{"end_date": "2026-04-19", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260417.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260417&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-18T18:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-18T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-18T20:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-18T20:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-18T21:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E11'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-18T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S13/E11'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-18T21:31:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-18T22:31:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-18T23:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-18T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E15'. Christo Davids vertel van sy loopbaan en lewe in die kollig. Sy ma, June Davids, deel meer oor hul gesamentlike pad van geloof. Apostel Adowin Sibusiso Counter is die gaskunstenaar.", "start_date": "2026-04-19T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}