{"end_date": "2026-04-02", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-02T19:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-02T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E219'. Joe sit met die hande in die hare oor Nicolette se onredelikheid. Elise voel aan iets is nie pluis met haar nuwe vriendin nie, en LJ deel 'n moontlike toekomsdroom met Uys.", "start_date": "2026-04-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te h\u00ea.", "start_date": "2026-04-02T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.", "start_date": "2026-04-02T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E13'. Bonn\u00e9 voer baba vo\u00ebltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvo\u00ebl groot te maak en vry te laat.", "start_date": "2026-04-02T22:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S3/E13'. In die laaste aflewering ry die span die sirkelroete vanaf Wagendrift om die Anysberg Natuurreservaat. Hulle volg die Makadas treinspoor en kry warm potbrood by 'n pragtige piekniekplek.", "start_date": "2026-04-02T22:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anz\u00e9 Bezuidenhout.", "start_date": "2026-04-02T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-02T23:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-02", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}