johan Stemmet word met U uitgedaag. Sal di\u00e9 letter hom uitboul, of het hy nog 'n antwoord uit die mou te skud? Vind uit in Haas se Gat!", "start_date": "2026-11-22T11:59:00+00:00", "title": "Haas Se Gat"}, {"desc": "'S1/E4'. In die laaste episode fokus ons op die verlies van identiteit, kultuur en grond tydens koloniale eras en apartheid. Ons bespreek ook die herlewing van deurgangsrites en die begin van grondwetlike erkenning.", "start_date": "2026-11-22T12:28:00+00:00", "title": "Khoisan"}, {"desc": "'S4/E2 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-22T13:26:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S1/E8'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.", "start_date": "2026-11-22T14:26:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-22T14:56:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S2/E3'. Pikkie en Zanelle verander huise, besighede en lewens. Elke projek herstel hoop, inspireer drome en bewys dat die transformasie van ruimtes mense se toekoms kan verander.", "start_date": "2026-11-22T15:27:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S28/E34'. Die Swartland Olyffees in die Riebeek-vallei bied 'n onvergeetlike naweek wat Suid-Afrika se beste olyfolies en premium olywe, plaaslike wyne en kos vier. Rumacques Gelderbloem kuier saam.", "start_date": "2026-11-22T15:58:00+00:00", "title": "Fi\u00ebsta"}, {"desc": "'S17/E237'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-22T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S28/E33'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-22T17:00:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S2/E5'. Terwyl Jorrie Taktiek se wagte afrokkel, stuur Lisa vir Willy Brown om op hom te spioeneer. Maar Bestevriendedag ontketen 'n bitter stryd tussen Willy en Goose.", "start_date": "2026-11-22T18:00:00+00:00", "title": "Taktiek"}, {"desc": "'The Philipstown WGP: Wirecar Grand Prix. S1/E3'. Die draadkarkampioen word onthul tydens 'n spesiale en emosionele geleentheid waar treffende CGI die deelnemers binne die motors plaas waarmee hulle gejaag het.", "start_date": "2026-11-22T18:30:00+00:00", "title": "The Philipstown WGP: Wirecar Grand..."}, {"desc": "'S2/E14'. Ben Viljoen is verhoorafwagtend vir die moord op Amalia Malan. Hans Erlank, 'n geharde misdadiger, keer terug na Meerhof. En Eleanor Joubert, 'n spie\u00eblbeeld van Amalia, is nuut in die dorp.", "start_date": "2026-11-22T19:01:00+00:00", "title": "Amalia"}, {"desc": "'S2/E6 - Naturiste'. Govan besoek kaallopers in die bos en by die see, en vra: Waarom kies die mense 'n lewe sonder klere, en het dit 'n donker kant?", "start_date": "2026-11-22T20:00:00+00:00", "title": "Govan Ontbloot"}, {"desc": "'S17/E21'. Janey en Waney gesels oor hul nuwe wyn. Sjef Mynhardt Joubert stel sy vrugtekoeke vir die feesseisoen bekend en Janice Honeyman vertel ons meer oor haar pantomime, Alice in Wonderland.", "start_date": "2026-11-22T20:31:00+00:00", "title": "Bravo!"}, {"desc": "'S10/E7 - Carmen Niehaus'. Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.", "start_date": "2026-11-22T21:03:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E6 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-22T21:34:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S4/E2 of 13 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-22T22:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-22T23:30:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S12/E10 of 17'. 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.", "start_date": "2026-11-23T00:30:00+00:00", "title": "Ontbyt Grotes"}, {"desc": "'S11/E18 of 24'. Ons praat met politici oor hul koalisie-strategie\u00eb en waar dinge staan, en ons vra watter scenarios die privaatsektor verkies.", "start_date": "2026-11-23T01:01:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E1 of 3'. N\u00e1 sy vrou se dood sluit Johan by 'n rougroep aan, waar hy Andr\u00e9 ontmoet. Hul vriendskap verdiep, maar dreig om 'n donker geheim te ontbloot.", "start_date": "2026-11-23T02:01:00+00:00", "title": "Elke Donker Wolk"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-11-23T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E61 of 96'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-11-23T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E203 of 262'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Dankie is nie net 'n woord nie, dit is 'n viering. Melissa Botma gesels oor dankbaarheid in die plek van niks.", "start_date": "2026-11-23T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E63 of 112'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-11-23T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E203 of 262'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Dankie is nie net 'n woord nie, dit is 'n viering. Melissa Botma gesels oor dankbaarheid in die plek van niks.", "start_date": "2026-11-23T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E236 of 364'. Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.", "start_date": "2026-11-23T06:15:00+00:00", "title": "Doh Ray Mi"}, {"desc": "'S16/E125 of 175'. Louis konfronteer Mercia oor haar planne. Uys vind uit wie die dreigemente aan Bernice gestuur het, en Katryn moet oop kaarte met Johan speel.", "start_date": "2026-11-23T06:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E168 of 219'. Bianca en Siya probeer aan hul huwelik werk. Wade se emosies verwar hom, terwyl Gary groot nuus uit Namibi\u00eb kry. Willem bieg oor iets skokkend.", "start_date": "2026-11-23T07:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-23T07:32:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S4/E2 of 13 - Koring'. Die oorblywende spanne moet hulle brood en botter in die kompetisie verdien wanneer die land se eerste brood-sommelier, Ricardo Slawers, die Kokkedore met plaasbrood en smere uitdaag.", "start_date": "2026-11-23T08:30:00+00:00", "title": "Kokkedoor"}, {"desc": "'S2/E7 of 13'. PJ ontmoet die twee broers en stigters van Old School, Daneel en Stef Steinmann, wat w\u00eareldwyd naam maak met hulle gewilde ondersteunersdrag. Geo kry welvaartwenke by Nico Janse van Rensburg van Amplify.", "start_date": "2026-11-23T09:30:00+00:00", "title": "Welvaartskeppers"}, {"desc": "'S13/E8 of 13'. Henck en die span kuier in Northriding saam met eiendomsagent Tania, wat Nina se eiendom moet verkoop. Annarie deel ook haar wenke oor hoe om 'n studeerkamer in 'n funksionele slaapkamer te omskep.", "start_date": "2026-11-23T10:01:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Die rol van die lewer word ondersoek, asook maniere om dit gesond te hou. Daar is goeie gesondheidsvoordele aan sosiale interaksie en Petri leer jou 'n maklike oefening met baie waarde.", "start_date": "2026-11-23T10:31:00+00:00", "title": "Buite Is Beter Met Petri"}, {"desc": "'S2/E7 of 13'. By die Dinokeng-wildreservaat in Gauteng help die joggies om jagluiperds van opsporingsbande te voorsien en wys hul kookvernuf met 'n unieke kookuitdaging.", "start_date": "2026-11-23T11:00:00+00:00", "title": "Toerbroers: Jou Toekoms"}, {"desc": "'S1/E6 of 8 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-23T11:30:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S1/E8 of 13'. Kollegas daag 'n pa en seun uit in 'n generasie-dubbelspel waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie rondes op die proef gestel word om te beslis wie die sterkste span is.", "start_date": "2026-11-23T12:31:00+00:00", "title": "Oud En Jonk"}, {"desc": "'S2/E3 of 13'. Pikkie en Zanelle verander huise, besighede en lewens. Elke projek herstel hoop, inspireer drome en bewys dat die transformasie van ruimtes mense se toekoms kan verander.", "start_date": "2026-11-23T13:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S2/E13 of 23 - N Geslote Einde Vir 'n Oop Begin'. Almal is in rep en roer om te help met die kleedrepetisie van die skool se toneelstuk, maar gaan Shani te midde van Lizane se planne kan bly staan?", "start_date": "2026-11-23T13:29:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S22/E7 of 13'. 'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor di\u00e9 boerderye.", "start_date": "2026-11-23T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S28/E33 of 43'. Martilda Burden gesels oor haar Opreisfontein-projek, ons leer ken fotograaf Daniel Naud\u00e9, tap aalwyne in Albertinia, ontmoet 'n w\u00eareldkampioen-bokser en kuier by Joop se Huis in Kakamas.", "start_date": "2026-11-23T14:29:00+00:00", "title": "Kw\u00eala"}, {"desc": "'S3/E8 of 13'. Die roete kronkel deur die Koue Bokkeveld en oor bergpasse na die Cederberge. Veranderende terrein, pragtige uitsigte en ontmoetings langs die pad kleur die dag in.", "start_date": "2026-11-23T15:26:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S12/E169 of 219'. Mymoena voel sy het 'n aandeel in Bianca se hartseer, terwyl Willem 'n tweede opinie soek. Tino raak al hoe meer bekommerd oor Wade en Angie se verhouding.", "start_date": "2026-11-23T15:57:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S5/E33 of 72'. Justus bevraagteken Gihan se rol in Marco se diskwalifikasie en iemand dryf 'n pynlike wig tussen Sanet en Eurika.", "start_date": "2026-11-23T16:29:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S17/E238 of 307'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-11-23T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S16/E126 of 175'. Katryn staan haar man teen Wilmien. Naomi het die perfekte oplossing vir Mercia se probleem, en Bonnie is steeds op die oorlogspad omdat almal haar uitsluit. Ella neem 'n besluit wat ernstige gevolge kan h\u00ea.", "start_date": "2026-11-23T17:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E19 of 24'. Geordin Hill-Lewis en Herman Mashaba kom gesels oor Gauteng-koalisies. Ons bespreek die regering se benadering tot geslagsgebaseerde geweld en vra of rasnasionalisme nou die politiek bepaal.", "start_date": "2026-11-23T18:03:00+00:00", "title": "In Gesprek"}, {"desc": "'S1/E33 of 42'. 'n Spanbou-dag by MPI plaas druk op Stella en Theo se verhouding. Ryan se onsekerheid maak hom roekeloos, maar Gabby gee hom iets om oor na te dink.", "start_date": "2026-11-23T19:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E6 of 8 - Jeug'. Daar is min dinge waaroor ons so nostalgies kan raak as oor kos. En dit is om 'n etenstafel waar van ons mees gekoesterde herinneringe l\u00ea. Ons gaan op 'n kosreis terug in die verlede... water jou mond al?", "start_date": "2026-11-23T19:35:00+00:00", "title": "Daar Was 'n Tyd"}, {"desc": "'S5/E33 of 72'. Justus bevraagteken Gihan se rol in Marco se diskwalifikasie en iemand dryf 'n pynlike wig tussen Sanet en Eurika.", "start_date": "2026-11-23T20:35:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E169 of 219'. Mymoena voel sy het 'n aandeel in Bianca se hartseer, terwyl Willem 'n tweede opinie soek. Tino raak al hoe meer bekommerd oor Wade en Angie se verhouding.", "start_date": "2026-11-23T21:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S16/E126 of 175'. Katryn staan haar man teen Wilmien. Naomi het die perfekte oplossing vir Mercia se probleem, en Bonnie is steeds op die oorlogspad omdat almal haar uitsluit. Ella neem 'n besluit wat ernstige gevolge kan h\u00ea.", "start_date": "2026-11-23T21:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-11-22", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040220045555_22.png"}