{"end_date": "2026-04-01", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260331.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260331&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-01T19:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E218'. Delia is verbaas wanneer sy van Annetjie se nuwe aanstelling uitvind. Kiepersol kry 'n nuwe inwoner, en Conrad moet vrae beantwoord. Nicolette ontvang ontstellende nuus.", "start_date": "2026-04-01T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E1'. Bella word gedoop en Bennie het iets op die hart. Rhafiek word uit die hospitaal ontslaan, terwyl Riaan en die blondine se paaie die heeltyd kruis.", "start_date": "2026-04-01T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E82'. Zelda gaan voort met haar trou planne. Dinge tussen Lucas, Ren\u00e9 en Nelius bly gespanne.", "start_date": "2026-04-01T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E159'. Wayne wonder of hy getoets word. Christine glo iets skuil agter Fabian se arrestasie. Chelsea is senuweeagtig oor Erica se reaksie.", "start_date": "2026-04-01T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anz\u00e9 Bezuidenhout.", "start_date": "2026-04-01T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E4'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Scarborough en Kaappunt.", "start_date": "2026-04-01T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E13'. Bonn\u00e9 voer baba vo\u00ebltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvo\u00ebl groot te maak en vry te laat.", "start_date": "2026-04-01T23:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-01T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}