{"end_date": "2026-06-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260608.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260608&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-17T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E20 of 31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-17T00:59:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-17T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E203'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T05:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E91'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-17T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E203'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-17T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E11'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-17T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-17T09:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S13/E20'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-17T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E46'. Alev se familie is platgeslaan deur haar optrede. Omer moet dringend geopereer word en die familie ontdek die waarheid. Ertugrul verklaar sy liefde aan Kivilcim.", "start_date": "2026-06-17T10:58:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E55'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E202'. Zander kry 'n idee vir 'n groot gebaar vir Patty. Louis konfronteer Chelsea. Christine slaan haar kloue nog dieper in Dirk in.", "start_date": "2026-06-17T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E33'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E11'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-17T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-17T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E15'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-17T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E13'. Tracy trek Thalia se siel uit oor die manne in haar lewe, en Nicolette se oggend skop nie goed af nie. Bronwyn neem 'n standpunt in en hou daarby.", "start_date": "2026-06-17T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E126'. Henry is in 'n penarie wanneer hy sy mond verby praat. Siseko bieg iets groot aan Bandile. Bianca peins oor 'n idee.", "start_date": "2026-06-17T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E79'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E203'. Manny probeer Tillie oortuig om Lang Verloren aan Zander te verhuur. Louis veg om sterk te bly n\u00e1 hy en Chelsea opgebreek het. Christine spin vir Dirk verder vas in haar web.", "start_date": "2026-06-17T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E47'. Na Omer se operasie belet Pembe Kivilcim se familie die hospitaal weens Alev en Abdullah. Sy beveel Mustafa om alle bande en die vennootskap met Sonmez te verbreek.", "start_date": "2026-06-17T17:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E3'. 'n Vermoorde sjef word gevind met 'n nommer sewe op sy nek gekerf. Byl vermoed nommer agt is oppad. Die span ontdek meer skakels tussen die vuurhoutjieslagoffers en die sewe doodsondes.", "start_date": "2026-06-17T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E13'. Tracy trek Thalia se siel uit oor die manne in haar lewe, en Nicolette se oggend skop nie goed af nie. Bronwyn neem 'n standpunt in en hou daarby.", "start_date": "2026-06-17T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E126'. Henry is in 'n penarie wanneer hy sy mond verby praat. Siseko bieg iets groot aan Bandile. Bianca peins oor 'n idee.", "start_date": "2026-06-17T20:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E203'. Manny probeer Tillie oortuig om Lang Verloren aan Zander te verhuur. Louis veg om sterk te bly n\u00e1 hy en Chelsea opgebreek het. Christine spin vir Dirk verder vas in haar web.", "start_date": "2026-06-17T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E11 of 26'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-17T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E15 of 26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-17T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-17T22:59:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E20 of 35'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-17T23:29:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S6/E3 of 10'. 'n Vermoorde sjef word gevind met 'n nommer sewe op sy nek gekerf. Byl vermoed nommer agt is oppad. Die span ontdek meer skakels tussen die vuurhoutjieslagoffers en die sewe doodsondes.", "start_date": "2026-06-18T00:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E6 of 13'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-18T01:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-18T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E202 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E68 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Teleurgesteld in God? Hy herstel jou hoop, bemoedig Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-06-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E204 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E68 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Teleurgesteld in God? Hy herstel jou hoop, bemoedig Tarine de Ridder.", "start_date": "2026-06-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E87 of 261'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-18T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E204 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-18T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-18T08:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E8 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-18T09:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E11 of 26'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-18T09:28:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E47 of 107'. Na Omer se operasie belet Pembe Kivilcim se familie die hospitaal weens Alev en Abdullah. Sy beveel Mustafa om alle bande en die vennootskap met Sonmez te verbreek.", "start_date": "2026-06-18T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E56 of 131'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-18T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E203 of 208'. Manny probeer Tillie oortuig om Lang Verloren aan Zander te verhuur. Louis veg om sterk te bly n\u00e1 hy en Chelsea opgebreek het. Christine spin vir Dirk verder vas in haar web.", "start_date": "2026-06-18T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E34 of 90'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-06-18T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S15/E11 of 26'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-18T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E11 of 13'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-18T13:59:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E11 of 15'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-18T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E14 of 260'. Amor maak baie seker sy is 'n aanwins vir Conrad en Binneland. Nicolette pleit by Bronwyn om die waarheid met Steve te deel. Uys por Nicolette aan om Michael 'n kans te gee.", "start_date": "2026-06-18T15:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E127 of 208'. Lettie is bekommerd oor Alice. Zelda ontmoet vir Bianca. Sanet maak gereed vir aandete met Fourie en Rossouw.", "start_date": "2026-06-18T15:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E57 of 131'. Lee-Ann konfronteer Bridgette omdat sy inmeng met Zoe se sake, terwyl Kate vir Angie help. Intussen trap Ava in die strik wat Nazeem vir haar stel.", "start_date": "2026-06-18T16:33:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E80 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E204 of 208'. Zander maak 'n plan met Lily, Erica, Mannie en Tillie se hulp om Patty se hart te verower. Louis voel hopeloos sonder Chelsea.", "start_date": "2026-06-18T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E48 of 107'. Nilay oorreed 'n hartseer Pembe om haar trourok vir 'n arm meisie te skenk. Ertugrul gee vir Kivilcim 'n spesiale geskenk waaroor sy baie bly is.", "start_date": "2026-06-18T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E9 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die gewilde akteur en Kw\u00eala aanbieder, Hannes van Wyk.", "start_date": "2026-06-18T18:59:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E12 of 26'. Met die oog op die naderende Algemene Verkiesing, hoor ons by 'n aantal gemeenskapsleiers wat die verwagtinge is van mense op grondvlak.", "start_date": "2026-06-18T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E14 of 260'. Amor maak baie seker sy is 'n aanwins vir Conrad en Binneland. Nicolette pleit by Bronwyn om die waarheid met Steve te deel. Uys por Nicolette aan om Michael 'n kans te gee.", "start_date": "2026-06-18T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E57 of 131'. Lee-Ann konfronteer Bridgette omdat sy inmeng met Zoe se sake, terwyl Kate vir Angie help. Intussen trap Ava in die strik wat Nazeem vir haar stel.", "start_date": "2026-06-18T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E127 of 208'. Lettie is bekommerd oor Alice. Zelda ontmoet vir Bianca. Sanet maak gereed vir aandete met Fourie en Rossouw.", "start_date": "2026-06-18T20:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E204 of 208'. Zander maak 'n plan met Lily, Erica, Mannie en Tillie se hulp om Patty se hart te verower. Louis voel hopeloos sonder Chelsea.", "start_date": "2026-06-18T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}