{"end_date": "2026-06-11", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260610.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260610&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-10T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T00:59:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-10T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E196'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-10T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E61'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Melissa Botma gesels oor Johannes, die soeker wat leer sien.", "start_date": "2026-06-10T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E95'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-10T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E198'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-10T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-10T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-10T09:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E42'. Umut ontmoet 'n paartjie wat sy toekoms kan verander. Nilay se naelstringmissie ontaard in 'n drama. Fatih se skielike gedragsverandering en Ertugrul en Kivilcim se band versterk.", "start_date": "2026-06-10T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-10T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E198'. Chelsea vertel vir Justin van hul kind. Dirk probeer 'n ander aanslag met sy groot plan. Zander re\u00ebl 'n verrassing vir Patty.", "start_date": "2026-06-10T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E28'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-10T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-10T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-10T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-10T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E8'. Mercia en Francie is aan die konkel, Le Roux maak 'n onthulling aan Naomi, en Henry en Ella se verhouding wil maar net nie vloei nie. Conrad vertrou nie vir Amor nie.", "start_date": "2026-06-10T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E122'. Pam en Siseko gesels land en sand. Fourie en Juvan is tot in hulle siele geskok en Lettie en Henry is in konflik.", "start_date": "2026-06-10T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E72'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-10T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-10T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E43'. Abdullah en Alev se verdwyning gooi albei families in beroering en Omer staan voor 'n moeilike keuse.", "start_date": "2026-06-10T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-10T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E8'. Mercia en Francie is aan die konkel, Le Roux maak 'n onthulling aan Naomi, en Henry en Ella se verhouding wil maar net nie vloei nie. Conrad vertrou nie vir Amor nie.", "start_date": "2026-06-10T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-10T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E122'. Pam en Siseko gesels land en sand. Fourie en Juvan is tot in hulle siele geskok en Lettie en Henry is in konflik.", "start_date": "2026-06-10T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-10T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-10T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-10T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-10T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-10T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-11T00:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-11T01:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-11T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E197'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-11T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.", "start_date": "2026-06-11T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E199'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-11T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E62'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Jy is nie alleen in jou soeke nie.", "start_date": "2026-06-11T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E96'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-11T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E199'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-11T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E10 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-11T08:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E7'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekroonde Suid-Afrikaanse musikant, Francois van Coke.", "start_date": "2026-06-11T09:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E10'. ontbytSAKE se ateljeegas is akteur Francois Jacobs. Ons SAKEfokus is in die Laeveld waar die Innibos Kunstefees jaarliks plaasvind.", "start_date": "2026-06-11T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E43'. Abdullah en Alev se verdwyning gooi albei families in beroering en Omer staan voor 'n moeilike keuse.", "start_date": "2026-06-11T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-11T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-11T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E29'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-06-11T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S15/E10'. 'n Paar seniors vertel van hul kunswerke, onder andere Andr\u00e9 Prinsloo wat betrokke was by die bou van die Madiba-standbeeld voor die Uniegebou in Pretoria.", "start_date": "2026-06-11T13:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-11T14:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-11T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E9'. Thalia toon meer empatie teenoor Le Roux. Ella en Henry se verhouding wankel al hoe meer en Rian ruik 'n rot wanneer hy n\u00f3g 'n faktuur van die IT-kundiges sien.", "start_date": "2026-06-11T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E123'. Bianca probeer Juvan terugwen. Henry en Lettie ontmoet 'n jong vrou, en Pam ontvang hartverskeurende nuus.", "start_date": "2026-06-11T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-11T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E73'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-11T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E200'. Patty wil alles in orde kry voor haar eerste afspraak met Zander. Louis se beplande kuier met Sal en Chelsea neem 'n onverwagse wending. Dirk neem 'n swak besluit.", "start_date": "2026-06-11T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E44'. Abdullah keer terug huis toe en eis 'n egskeiding van Pembe. Alev verbreek haar verlowing met Ruzgar en verklaar haar liefde vir Abdullah.", "start_date": "2026-06-11T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-11T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-11T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E9'. Thalia toon meer empatie teenoor Le Roux. Ella en Henry se verhouding wankel al hoe meer en Rian ruik 'n rot wanneer hy n\u00f3g 'n faktuur van die IT-kundiges sien.", "start_date": "2026-06-11T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-11T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E123'. Bianca probeer Juvan terugwen. Henry en Lettie ontmoet 'n jong vrou, en Pam ontvang hartverskeurende nuus.", "start_date": "2026-06-11T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E200'. Patty wil alles in orde kry voor haar eerste afspraak met Zander. Louis se beplande kuier met Sal en Chelsea neem 'n onverwagse wending. Dirk neem 'n swak besluit.", "start_date": "2026-06-11T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E10 of 13 - David Bell & Michiel Barnard'. David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.", "start_date": "2026-06-11T21:58:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-11T22:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-11T23:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-11T23:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-10", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}