{"end_date": "2026-04-23", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260416.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260416&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-22T00:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-22T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-22T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-22T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E161'. Theo Boshoff van Agbiz gesels oor die korttermyn brandstofverligtingsmaatre\u00ebls.", "start_date": "2026-04-22T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-22T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E60'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-22T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-22T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-22T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-22T09:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-22T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E14'. Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle w\u00e9\u00e9r bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar.", "start_date": "2026-04-22T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-22T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-22T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E33'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-04-22T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-22T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-22T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-22T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E233'. 'n Ongevalle-verpleegsuster is op dun ys oor haar houding, en Uys bly onseker oor wat hy moet doen. 'n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar.", "start_date": "2026-04-22T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E94'. Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting.", "start_date": "2026-04-22T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E23'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-22T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-22T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E15'. Doga weier om die kamer te verlaat en s\u00ea vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig.", "start_date": "2026-04-22T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-22T19:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E233'. 'n Ongevalle-verpleegsuster is op dun ys oor haar houding, en Uys bly onseker oor wat hy moet doen. 'n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar.", "start_date": "2026-04-22T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E94'. Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting.", "start_date": "2026-04-22T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-22T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-22T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-22T22:28:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-22T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-22T23:28:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-23T00:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-23T01:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-23T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E162'. Doepie gesels met Suzaan Smit, skoupresident van Swellendam Skou, oor diere in die kollig by di\u00e9 skou.", "start_date": "2026-04-23T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-23T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E61'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-23T06:16:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-23T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-23T08:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-23T09:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-23T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E15'. Doga weier om die kamer te verlaat en s\u00ea vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig.", "start_date": "2026-04-23T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-23T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-23T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E34'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-04-23T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-23T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-23T13:58:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-23T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.", "start_date": "2026-04-23T15:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.", "start_date": "2026-04-23T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E24'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-23T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.", "start_date": "2026-04-23T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E16'. Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak.", "start_date": "2026-04-23T17:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E1'. Jak de Priester kuier hierdie week by die w\u00eareldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand.", "start_date": "2026-04-23T19:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E4'. Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur.", "start_date": "2026-04-23T19:32:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.", "start_date": "2026-04-23T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.", "start_date": "2026-04-23T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.", "start_date": "2026-04-23T21:28:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-22", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}