{"end_date": "2026-04-05", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260403.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260403&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-03T00:30:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-03T01:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E148'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-04-03T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E3'. Verskeie sprekers vanuit Mosa\u00efek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.", "start_date": "2026-04-03T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E150'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-03T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E1'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Melissa Botma gesels oor 'n aanhaling van Dallas Willard: 'In Christ, God enters so fully into God-forsakenness that it ceases to be God-forsakenness.'", "start_date": "2026-04-03T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S11/E150'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-03T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-03T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-03T09:30:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-03T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E4'. Doga gaan dokter toe met die baba vir die eerste roetinebesoek en Fatih daag daar op. Omer kry baie slegte nuus van sy dokter en hy besluit om dit vir niemand te vertel nie.", "start_date": "2026-04-03T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-03T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.", "start_date": "2026-04-03T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E20'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-04-03T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S3/E13'. In die laaste aflewering ry die span die sirkelroete vanaf Wagendrift om die Anysberg Natuurreservaat. Hulle volg die Makadas treinspoor en kry warm potbrood by 'n pragtige piekniekplek.", "start_date": "2026-04-03T13:30:00+00:00", "title": "Safari Roetes"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-03T14:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-03T14:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S14/E4'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Scarborough en Kaappunt.", "start_date": "2026-04-03T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E220'. 'n Stoorkamer veroorsaak struwelinge tussen Annetjie en Ella. Thalia weier om met Naomi te praat. Die registrars verloor hulle vertroue in Joe, en hy verloor sy humeur met Jess.", "start_date": "2026-04-03T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-03T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-03T16:33:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E4'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-03T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lind\u00e9 en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.", "start_date": "2026-04-03T17:31:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-03T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.", "start_date": "2026-04-03T19:02:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S4/E1'. In die eerste episode van die nuwe seisoen ry Andr\u00e9 en die span berghindernisse in die suide van Namibi\u00eb en verken ook die bekende Duwisib-kasteel.", "start_date": "2026-04-03T19:31:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E220'. 'n Stoorkamer veroorsaak struwelinge tussen Annetjie en Ella. Thalia weier om met Naomi te praat. Die registrars verloor hulle vertroue in Joe, en hy verloor sy humeur met Jess.", "start_date": "2026-04-03T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-03T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E4'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Scarborough en Kaappunt.", "start_date": "2026-04-03T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-03T21:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-03T22:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-03T23:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-03T23:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-04T00:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T00:30:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-04T01:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-04T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T04:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T04:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S1/E3'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-04-04T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E4'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Met begeleiding het ons deur al die lydenspad woorde van Jesus gesels. Vandag neem Rowland Jones ons terug na die einde. En daar was stilte.", "start_date": "2026-04-04T05:16:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T05:30:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S13/E1'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-04-04T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E1'. 'n Groot ongeluk vir Omer en Kivilcim, Doga se onverwagte bevalling en die verlies van 'n kind lei tot onomkeerbare gevolge vir beide gesinne.", "start_date": "2026-04-04T08:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E2'. Doga blameer Fatih vir die dood van hulle babaseuntjie, terwyl sekere lede van die Unal-familie hul seun ondersteun.", "start_date": "2026-04-04T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E3'. Fatih daag by Kivilcim se huis op om die baba te sien en word weggejaag. Kivilcim gaan na Fatih se huis en konfronteer hom oor sy dreigende optrede.", "start_date": "2026-04-04T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E4'. Doga gaan dokter toe met die baba vir die eerste roetinebesoek en Fatih daag daar op. Omer kry baie slegte nuus van sy dokter en hy besluit om dit vir niemand te vertel nie.", "start_date": "2026-04-04T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E80'. Pam stel voor dat Rossouw 'n make-over kry. Zelda s\u00ea vir Gys sy wil oor 'n paar weke trou. Lucas word wakker.", "start_date": "2026-04-04T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E81'. Ren\u00e9 probeer hard om haar kant van die storie aan Lucas te verduidelik. Rossouw word deur Pam en Theresa verras.", "start_date": "2026-04-04T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E82'. Zelda gaan voort met haar trou planne. Dinge tussen Lucas, Ren\u00e9 en Nelius bly gespanne.", "start_date": "2026-04-04T13:03:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te h\u00ea.", "start_date": "2026-04-04T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T14:01:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T15:00:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-04T15:32:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T16:33:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S17/E5'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-04T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-04T17:31:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-04T18:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.", "start_date": "2026-04-04T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lind\u00e9 en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.", "start_date": "2026-04-04T20:01:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T20:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T21:02:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-04T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.", "start_date": "2026-04-04T22:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-04T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-04T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-05T00:00:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-03", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}