{"end_date": "2026-04-02", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260401.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260401&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-01T19:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E218'. Delia is verbaas wanneer sy van Annetjie se nuwe aanstelling uitvind. Kiepersol kry 'n nuwe inwoner, en Conrad moet vrae beantwoord. Nicolette ontvang ontstellende nuus.", "start_date": "2026-04-01T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E1'. Bella word gedoop en Bennie het iets op die hart. Rhafiek word uit die hospitaal ontslaan, terwyl Riaan en die blondine se paaie die heeltyd kruis.", "start_date": "2026-04-01T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E82'. Zelda gaan voort met haar trou planne. Dinge tussen Lucas, Ren\u00e9 en Nelius bly gespanne.", "start_date": "2026-04-01T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E159'. Wayne wonder of hy getoets word. Christine glo iets skuil agter Fabian se arrestasie. Chelsea is senuweeagtig oor Erica se reaksie.", "start_date": "2026-04-01T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anz\u00e9 Bezuidenhout.", "start_date": "2026-04-01T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E4'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Scarborough en Kaappunt.", "start_date": "2026-04-01T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E13'. Bonn\u00e9 voer baba vo\u00ebltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvo\u00ebl groot te maak en vry te laat.", "start_date": "2026-04-01T23:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-01T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-02T00:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E8'. 'n Vlie\u00ebnier vir Fiji lugredery navigeer die lugruim vir sy gesin se toekoms, terwyl sy vrou dinge by die huis regkry.", "start_date": "2026-04-02T01:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-02T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E147'. GROOTplaas gesels met prof Amanda Bastos oor bek-en-klouseer wat nou 'n bekende vyand in 'n gedugte nuwe vorm is.", "start_date": "2026-04-02T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E2'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-02T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E149'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E2'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E46'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-02T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E149'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-02T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S2/E13'. Bonn\u00e9 voer baba vo\u00ebltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvo\u00ebl groot te maak en vry te laat.", "start_date": "2026-04-02T08:30:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S1/E10'. Lee-Ann gesels met Francois van Coke oor Fokofpolisiekar, familie en die skryfproses met Annie Klopper oor sy biografie, Hoe Ek Dit Onthou.", "start_date": "2026-04-02T09:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S12/E52'. ontbytSAKE se ateljeegas is die voormalige professionele tennisspeler, John Lafnie de Jager. In die SAKEfokus wys ons julle 'n verskeidenheid ondernemings in die land.", "start_date": "2026-04-02T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E3'. Fatih daag by Kivilcim se huis op om die baba te sien en word weggejaag. Kivilcim gaan na Fatih se huis en konfronteer hom oor sy dreigende optrede.", "start_date": "2026-04-02T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E1'. Bella word gedoop en Bennie het iets op die hart. Rhafiek word uit die hospitaal ontslaan, terwyl Riaan en die blondine se paaie die heeltyd kruis.", "start_date": "2026-04-02T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E159'. Wayne wonder of hy getoets word. Christine glo iets skuil agter Fabian se arrestasie. Chelsea is senuweeagtig oor Erica se reaksie.", "start_date": "2026-04-02T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E19'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-04-02T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anz\u00e9 Bezuidenhout.", "start_date": "2026-04-02T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E13'. In die laaste aflewering ry die span die sirkelroete vanaf Wagendrift om die Anysberg Natuurreservaat. Hulle volg die Makadas treinspoor en kry warm potbrood by 'n pragtige piekniekplek.", "start_date": "2026-04-02T14:00:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-02T14:30:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S14/E219'. Joe sit met die hande in die hare oor Nicolette se onredelikheid. Elise voel aan iets is nie pluis met haar nuwe vriendin nie, en LJ deel 'n moontlike toekomsdroom met Uys.", "start_date": "2026-04-02T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te h\u00ea.", "start_date": "2026-04-02T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-02T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E3'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.", "start_date": "2026-04-02T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E4'. Doga gaan dokter toe met die baba vir die eerste roetinebesoek en Fatih daag daar op. Omer kry baie slegte nuus van sy dokter en hy besluit om dit vir niemand te vertel nie.", "start_date": "2026-04-02T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-02T19:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-02T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E219'. Joe sit met die hande in die hare oor Nicolette se onredelikheid. Elise voel aan iets is nie pluis met haar nuwe vriendin nie, en LJ deel 'n moontlike toekomsdroom met Uys.", "start_date": "2026-04-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te h\u00ea.", "start_date": "2026-04-02T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.", "start_date": "2026-04-02T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E13'. Bonn\u00e9 voer baba vo\u00ebltjies saam met BirdLife Suid-Afrika spesies-voog dr Lucy Kemp wat daarop fokus om tweede-uitgebroeide kuikens van die charismatiese bromvo\u00ebl groot te maak en vry te laat.", "start_date": "2026-04-02T22:00:00+00:00", "title": "Bewonder & Bewaar Met Bonn\u00e9 de Bod"}, {"desc": "'S3/E13'. In die laaste aflewering ry die span die sirkelroete vanaf Wagendrift om die Anysberg Natuurreservaat. Hulle volg die Makadas treinspoor en kry warm potbrood by 'n pragtige piekniekplek.", "start_date": "2026-04-02T22:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S14/E26'. Ons ontmoet vandag 'n aantal interessante mense van die Waterberg in Limpopo: Mauritz Hansen, Chris van Zyl, dr Toon van der Merwe en Anz\u00e9 Bezuidenhout.", "start_date": "2026-04-02T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-02T23:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-01", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}