{"end_date": "2026-04-22", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260421.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260421&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-21T00:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S3/E16'. Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek.", "start_date": "2026-04-21T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-21T02:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-21T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E160'. Doepie gesels met politieke ontleder Theo Venter oor loslopervee en veeskutte se grondwetlike plig.", "start_date": "2026-04-21T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E162'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-21T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E18'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', gesels Johan Heystek oor: 'Leef Liefde om die Tafel, om te bly'.", "start_date": "2026-04-21T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E59'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-21T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E162'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-21T06:32:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-21T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-21T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-21T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E13'. Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe.", "start_date": "2026-04-21T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E14'. Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!", "start_date": "2026-04-21T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E169'. Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif.", "start_date": "2026-04-21T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E32'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-04-21T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-21T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-21T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-21T15:01:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E232'. Tracy trek 'n streep wat Uys betref, en daar is 'n maagvirus in die omtrek. LJ verduidelik sy standpunt.", "start_date": "2026-04-21T15:32:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E93'. Gys maak 'n aankondiging. Rossouw en Lucy vertrek op hul oornagafspraak, en Karla en Juvan se afspraak het goed begin.", "start_date": "2026-04-21T16:05:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E22'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-21T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-21T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E14'. Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle w\u00e9\u00e9r bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar.", "start_date": "2026-04-21T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-21T19:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E232'. Tracy trek 'n streep wat Uys betref, en daar is 'n maagvirus in die omtrek. LJ verduidelik sy standpunt.", "start_date": "2026-04-21T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-21T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E93'. Gys maak 'n aankondiging. Rossouw en Lucy vertrek op hul oornagafspraak, en Karla en Juvan se afspraak het goed begin.", "start_date": "2026-04-21T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-21T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E7'. Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se w\u00eareld tuimel heeltemal inmekaar.", "start_date": "2026-04-21T22:01:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-21T23:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-21T23:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E19 - Motivering, Oorreding, Intimidering'. Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer.", "start_date": "2026-04-22T00:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-22T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-22T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-22T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E161'. Theo Boshoff van Agbiz gesels oor die korttermyn brandstofverligtingsmaatre\u00ebls.", "start_date": "2026-04-22T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-22T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E19'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'.", "start_date": "2026-04-22T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E60'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-22T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E163'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-22T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-22T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-22T09:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-22T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E14'. Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle w\u00e9\u00e9r bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar.", "start_date": "2026-04-22T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E15'. Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span.", "start_date": "2026-04-22T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E170'. Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel.", "start_date": "2026-04-22T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E33'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-04-22T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-22T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-22T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-22T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E233'. 'n Ongevalle-verpleegsuster is op dun ys oor haar houding, en Uys bly onseker oor wat hy moet doen. 'n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar.", "start_date": "2026-04-22T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E94'. Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting.", "start_date": "2026-04-22T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E23'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-22T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-22T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E15'. Doga weier om die kamer te verlaat en s\u00ea vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig.", "start_date": "2026-04-22T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-22T19:00:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E233'. 'n Ongevalle-verpleegsuster is op dun ys oor haar houding, en Uys bly onseker oor wat hy moet doen. 'n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar.", "start_date": "2026-04-22T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-22T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E94'. Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting.", "start_date": "2026-04-22T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-22T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-21", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}