{"end_date": "2026-06-09", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260607.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260607&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "Op 'n waarnemingsopdrag in 'n oeroue woud, ontmoet 'n wildsbewaarder twee oorlewendes wat 'n post-apokaliptiese leefstyl volg.", "start_date": "2026-06-07T19:00:00+00:00", "title": "Gaia"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-07T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-07T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-07T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-07T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-07T23:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-07T23:58:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-08T01:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E194'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-08T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E93'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-08T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-08T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-08T09:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-08T09:58:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-08T10:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-08T11:01:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S12/E48'. Wade en Zoe voel dis hulle teen die w\u00eareld, terwyl Nazeem vir Ava vir die ongeluk blameer. Lee-Ann vererg haar vir Mike.", "start_date": "2026-06-08T12:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-08T12:31:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S10/E26'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-06-08T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-08T13:31:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-08T14:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-08T14:31:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-08T15:01:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E6'. Delia neem 'n moeilike besluit, Tiaan raak nuuskierig oor Amor se doen en late, en Naomi vra Thalia om by Le Roux, 'n Binneland-pasi\u00ebnt, in te loer. Die kuberkraker word onthul.", "start_date": "2026-06-08T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E120'. Geheime ontvou soos Fourie 'n verborge waarheid ontdek. Hartseer bring Gys en Pam nader aan mekaar.", "start_date": "2026-06-08T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T16:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E70'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-08T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E41'. Abdullah neem Alev na 'n spesiale restaurant en sy onthul sy en Ruzgar trou oor twee dae. Nilay kap die baba se naelstring op om op verskeie plekke te begrawe.", "start_date": "2026-06-08T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-08T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E6'. Delia neem 'n moeilike besluit, Tiaan raak nuuskierig oor Amor se doen en late, en Naomi vra Thalia om by Le Roux, 'n Binneland-pasi\u00ebnt, in te loer. Die kuberkraker word onthul.", "start_date": "2026-06-08T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E120'. Geheime ontvou soos Fourie 'n verborge waarheid ontdek. Hartseer bring Gys en Pam nader aan mekaar.", "start_date": "2026-06-08T20:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-08T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-08T22:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-08T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-08T22:59:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E1'. Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelmbaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.", "start_date": "2026-06-09T00:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}