{"end_date": "2026-05-17", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260516.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260516&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E15'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-16T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-16T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-16T04:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E9'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-05-16T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E40'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Heystek rus jou toe om in eenheid en met genoegdoening saam met die gemeente te aanbid in waarheid.", "start_date": "2026-05-16T05:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T05:28:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-05-16T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E25'. Kivilcim is besorg oor Omer se gesondheid. Sy noem dit vir hom, en alhoewel hy dit afmaak as niks gaan sien hy nogtans 'n dokter. Doha ontmoet in die geheim met 'n nuwe prokureur.", "start_date": "2026-05-16T08:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E26'. Tydens 'n formele ete met familie en vriende, maak Umut bekend dat Nursema werk as 'n sekretaresse. Dit lei tot 'n hewige polemiek onder almal. Omer kry slegte nuus by sy dokter.", "start_date": "2026-05-16T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E27'. 'n Verstommende reeks gebeure lei Fathi op 'n moeilike pad na persoonlike verlossing. Maar Doha speel haar eie speletjie en toets Fathi tot die uiterste.", "start_date": "2026-05-16T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E28'. Almal is ontsteld dat Omer en Kivilcim uitmekaar gaan, maar niemand glo sy verduideliking nie. Nilay vra vir Mustafa dat hulle sy ouers se huweliksherdenking by sy restaurant vier.", "start_date": "2026-05-16T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E104'. Fourie se lewe neem 'n onverwagse wending. Ren\u00e9 stel 'n uitdaging aan Gys. Karla en Lucas se probleme neem toe.", "start_date": "2026-05-16T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E105'. Sanet ontmoet Fourie se eks-vrou. Ren\u00e9 daag Gys uit, en Pam vis wat by Skinvestment aangaan.", "start_date": "2026-05-16T12:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E106'. Bianca probeer hard om Juvan se guns te wen. Zelda vertrou vir Kelsey ten volle. Karla word onkant gevang.", "start_date": "2026-05-16T13:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E107'. Karla is bekommerd oor haar verhouding. Juvan is skepties oor Bianca se terugkoms en Zelda bevind haarself in 'n donker plek.", "start_date": "2026-05-16T13:28:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-16T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-16T15:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S16/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.", "start_date": "2026-05-16T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T16:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S17/E47'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E6'. Die duo's werk aan die slaapkamer, maar onaangename verrassings en agterstallige werk vertraag hulle. Hul beperkte tyd en begroting laat geen ruimte vir sulke struikelblokke nie.", "start_date": "2026-05-16T17:31:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E11'. Ronnie gaan plaas toe om die stukke te probeer optel. Andries en Pa Lourens berei voor vir hulle reis na Nederland.", "start_date": "2026-05-16T18:29:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S14/E11'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs. Hierdie week besoek hulle Gansbaai, Kleinbaai en Franskraal.", "start_date": "2026-05-16T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-16T20:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E7'. Hierdie week in 4x4 Met Andr\u00e9, kuier ons by die bekende Brandberg White Lady Lodge waar uitdagende hindernisse op ons wag. Daar word ook olifante gekyk en die alombekende rotskuns besigtig.", "start_date": "2026-05-16T20:28:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-16T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E15'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-05-16T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E2'. In Cecile se jarelange soeke na selfaanvaarding en perfeksie het sy haarself stukkie vir stukkie vernietig, maar in hierdie episode is daar 'n groot keerpunt.", "start_date": "2026-05-16T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-16T22:59:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-16T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E19'. Dis Moedersdag en ons vier dit saam met Kim Syster wat haar pad tot ma-wees deel. Haar ma, Yvonne, kuier saam vir 'n lekker ma-en-dogter fees. Dan bederf Kimberley Boezack ons met musiek.", "start_date": "2026-05-17T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S16/E6'. Die Junior Bokke is kampioene! Die Noordvaalbeker is in volle swang en in die URC bly daar net een rondte oor om 'n plek in die kwarteindstryd te verseker. Kom geniet die saampraat en -braai in Die Losie.", "start_date": "2026-05-17T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-05-17T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E7'. Inligting oor klein sakeondernemings in SA, bietjie sport, nuus, koswenke en lekker kuiers saam met bekendes. Aangebied deur Dawie Roodt, Leon Gropp, Renette Vosloo en Eloise Cupido.", "start_date": "2026-05-17T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E177'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-05-17T05:31:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E178'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-05-17T05:59:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E179'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-05-17T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E180'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-05-17T06:58:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E181'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-05-17T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E8'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. God nooi jou en my om op te kyk na waar Hy reeds aan die werk is. Waar ervaar jy die Gees wat jou nooi om saam met Hom te werk? Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-05-17T07:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S14/E246'. Joe en Jess besluit gesamentlik dit is beter as Joe uittrek. Amor maak 'n voorstel aan Cecile, en Bonnie vertrou nie die vrede nie.", "start_date": "2026-05-17T08:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E247'. Annetjie is gespanne oor wat sy ontdek het, en Nicolette kry 'n vreemde boodskap van Ciska af. Delia vind uit van 'n besluit wat Conrad sonder haar medewete geneem het.", "start_date": "2026-05-17T08:59:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E248'. Joe voel al meer skuldig omdat hy so afsydig is teenoor Fiona. Annetjie blameer haarself vir die drama by Thusanang, en Uys probeer hard om sy vriendskap met Nicolette te red.", "start_date": "2026-05-17T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E249'. Fiona en Joe besluit om 'n kans op die liefde te waag. Delia en Conrad is haaks met mekaar, Uys moet afskeid neem, en Naomi l\u00ea 'n paar huisre\u00ebls neer.", "start_date": "2026-05-17T10:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S14/E250'. Cecile besef haar oorplasing was Conrad se idee. Tracy besluit Ella is oorwerk en het afleiding nodig, en Uys is verbaas wanneer hy vir Rudolf raakloop.", "start_date": "2026-05-17T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E29'. Lee-Ann besef sy moet 'n kalm middeweg met Mike vind by JPD, en Hugo s\u00ea vir Justin hy moet sy man staan teen Frankie. Na hulle romantiese naweek, loop dinge weereens skeef tussen Angie en Wade.", "start_date": "2026-05-17T10:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E30'. Angie neem 'n besluit. Justin is in die moeilikheid na n\u00f3g 'n laat aand uit. Die vrede tussen Mike en Lee-Ann is van korte duur.", "start_date": "2026-05-17T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E31'. Wade voel skuldig teenoor Angie, terwyl Bridgette probeer om die situasie tussen Mike en Lee-Ann te ontlont. Justin verdedig Hugo met onverwagse gevolge.", "start_date": "2026-05-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E32'. Angie vermoed Wade het groot planne met hulle romantiese wegbreek, terwyl Frankie se niggie nog druk op haar plaas om saam New York toe te gaan. Mike en Lee-Ann pak saam 'n taak aan.", "start_date": "2026-05-17T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E33'. Zoe is in 'n toestand. Mike en Lee-Ann probeer vir Bridgette oortuig dat hulle nie die spanboudag hoef by te woon nie, terwyl die Ruiterbossers 'n minder vleiende kant van Hugo sien.", "start_date": "2026-05-17T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E181'. Hazel is vreesbevange dat haar geheim oor Fabian gaan uitkom. Ruan onthul Fabian en Beeno so tronk-bedryf. Junior en Amber praat oor Kirby en maak op.", "start_date": "2026-05-17T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E182'. Fabian is vasgevang tussen sy lojaliteite aan Beeno en Gloria. Ruan het 'n plan om Christine vas te vang. Louis en Junior teiken 'n nuwe kli\u00ebnt, teen Hazel se wense.", "start_date": "2026-05-17T13:59:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E183'. Louis stel sy plan in werking maar alles werk nie uit soos hy beplan het nie. Ruan maak goeie vordering met sy beplande operasie. Fabian lei Diego om die bos en hy val daarvoor.", "start_date": "2026-05-17T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E184'. 'n Plan met ho\u00eb risiko's ontvou by die blommemark terwyl Ruan en die Louws Christine se ondergang inspan. Maar een klein misverstand raak dodelik.", "start_date": "2026-05-17T14:58:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-17T15:31:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E7'. Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg 'n konsultant. Hy is hopeloos te duur maar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek.", "start_date": "2026-05-17T15:59:00+00:00", "title": "Vetkoekpaleis"}, {"desc": "'S17/E48'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-05-17T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E20'. TikTok-sterre Jessica Daniels en Schaney van Wygaard deel oor die lief en leed van aanlyn beroemdheid. Dan sing gospel-ster Theonique Danster die ateljee aan die brand.", "start_date": "2026-05-17T17:01:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "Wanneer 'n verpleegster haar kind in die kar los om vinnig geld te trek in 'n bank, stap sy in 'n gewapende rooftog in.", "start_date": "2026-05-17T18:01:00+00:00", "title": "Bankvas"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-17T19:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E11'. Ronnie gaan plaas toe om die stukke te probeer optel. Andries en Pa Lourens berei voor vir hulle reis na Nederland.", "start_date": "2026-05-17T19:58:00+00:00", "title": "N\u00earens, Noord-Kaap"}, {"desc": "'S1/E6'. Die duo's werk aan die slaapkamer, maar onaangename verrassings en agterstallige werk vertraag hulle. Hul beperkte tyd en begroting laat geen ruimte vir sulke struikelblokke nie.", "start_date": "2026-05-17T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E7'. Die probleem van verwaarlosing en mishandeling van seniors word bespreek met 'n gerontoloog, twee maatskaplike werkers en 'n mediese dokter.", "start_date": "2026-05-17T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E23 - Showdown Vir Soens'. Die leerders maak gereed vir 'Showdown vir Soens'. Shani is bekommerd oor haar 'Face of the Future'-onderhoud. Sunette kry skokkende nuus van die onkoloog oor haar behandeling.", "start_date": "2026-05-17T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E7 - Laurent Bayard'. In rustige Hopefield in die Noord-Kaap, ontmoet ons Laurent Bayard, die stigter van COUVALOUP, waar w\u00eareldse elegansie en plaaslike bekoring saamvloei in 'n toevlug van warmte en vrede.", "start_date": "2026-05-17T22:59:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E4'. Jak drink hierdie week tee in Somerset-Wes by die Suid-Afrikaanse musiek ikoon, Koos Kombuis.", "start_date": "2026-05-17T23:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-05-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}