{"end_date": "2026-06-10", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260609.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260609&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E1'. Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelmbaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.", "start_date": "2026-06-09T00:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-09T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-09T02:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-09T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E195'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-09T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E197'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-09T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E60'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Petrus, die soeker in sy skaamte.", "start_date": "2026-06-09T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E94'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-09T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E197'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-09T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-09T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-09T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.", "start_date": "2026-06-09T09:29:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E41'. Abdullah neem Alev na 'n spesiale restaurant en sy onthul sy en Ruzgar trou oor twee dae. Nilay kap die baba se naelstring op om op verskeie plekke te begrawe.", "start_date": "2026-06-09T11:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-09T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-09T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E27'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-09T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-09T13:28:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-09T14:29:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-09T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E7'. At is onrustig wanneer Binneland se kuberkraker-probleme skielik eindig. Naomi draai Thalia se arm om weer by Le Roux in te loer, en Louis besef hoekom Wynand so gereeld by Tonik uithang.", "start_date": "2026-06-09T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E121'. Daar is moeilikheid in die Bester-huis. Die prins l\u00ea besoek af by die Swartmarlyne, en Lettie maak 'n besluit.", "start_date": "2026-06-09T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E71'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-09T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E198'. Chelsea vertel vir Justin van hul kind. Dirk probeer 'n ander aanslag met sy groot plan. Zander re\u00ebl 'n verrassing vir Patty.", "start_date": "2026-06-09T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E42'. Umut ontmoet 'n paartjie wat sy toekoms kan verander. Nilay se naelstringmissie ontaard in 'n drama. Fatih se skielike gedragsverandering en Ertugrul en Kivilcim se band versterk.", "start_date": "2026-06-09T17:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-09T18:59:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E7'. At is onrustig wanneer Binneland se kuberkraker-probleme skielik eindig. Naomi draai Thalia se arm om weer by Le Roux in te loer, en Louis besef hoekom Wynand so gereeld by Tonik uithang.", "start_date": "2026-06-09T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-09T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E121'. Daar is moeilikheid in die Bester-huis. Die prins l\u00ea besoek af by die Swartmarlyne, en Lettie maak 'n besluit.", "start_date": "2026-06-09T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E198'. Chelsea vertel vir Justin van hul kind. Dirk probeer 'n ander aanslag met sy groot plan. Zander re\u00ebl 'n verrassing vir Patty.", "start_date": "2026-06-09T21:29:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S6/E1'. Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelmbaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.", "start_date": "2026-06-09T22:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-09T22:59:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-09T23:31:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E26 - Wanneer Poppe Dans'. Die Brink-gesin berei voor vir die skoolsokkie, met Sunette wat besluit om ook by te woon. Japie verkoop agterdogtige drankies by die sokkie, terwyl Chris vir Sunette en Shani se aandag meeding.", "start_date": "2026-06-09T23:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-10T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T00:59:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-10T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E196'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-10T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E95'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-10T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-10T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-10T09:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E42'. Umut ontmoet 'n paartjie wat sy toekoms kan verander. Nilay se naelstringmissie ontaard in 'n drama. Fatih se skielike gedragsverandering en Ertugrul en Kivilcim se band versterk.", "start_date": "2026-06-10T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-10T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E198'. Chelsea vertel vir Justin van hul kind. Dirk probeer 'n ander aanslag met sy groot plan. Zander re\u00ebl 'n verrassing vir Patty.", "start_date": "2026-06-10T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E28'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-10T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-10T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-10T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-10T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E8'. Mercia en Francie is aan die konkel, Le Roux maak 'n onthulling aan Naomi, en Henry en Ella se verhouding wil maar net nie vloei nie. Conrad vertrou nie vir Amor nie.", "start_date": "2026-06-10T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E122'. Pam en Siseko gesels land en sand. Fourie en Juvan is tot in hulle siele geskok en Lettie en Henry is in konflik.", "start_date": "2026-06-10T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E72'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-10T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E43'. Abdullah en Alev se verdwyning gooi albei families in beroering en Omer staan voor 'n moeilike keuse.", "start_date": "2026-06-10T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-10T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E8'. Mercia en Francie is aan die konkel, Le Roux maak 'n onthulling aan Naomi, en Henry en Ella se verhouding wil maar net nie vloei nie. Conrad vertrou nie vir Amor nie.", "start_date": "2026-06-10T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E122'. Pam en Siseko gesels land en sand. Fourie en Juvan is tot in hulle siele geskok en Lettie en Henry is in konflik.", "start_date": "2026-06-10T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-10T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-10T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-10T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-10T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-09", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}