{"end_date": "2026-04-06", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260404.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260404&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-04T00:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T00:30:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-04T01:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-04T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T04:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T04:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S1/E3'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-04-04T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E4'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Met begeleiding het ons deur al die lydenspad woorde van Jesus gesels. Vandag neem Rowland Jones ons terug na die einde. En daar was stilte.", "start_date": "2026-04-04T05:16:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T05:30:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S13/E1'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-04-04T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E1'. 'n Groot ongeluk vir Omer en Kivilcim, Doga se onverwagte bevalling en die verlies van 'n kind lei tot onomkeerbare gevolge vir beide gesinne.", "start_date": "2026-04-04T08:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E2'. Doga blameer Fatih vir die dood van hulle babaseuntjie, terwyl sekere lede van die Unal-familie hul seun ondersteun.", "start_date": "2026-04-04T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E3'. Fatih daag by Kivilcim se huis op om die baba te sien en word weggejaag. Kivilcim gaan na Fatih se huis en konfronteer hom oor sy dreigende optrede.", "start_date": "2026-04-04T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E4'. Doga gaan dokter toe met die baba vir die eerste roetinebesoek en Fatih daag daar op. Omer kry baie slegte nuus van sy dokter en hy besluit om dit vir niemand te vertel nie.", "start_date": "2026-04-04T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E80'. Pam stel voor dat Rossouw 'n make-over kry. Zelda s\u00ea vir Gys sy wil oor 'n paar weke trou. Lucas word wakker.", "start_date": "2026-04-04T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E81'. Ren\u00e9 probeer hard om haar kant van die storie aan Lucas te verduidelik. Rossouw word deur Pam en Theresa verras.", "start_date": "2026-04-04T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E82'. Zelda gaan voort met haar trou planne. Dinge tussen Lucas, Ren\u00e9 en Nelius bly gespanne.", "start_date": "2026-04-04T13:03:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E83'. 'n Donker geheim uit Zelda se verlede kom spook by haar. Lucas skraap die moed bymekaar om 'n moeilike gesprek met Juvan te h\u00ea.", "start_date": "2026-04-04T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-04T14:01:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T15:00:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S15/E41'. Kom kuier en gesels oor meer as net rugby saam ons paneel wie se sportkennis oor verskeie velde en bane strek. Tjorts op die naweek se sport!", "start_date": "2026-04-04T15:32:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T16:33:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S17/E5'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-04T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-04T17:31:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-04T18:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E5'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg.", "start_date": "2026-04-04T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lind\u00e9 en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.", "start_date": "2026-04-04T20:01:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E13'. 'n Haarkompetisie. 'n Wenner en 'n verloorder. 'n Onverwagse besoeker uit die verlede.", "start_date": "2026-04-04T20:30:00+00:00", "title": "Mince Jou Hare"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-04T21:02:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-04T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Vegan-paartjie maak branderplanke en musiek, en leef hul passie en waardes langs die see uit.", "start_date": "2026-04-04T22:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-04T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-04T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S6/E9'. Ons betree weer die w\u00eareld van 'online scams'. Mense vertel hulle eie verhale en ons hoor wat om te doen in so situasie.", "start_date": "2026-04-05T00:00:00+00:00", "title": "S\u00ea Jou S\u00ea"}, {"desc": "'S15/E41'. Ons vra of die 20-minute rooi kaart-re\u00ebl geskrap moet word. Embrose Papier be\u00efndruk die paneel met sy spel in die URC. Vaatjie braai 'n skaaptjoppie en bedien dit saam met sy lekker pampoentert.", "start_date": "2026-04-05T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-05T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E1'. ontbytSAKE se ateljeegas is die aktrise Lindie Strydom en in die SAKEfokus kyk ons na besighede in die vervaardigingsbedryf van Gauteng.", "start_date": "2026-04-05T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E147'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-05T05:32:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E148'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-05T06:03:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E149'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-05T06:33:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E150'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-05T07:02:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E151'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-05T07:32:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E2'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. As die opstanding nie plaasgevind het nie is dit 'n sinnelose idee. Maar as dit wel plaasgevind het, is dit die mees belangrikste waarheid wat jy kan