{"end_date": "2026-04-22", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260420.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260420&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.", "start_date": "2026-04-20T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-20T01:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E159'. GROOTplaas gesels met Christoff Lourens van die Overberg-jongooiklub oor 'n meer effektiewe Merino-skaap.", "start_date": "2026-04-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E17'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'.", "start_date": "2026-04-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E58'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-20T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-20T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S3/E3'. Suidooster word 10 en ons vier dit saam met Denise Newman, Theresa Sedras, Jill Levenberg en Simone Biscombe. Gospelsanger Alton Zakay sit die kersie op die koek met sy optrede.", "start_date": "2026-04-20T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-20T09:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-20T10:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-20T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span be\u00efndruk die beoordelaars met hul uitleg?", "start_date": "2026-04-20T11:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S12/E13'. Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk.", "start_date": "2026-04-20T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-20T12:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S10/E31'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-04-20T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E35 of 60'. Ons gaan maak musiek saam met die Botrivier Marimba-orkes. Die sanger en TV-aanbieder, Johnny Davids kuier in die ateljee \u00e8n ons gesels saam met die hip-hop baanbreker, Emile YX.", "start_date": "2026-04-20T13:33:00+00:00", "title": "KLOP!"}, {"desc": "'S1/E16'. Johhny Davids kom vertel van hoe hy bo sy moeilike grootwordjare uitgestyg het. En, Thabitha Koopman van House of Compassion vertel oor die werk wat hulle in die gemeenskap doen.", "start_date": "2026-04-20T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Jonathan Rubain"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-20T15:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.", "start_date": "2026-04-20T15:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met Ren\u00e9.", "start_date": "2026-04-20T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E21'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-20T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E13'. Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe.", "start_date": "2026-04-20T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-20T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S14/E231'. Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart.", "start_date": "2026-04-20T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-20T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E92'. 'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met Ren\u00e9.", "start_date": "2026-04-20T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-20T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-20T22:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-20T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E2'. Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span be\u00efndruk die beoordelaars met hul uitleg?", "start_date": "2026-04-20T23:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.", "start_date": "2026-04-21T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-21T02:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-21T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E160'. Doepie gesels met politieke ontleder Theo Venter oor loslopervee en veeskutte se grondwetlike plig.", "start_date": "2026-04-21T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E162'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-21T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E59'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-21T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E162'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-21T06:32:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-21T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-21T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-21T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E13'. Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe.", "start_date": "2026-04-21T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-21T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-21T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E32'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-04-21T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-21T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-21T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-21T15:01:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E232'. Tracy trek 'n streep wat Uys betref, en daar is 'n maagvirus in die omtrek. LJ verduidelik sy standpunt.", "start_date": "2026-04-21T15:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E93'. Gys maak 'n aankondiging. Rossouw en Lucy vertrek op hul oornagafspraak, en Karla en Juvan se afspraak het goed begin.", "start_date": "2026-04-21T16:05:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E22'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-21T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E14'. Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle w\u00e9\u00e9r bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar.", "start_date": "2026-04-21T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-21T19:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E232'. Tracy trek 'n streep wat Uys betref, en daar is 'n maagvirus in die omtrek. LJ verduidelik sy standpunt.", "start_date": "2026-04-21T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E93'. Gys maak 'n aankondiging. Rossouw en Lucy vertrek op hul oornagafspraak, en Karla en Juvan se afspraak het goed begin.", "start_date": "2026-04-21T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-21T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-21T22:01:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-21T23:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-21T23:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-22T00:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-20", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}