{"end_date": "2026-04-21", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260419.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260419&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E15'. Christo Davids vertel van sy loopbaan en lewe in die kollig. Sy ma, June Davids, deel meer oor hul gesamentlike pad van geloof. Apostel Adowin Sibusiso Counter is die gaskunstenaar.", "start_date": "2026-04-19T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S16/E2'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-19T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-19T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-19T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E157'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-19T05:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E158'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-19T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E159'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-19T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E160'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-19T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E161'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-04-19T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E4'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Melissa Botma herinner dat ons ons tafels moet groter maak. Oral waar ons, as volgelinge van Jesus, met mense te doen kry.", "start_date": "2026-04-19T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S14/E226'. Joe is oorgehaal om oop kaarte met Delia te speel, en Anya vermoed Max is nie heeltemal eerlik met haar nie. Uys dink Nicolette werk steeds te hard, en LJ vind meer uit oor 'n foto.", "start_date": "2026-04-19T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E227'. Joe se selfvertroue het 'n knou weg, en Nicolette neem haar kans waar. Ella besef hoekom Annetjie so vyandig teenoor haar optree, en LJ se frustrasies loop oor.", "start_date": "2026-04-19T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E228'. Tertius is bekommerd dat sy grootste vrese voor sy o\u00eb gaan waar word, en Louis se raad aan Thalia boemerang. Anya laat val 'n bom wanneer Max haar konfronteer.", "start_date": "2026-04-19T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E229'. Max konfronteer Nicolette en bevraagteken haar motiewe, en LJ probeer sy bes om Thalia om vergifnis te vra. Uys word onkant betrap deur 'n onverwagse besoeker.", "start_date": "2026-04-19T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E230'. Annetjie is ge\u00efrriteerd met 'n man by Thusanang wat 'n klomp vrae vra, en Max en Nicolette gaan 'n ooreenkoms aan. Joe neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-04-19T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E9'. Gary vind uit wie die massiewe huis in Bantrybaai besit. Bianca praat onwetend haar mond verby, en Mike vind uit Amanda is ook in Ruiterbosch.", "start_date": "2026-04-19T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E10'. Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang.", "start_date": "2026-04-19T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E11'. Siya bevind hom in die middel van 'n tweestryd oor die skuiling. Kate moedig Mike aan om te veg vir sy verhouding met Amanda, terwyl Gary, Angie en Willie 'n deurbraak kry.", "start_date": "2026-04-19T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E12'. Gary se span spioene kry onverwags 'n nuwe lid, terwyl Riaan 'n besluit moet neem oor sy en die blondine se toekoms. Siya se kerkraad ondersteun Nazeem se projek, maar gaan Bridgette dit aanvaar?", "start_date": "2026-04-19T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.", "start_date": "2026-04-19T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E165'. Fabian word Christine se gevaarlikste spel n\u00f3g. By Everlasting vervaag die lyn tussen liefde en vergifnis wanneer Ice en Louis met die waarheid moet saamleef.", "start_date": "2026-04-19T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E166'. Christine word gedwing om teen haar sin op te tree. Louis en Ice bespreek planne terwyl Wayne aan sy strategie werk. Manny neem impulsief 'n verkeerde besluit.", "start_date": "2026-04-19T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E167'. Christine besef wat Fabian-hulle se plan met haar is. JP is be\u00efndruk met Ice. Manny oorreed vir Meryl om bietjie te ontspan.", "start_date": "2026-04-19T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E168'. Christine neem 'n groot besluit. Kirby ontdek 'n geheimsinnige l\u00eaer van Tyler. Ragel is oorrompel wanneer Ice 'n verrassende belydenis maak.", "start_date": "2026-04-19T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-19T15:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E3'. Terwyl Boeboe gaan eksamen skryf by die skoonheidsskool, werk haar niggie, Sue-Ellen, in haar plek. Sue-Ellen oortuig vir Frik en Worsie dat Spiros Takanakis hulle vetkoekresep wil steel.", "start_date": "2026-04-19T16:00:00+00:00", "title": "Vetkoekpaleis"}, {"desc": "'S17/E20'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-19T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.", "start_date": "2026-04-19T17:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "Bevry jou verstand voor jy dit verloor. 'n Sielkundige vind uit van 'n 'Mindfulness' oord wat aan haar gewese minnaar behoort, wat jongmense op 'n spirituele en sielkundige vlak breinspoel.", "start_date": "2026-04-19T18:00:00+00:00", "title": "Horisonne"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-19T19:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-19T20:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span be\u00efndruk die beoordelaars met hul uitleg?", "start_date": "2026-04-19T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-19T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-19T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-19T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-19T23:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.", "start_date": "2026-04-20T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-20T01:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E159'. GROOTplaas gesels met Christoff Lourens van die Overberg-jongooiklub oor 'n meer effektiewe Merino-skaap.", "start_date": "2026-04-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E58'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-20T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-20T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S3/E3'. Suidooster word 10 en ons vier dit saam met Denise Newman, Theresa Sedras, Jill Levenberg en Simone Biscombe. Gospelsanger Alton Zakay sit die kersie op die koek met sy optrede.", "start_date": "2026-04-20T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-20T09:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-20T10:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-20T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span be\u00efndruk die beoordelaars met hul uitleg?", "start_date": "2026-04-20T11:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.", "start_date": "2026-04-20T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-20T12:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S10/E31'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-04-20T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E35 of 60'. Ons gaan maak musiek saam met die Botrivier Marimba-orkes. Die sanger en TV-aanbieder, Johnny Davids kuier in die ateljee \u00e8n ons gesels saam met die hip-hop baanbreker, Emile YX.", "start_date": "2026-04-20T13:33:00+00:00", "title": "KLOP!"}, {"desc": "'S1/E16'. Johhny Davids kom vertel van hoe hy bo sy moeilike grootwordjare uitgestyg het. En, Thabitha Koopman van House of Compassion vertel oor die werk wat hulle in die gemeenskap doen.", "start_date": "2026-04-20T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Jonathan Rubain"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-20T15:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.", "start_date": "2026-04-20T15:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met Ren\u00e9.", "start_date": "2026-04-20T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E21'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-20T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E13'. Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe.", "start_date": "2026-04-20T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-20T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.", "start_date": "2026-04-20T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met Ren\u00e9.", "start_date": "2026-04-20T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-20T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-20T22:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-20T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span be\u00efndruk die beoordelaars met hul uitleg?", "start_date": "2026-04-20T23:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}