weet.", "start_date": "2026-04-05T08:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S14/E216'. Ella vind uit wat tussen LJ en Thalia gebeur het, en Uys se 'insident' lei tot 'n verrassende kinkel in die kabel. Max is onkant betrap deur Anya se aanstelling.", "start_date": "2026-04-05T08:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E217'. Ella konfronteer LJ oor Thalia en Riekie. Annetjie ontvang 'n boodskap van At. Conrad gee vir Nicolette 'n geleentheid waarop sy al lankal wag.", "start_date": "2026-04-05T09:02:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E218'. Delia is verbaas wanneer sy van Annetjie se nuwe aanstelling uitvind. Kiepersol kry 'n nuwe inwoner, en Conrad moet vrae beantwoord. Nicolette ontvang ontstellende nuus.", "start_date": "2026-04-05T09:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E219'. Joe sit met die hande in die hare oor Nicolette se onredelikheid. Elise voel aan iets is nie pluis met haar nuwe vriendin nie, en LJ deel 'n moontlike toekomsdroom met Uys.", "start_date": "2026-04-05T10:02:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E220'. 'n Stoorkamer veroorsaak struwelinge tussen Annetjie en Ella. Thalia weier om met Naomi te praat. Die registrars verloor hulle vertroue in Joe, en hy verloor sy humeur met Jess.", "start_date": "2026-04-05T10:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S11/E259'. Wade en Angie stamp koppe oor haar optrede in Anker. Susan se drome word ontspoor wanneer daar 'n krisis opduik, en Rhafiek weier om vir die operasie te gaan terwyl hy en Kaashifa nie daaroor saamstem nie.", "start_date": "2026-04-05T11:02:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S11/E260'. Susan en Elana wil 'n drastiese besluit neem, maar iemand is nie gelukkig daaroor nie. Rhafiek kry 'n paar interessante besoekers in die hospitaal, terwyl Riaan nog steeds Amanda se bloed laat kook.", "start_date": "2026-04-05T11:32:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E1'. Bella word gedoop en Bennie het iets op die hart. Rhafiek word uit die hospitaal ontslaan, terwyl Riaan en die blondine se paaie die heeltyd kruis.", "start_date": "2026-04-05T12:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E2'. Gary is opgewonde as hy hoor wie sy skenking vir die skool se veiling gekoop het, terwyl Amanda koue voete kry. Dis 'n bitter-soet dag vir Elana en Susan.", "start_date": "2026-04-05T12:32:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E3'. Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat.", "start_date": "2026-04-05T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E157'. Terwyl Ruan, Erica en Lily sukkel om tussen plig en hart te kies, bring Ice se moontlike vrylating ou wonde na vore. Louis se geheime liefde raak al moeiliker om weg te steek.", "start_date": "2026-04-05T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E158'. Erica konfronteer Ice en gee hom 'n waarskuwing. Chelsea gee Louis nuwe insig oor Erica. Gloria raak al hoe meer agterdogtig oor Sharon. Manny maak die lewe moeilik vir Ice.", "start_date": "2026-04-05T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E159'. Wayne wonder of hy getoets word. Christine glo iets skuil agter Fabian se arrestasie. Chelsea is senuweeagtig oor Erica se reaksie.", "start_date": "2026-04-05T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E160'. Erica hoor Ice wil permanent in Gemoedsdrif bly. Louis en Chelsea skraap moed bymekaar om Erica van hul verhouding te vertel. Wayne stel 'n tydelike dominee aan.", "start_date": "2026-04-05T15:01:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lind\u00e9 en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.", "start_date": "2026-04-05T15:34:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E1'. Frikkadel Delport begin sy eie wegneemete-besigheid, nadat sy werk personeel moes verminder. Maar dis nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te h\u00ea nie.", "start_date": "2026-04-05T16:03:00+00:00", "title": "Vetkoekpaleis"}, {"desc": "'S17/E6'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-05T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.", "start_date": "2026-04-05T17:01:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "Johnny, a lonely virgin, does maintenance at a law firm. He falls for Emily, who needs a nanny. Transformed into a woman by his sister, he becomes the nanny, hoping to win her heart.", "start_date": "2026-04-05T18:01:00+00:00", "title": "Aunty Gertie"}, {"desc": "Dit is 65-jarige Klara Cronje se eerste dag by die aftreeoord. Wanneer Flip Kloppers homself aan haar voorstel, leer sy hy is die pa wat haar as baba versaak het.", "start_date": "2026-04-05T19:01:00+00:00", "title": "Altyd Pa"}, {"desc": "'S2/E5'. Andries probeer met Maggie praat oor sy pa se gesondheid, en Chrissie kry snuf in die neus oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel n\u00e1 Suzette se ongeluk.", "start_date": "2026-04-05T20:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E4'. Die politiek rondom Afrikaans raak al haar mense. Die taal bring ongemaklike en dringende vrae op. Ons kyk ook na die ingewikkelde geskiedenis van die taal en wat die pad vorentoe is.", "start_date": "2026-04-05T21:00:00+00:00", "title": "Jou Mase Taal"}, {"desc": "'S15/E1'. Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening.", "start_date": "2026-04-05T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E17 - Astero\u00efde'. Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel ge\u00efmplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk.", "start_date": "2026-04-05T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E1 - Dapper De Wet'. Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde Lind\u00e9 en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl.", "start_date": "2026-04-05T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E11'. Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet.", "start_date": "2026-04-05T23:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S3/E14'. 'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars.", "start_date": "2026-04-06T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}