{"end_date": "2026-04-24", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260423.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260423&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-23T00:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-23T01:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-23T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E162'. Doepie gesels met Suzaan Smit, skoupresident van Swellendam Skou, oor diere in die kollig by di\u00e9 skou.", "start_date": "2026-04-23T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-23T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E20'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'", "start_date": "2026-04-23T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E61'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-23T06:16:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E164'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-23T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-23T08:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E13'. Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, \u00e9n hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het.", "start_date": "2026-04-23T09:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S13/E3'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-04-23T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E15'. Doga weier om die kamer te verlaat en s\u00ea vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig.", "start_date": "2026-04-23T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E16'. Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker.", "start_date": "2026-04-23T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E171'. Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus.", "start_date": "2026-04-23T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E34'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-04-23T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-23T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-23T13:58:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-23T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.", "start_date": "2026-04-23T15:33:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.", "start_date": "2026-04-23T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E24'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-23T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.", "start_date": "2026-04-23T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E16'. Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak.", "start_date": "2026-04-23T17:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E1'. Jak de Priester kuier hierdie week by die w\u00eareldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand.", "start_date": "2026-04-23T19:01:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E4'. Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur.", "start_date": "2026-04-23T19:32:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E234'. Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef.", "start_date": "2026-04-23T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-23T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E95'. Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary.", "start_date": "2026-04-23T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.", "start_date": "2026-04-23T21:28:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E3 - Nicolaas Maritz'. Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend.", "start_date": "2026-04-23T22:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-23T22:29:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E3'. Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg.", "start_date": "2026-04-23T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-23T23:29:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-24T00:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-04-24T01:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E163'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-04-24T03:39:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Hoe tree ek op wanneer liefde my iets kos?'", "start_date": "2026-04-24T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E165'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-24T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Hoe tree ek op wanneer liefde my iets kos?'", "start_date": "2026-04-24T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E62'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-04-24T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E165'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-04-24T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E12'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-04-24T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E3'. Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die te\u00eblsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee.", "start_date": "2026-04-24T09:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E4'. Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur.", "start_date": "2026-04-24T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E16'. Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak.", "start_date": "2026-04-24T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E17'. Bridgette dreig vir Nazeem, terwyl Kate vir Mymoena 'n groot guns vra. Frankie onthul iets groot aan Amanda.", "start_date": "2026-04-24T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E172'. Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry.", "start_date": "2026-04-24T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E35'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-04-24T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E3'. Andr\u00e9 en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf D\u00e2usab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys.", "start_date": "2026-04-24T13:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E1'. Jak de Priester kuier hierdie week by die w\u00eareldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand.", "start_date": "2026-04-24T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E11'. 'n Gesin se reis van Johannesburg na Jeffreysbaai, op soek na 'n vars begin en 'n nuwe lewe by die see.", "start_date": "2026-04-24T14:30:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-24T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E235'. Joe en Jess speel oop kaarte met mekaar. Annetjie raak al meer bekommerd oor die man wat so knaend vrae vra oor die bestuur van die hospitale en veral oor At Koster.", "start_date": "2026-04-24T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E20 - Gekke En Dwase'. Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit.", "start_date": "2026-04-24T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E18'. Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek.", "start_date": "2026-04-24T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E25'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-04-24T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E4 - Halfaampieskraal'. Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid.", "start_date": "2026-04-24T17:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S16/E3'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-04-24T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E12'. Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensi\u00eble kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel.", "start_date": "2026-04-24T19:00:00+00:00", "title": "Bou Of Breek"}, {"desc": "'S4/E4'. Hierdie week in 4x4 met Andr\u00e9, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn.", "start_date": "2026-04-24T19:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E235'. Joe en Jess speel oop kaarte met mekaar. Annetjie raak al meer bekommerd oor die man wat so knaend vrae vra oor die bestuur van die hospitale en veral oor At Koster.", "start_date": "2026-04-24T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E18'. Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek.", "start_date": "2026-04-24T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E7'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond.", "start_date": "2026-04-24T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E8'. Ronnie is n\u00earens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel.", "start_date": "2026-04-24T21:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-04-23", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}