{"end_date": "2026-05-17", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260515.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260515&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E6'. Die duo's werk aan die slaapkamer, maar onaangename verrassings en agterstallige werk vertraag hulle. Hul beperkte tyd en begroting laat geen ruimte vir sulke struikelblokke nie.", "start_date": "2026-05-15T00:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-15T01:29:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E178'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.", "start_date": "2026-05-15T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E39'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Johan Heystek verken en leer ons meer oor die diepte van die lied wat in ons almal sing.", "start_date": "2026-05-15T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E180'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E39'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Saam met Johan Heystek verken en leer ons meer oor die diepte van die lied wat in ons almal sing.", "start_date": "2026-05-15T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E77'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-05-15T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E180'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-05-15T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E15'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-15T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E6'. Die duo's werk aan die slaapkamer, maar onaangename verrassings en agterstallige werk vertraag hulle. Hul beperkte tyd en begroting laat geen ruimte vir sulke struikelblokke nie.", "start_date": "2026-05-15T09:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-15T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E28'. Almal is ontsteld dat Omer en Kivilcim uitmekaar gaan, maar niemand glo sy verduideliking nie. Nilay vra vir Mustafa dat hulle sy ouers se huweliksherdenking by sy restaurant vier.", "start_date": "2026-05-15T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E32'. Angie vermoed Wade het groot planne met hulle romantiese wegbreek, terwyl Frankie se niggie nog druk op haar plaas om saam New York toe te gaan. Mike en Lee-Ann pak saam 'n taak aan.", "start_date": "2026-05-15T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E184'. 'n Plan met ho\u00eb risiko's ontvou by die blommemark terwyl Ruan en die Louws Christine se ondergang inspan. Maar een klein misverstand raak dodelik.", "start_date": "2026-05-15T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E50'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-05-15T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E6'. Hierdie week in 4x4 met Andr\u00e9, reis ons saam met Basil Calitz van Uis. Hy neem ons span na die w\u00eareldbekende Messum krater naby die Brandberg in Damaraland.", "start_date": "2026-05-15T13:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-15T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E1'. Henlie se grootste pyn gaan gepaard met die feit dat sy haar seun opgegee het vir aanneming. Na jare se hartseer is hulle herenig, maar nou is dit tyd vir Henlie om haarself te vergewe.", "start_date": "2026-05-15T14:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S14/E10'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Stanford.", "start_date": "2026-05-15T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S14/E250'. Cecile besef haar oorplasing was Conrad se idee. Tracy besluit Ella is oorwerk en het afleiding nodig, en Uys is verbaas wanneer hy vir Rudolf raakloop.", "start_date": "2026-05-15T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-15T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-15T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E46'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-15T17:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S16/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-05-15T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E2'. In Cecile se jarelange soeke na selfaanvaarding en perfeksie het sy haarself stukkie vir stukkie vernietig, maar in hierdie episode is daar 'n groot keerpunt.", "start_date": "2026-05-15T19:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-15T19:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E250'. Cecile besef haar oorplasing was Conrad se idee. Tracy besluit Ella is oorwerk en het afleiding nodig, en Uys is verbaas wanneer hy vir Rudolf raakloop.", "start_date": "2026-05-15T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-15T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E10'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Stanford.", "start_date": "2026-05-15T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S2/E11'. Ronnie gaan plaas toe om die stukke te probeer optel. Andries en Pa Lourens berei voor vir hulle reis na Nederland.", "start_date": "2026-05-15T21:30:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-15T22:31:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-15T23:02:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-15T23:28:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E15'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-16T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-16T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-16T04:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E9'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-05-16T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E40'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Heystek rus jou toe om in eenheid en met genoegdoening saam met die gemeente te aanbid in waarheid.", "start_date": "2026-05-16T05:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T05:28:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-05-16T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E25'. Kivilcim is besorg oor Omer se gesondheid. Sy noem dit vir hom, en alhoewel hy dit afmaak as niks gaan sien hy nogtans 'n dokter. Doha ontmoet in die geheim met 'n nuwe prokureur.", "start_date": "2026-05-16T08:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E26'. Tydens 'n formele ete met familie en vriende, maak Umut bekend dat Nursema werk as 'n sekretaresse. Dit lei tot 'n hewige polemiek onder almal. Omer kry slegte nuus by sy dokter.", "start_date": "2026-05-16T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E27'. 'n Verstommende reeks gebeure lei Fathi op 'n moeilike pad na persoonlike verlossing. Maar Doha speel haar eie speletjie en toets Fathi tot die uiterste.", "start_date": "2026-05-16T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E28'. Almal is ontsteld dat Omer en Kivilcim uitmekaar gaan, maar niemand glo sy verduideliking nie. Nilay vra vir Mustafa dat hulle sy ouers se huweliksherdenking by sy restaurant vier.", "start_date": "2026-05-16T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E104'. Fourie se lewe neem 'n onverwagse wending. Ren\u00e9 stel 'n uitdaging aan Gys. Karla en Lucas se probleme neem toe.", "start_date": "2026-05-16T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E105'. Sanet ontmoet Fourie se eks-vrou. Ren\u00e9 daag Gys uit, en Pam vis wat by Skinvestment aangaan.", "start_date": "2026-05-16T12:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E106'. Bianca probeer hard om Juvan se guns te wen. Zelda vertrou vir Kelsey ten volle. Karla word onkant gevang.", "start_date": "2026-05-16T13:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E107'. Karla is bekommerd oor haar verhouding. Juvan is skepties oor Bianca se terugkoms en Zelda bevind haarself in 'n donker plek.", "start_date": "2026-05-16T13:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-16T15:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S16/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-05-16T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T16:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S17/E47'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E6'. Die duo's werk aan die slaapkamer, maar onaangename verrassings en agterstallige werk vertraag hulle. Hul beperkte tyd en begroting laat geen ruimte vir sulke struikelblokke nie.", "start_date": "2026-05-16T17:31:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E11'. Ronnie gaan plaas toe om die stukke te probeer optel. Andries en Pa Lourens berei voor vir hulle reis na Nederland.", "start_date": "2026-05-16T18:29:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E11'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs. Hierdie week besoek hulle Gansbaai, Kleinbaai en Franskraal.", "start_date": "2026-05-16T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-16T20:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-16T20:28:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E15'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-16T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E2'. In Cecile se jarelange soeke na selfaanvaarding en perfeksie het sy haarself stukkie vir stukkie vernietig, maar in hierdie episode is daar 'n groot keerpunt.", "start_date": "2026-05-16T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-16T22:59:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-16T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}