{"end_date": "2026-04-04", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260402.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260402&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.", "start_date": "2026-04-03T19:02:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S4/E1'. In die eerste episode van die nuwe seisoen ry Andr\u00e9 en die span berghindernisse in die suide van Namibi\u00eb en verken ook die bekende Duwisib-kasteel.", "start_date": "2026-04-03T19:31:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E220'. 'n Stoorkamer veroorsaak struwelinge tussen Annetjie en Ella. Thalia weier om met Naomi te praat. Die registrars verloor hulle vertroue in Joe, en hy verloor sy humeur met Jess.", "start_date": "2026-04-03T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-03T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E4'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Scarborough en Kaappunt.", "start_date": "2026-04-03T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-03T21:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-03T22:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-03T23:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-03T23:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-04T00:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-03", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}