{"end_date": "2026-06-09", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260607.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260607&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S16/E9'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-07T00:59:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-07T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-06-07T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E192'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-07T05:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E193'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-07T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E194'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-07T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E195'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-07T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E196'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-07T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E11'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Dit is die Goeie Nuus: Jesus ontmoet vandag nog mense wat vrae het en op soek is na die Lig. Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-06-07T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E1'. Joe oorreed Nicolette om Uys te vergewe. Ella en Henry het probleme, maar Ella wil dit nie erken nie. Delia word tot breekpunt gedryf, gaan sy ingee tot die kuberkrakers se eise?", "start_date": "2026-06-07T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E2'. Delia erken aan Conrad dit voel of hy haar verraai het. Henry vra Ella om by hom in te trek, en Cecile vind uit wat sy onwetend veroorsaak het. LJ het groot nuus.", "start_date": "2026-06-07T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E3'. Jess vertel vir Thalia wat sy oor LJ uitgevind het. Delia voel sy gaan knak onder die kuberkraak-aanval en Amor maak Cecile se lewe ondraaglik.", "start_date": "2026-06-07T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E4'. Thalia is die laaste persoon om onverwagte nuus oor LJ te ontvang. Binneland se krisis-situasie eskaleer, en Ella voel verlore weens 'n groot verandering in haar lewe.", "start_date": "2026-06-07T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E5'. Tiaan probeer uitvind wie Cecile help ontsnap het, en Thalia se gebroke hart skep probleme by die werk. Ella sukkel om aan haar nuwe lewe gewoond te raak.", "start_date": "2026-06-07T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E44'. Wade en Zoe deel die nuus van hulle verhouding met hul familie. Ava hou nie van die manier waarop Nazeem vir Mymoena hanteer het nie, terwyl Angie belangrike besluite moet neem.", "start_date": "2026-06-07T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E45'. Die lewe n\u00e1 'n pynlike teleurstelling is selfs moeiliker as wat Angie verwag het. Mike wikkel hom uit een leuen deur vir Lee-Ann n\u00f3g een te vertel. Nazeem val al hoe meer vir Ava.", "start_date": "2026-06-07T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E46'. Angie is nog nie gereed om haar nuus met almal te deel nie. Justin en Mike help Bennie om weer sy passie te vind, terwyl Bridgette en Ava se paaie weer kruis.", "start_date": "2026-06-07T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E47'. Carlo kom kuier en Bridgette vertel vir Ava die waarheid oor Nazeem se verlede. Angie neem besluite oor haar toekoms en die Samsodiens kry ontstellende nuus.", "start_date": "2026-06-07T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E48'. Wade en Zoe voel dis hulle teen die w\u00eareld, terwyl Nazeem vir Ava vir die ongeluk blameer. Lee-Ann vererg haar vir Mike.", "start_date": "2026-06-07T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E193'. Kevin en Gloria bots oor geld en trots. Patty wonder of Ignus haar toekoms steel. Tillie is bekommerd oor Dirk. Haylee wil aanbeweeg, maar Christine is obsessief met wraak neem.", "start_date": "2026-06-07T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E194'. Gloria en Kevin stry steeds, maar Tillie het 'n blink plan. Patty het 'n afspraak met Zander. Dirk het 'n groot nuwe idee.", "start_date": "2026-06-07T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E195'. Manny en Tillie is haaks oor waar hulle gaan huis opsit na hul troue. Na 'n uitval met Kevin, gee Patty vir Gloria stof tot nadenke. Christine slyp haar tande vir die Louws.", "start_date": "2026-06-07T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E196'. Dirk l\u00ea sy aftreeoordontwikkeling aan die Louws voor. Patty en Zander se verhouding ontwikkel verder. Lily en Ruan is nog vervreem van mekaar.", "start_date": "2026-06-07T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-07T15:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E10'. Frik moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly. Wanneer Poppie siek voel en vroeg huis toe gaan is Boeboe oortuig dat Poppie swanger is. Die nuus versprei soos 'n veldbrand.", "start_date": "2026-06-07T16:00:00+00:00", "title": "Vetkoekpaleis"}, {"desc": "'S17/E69'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-07T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-07T17:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S6/E1'. Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelmbaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.", "start_date": "2026-06-07T18:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "Op 'n waarnemingsopdrag in 'n oeroue woud, ontmoet 'n wildsbewaarder twee oorlewendes wat 'n post-apokaliptiese leefstyl volg.", "start_date": "2026-06-07T19:00:00+00:00", "title": "Gaia"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-07T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-07T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-07T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-07T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-07T23:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-07T23:58:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-08T01:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E194'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-08T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E59'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Maria, die soeker in haar smart.", "start_date": "2026-06-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E93'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-08T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E196'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-08T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-08T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-08T09:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-08T09:58:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-08T10:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-08T11:01:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S12/E48'. Wade en Zoe voel dis hulle teen die w\u00eareld, terwyl Nazeem vir Ava vir die ongeluk blameer. Lee-Ann vererg haar vir Mike.", "start_date": "2026-06-08T12:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-08T12:31:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S10/E26'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-06-08T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-08T13:31:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-08T14:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-08T14:31:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-08T15:01:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E6'. Delia neem 'n moeilike besluit, Tiaan raak nuuskierig oor Amor se doen en late, en Naomi vra Thalia om by Le Roux, 'n Binneland-pasi\u00ebnt, in te loer. Die kuberkraker word onthul.", "start_date": "2026-06-08T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E120'. Geheime ontvou soos Fourie 'n verborge waarheid ontdek. Hartseer bring Gys en Pam nader aan mekaar.", "start_date": "2026-06-08T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T16:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E70'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-08T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E41'. Abdullah neem Alev na 'n spesiale restaurant en sy onthul sy en Ruzgar trou oor twee dae. Nilay kap die baba se naelstring op om op verskeie plekke te begrawe.", "start_date": "2026-06-08T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-08T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E6'. Delia neem 'n moeilike besluit, Tiaan raak nuuskierig oor Amor se doen en late, en Naomi vra Thalia om by Le Roux, 'n Binneland-pasi\u00ebnt, in te loer. Die kuberkraker word onthul.", "start_date": "2026-06-08T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-08T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E120'. Geheime ontvou soos Fourie 'n verborge waarheid ontdek. Hartseer bring Gys en Pam nader aan mekaar.", "start_date": "2026-06-08T20:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-08T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-08T22:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-08T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E9'. Die duo's werk aan die leefarea, maar die begroting knyp. Uitruilooreenkomste is nodig. Probleme, nuus oor die volgende fase, siekte en beserings belemmer hul vordering.", "start_date": "2026-06-08T22:59:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E1'. Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelmbaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.", "start_date": "2026-06-09T00:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}