{"end_date": "2026-06-14", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260612.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260612&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-12T00:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-12T01:29:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E198'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-12T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.", "start_date": "2026-06-12T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E200'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-12T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E63'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman herinner ons: Die tuinier is nog steeds besig.", "start_date": "2026-06-12T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E97'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-12T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E200'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-12T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-12T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-12T09:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-12T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E44'. Abdullah keer terug huis toe en eis 'n egskeiding van Pembe. Alev verbreek haar verlowing met Ruzgar en verklaar haar liefde vir Abdullah.", "start_date": "2026-06-12T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-12T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E200'. Patty wil alles in orde kry voor haar eerste afspraak met Zander. Louis se beplande kuier met Sal en Chelsea neem 'n onverwagse wending. Dirk neem 'n swak besluit.", "start_date": "2026-06-12T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E30'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-06-12T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week ontspan ons by Weltevrede gasteplaas, geniet Apfelstrudel in Solitaire en trotseer Remhoogte gasteplaas se uitdagende hindernisse in die Naukluftberge.", "start_date": "2026-06-12T13:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-12T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E5'. Dis die einde van 'n seisoen vir Jamie. Voor sy 40 word moet iets verander. In hierdie episode volg ons hoe sy ontdek dat jy nie iemand anders kan verander sonder om jouself te verloor nie.", "start_date": "2026-06-12T14:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-12T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E10'. Rian vang iemand uit, maar hy weet nie wat om met die inligting te doen nie. Ella en Henry besef hulle moet 'n besluit oor die verhouding neem, en Uys moedig Wynand aan om Thalia uit te vra.", "start_date": "2026-06-12T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E27 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-12T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-12T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E74'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-12T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E11 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-12T17:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-12T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-12T19:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-12T19:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E10'. Rian vang iemand uit, maar hy weet nie wat om met die inligting te doen nie. Ella en Henry besef hulle moet 'n besluit oor die verhouding neem, en Uys moedig Wynand aan om Thalia uit te vra.", "start_date": "2026-06-12T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-12T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E14'. Jan Braai vier die 20ste Nasionale Braaidag deur 20 keer te braai!", "start_date": "2026-06-12T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-12T21:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-12T21:31:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-12T22:32:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E27 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-12T22:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-12T23:29:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-13T00:03:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-13T01:01:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-13T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-13T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-13T04:28:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E13'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-06-13T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E64'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons kyk na Jesus wat 'n pelgrim is, met soekers. Jacques Bornman bemoedig ons, jy is gestuur met wat jy het.", "start_date": "2026-06-13T05:17:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-13T05:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-13T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E41'. Abdullah neem Alev na 'n spesiale restaurant en sy onthul sy en Ruzgar trou oor twee dae. Nilay kap die baba se naelstring op om op verskeie plekke te begrawe.", "start_date": "2026-06-13T08:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E42'. Umut ontmoet 'n paartjie wat sy toekoms kan verander. Nilay se naelstringmissie ontaard in 'n drama. Fatih se skielike gedragsverandering en Ertugrul en Kivilcim se band versterk.", "start_date": "2026-06-13T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E43'. Abdullah en Alev se verdwyning gooi albei families in beroering en Omer staan voor 'n moeilike keuse.", "start_date": "2026-06-13T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E44'. Abdullah keer terug huis toe en eis 'n egskeiding van Pembe. Alev verbreek haar verlowing met Ruzgar en verklaar haar liefde vir Abdullah.", "start_date": "2026-06-13T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E120'. Geheime ontvou soos Fourie 'n verborge waarheid ontdek. Hartseer bring Gys en Pam nader aan mekaar.", "start_date": "2026-06-13T11:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E121'. Daar is moeilikheid in die Bester-huis. Die prins l\u00ea besoek af by die Swartmarlyne, en Lettie maak 'n besluit.", "start_date": "2026-06-13T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E122'. Pam en Siseko gesels land en sand. Fourie en Juvan is tot in hulle siele geskok en Lettie en Henry is in konflik.", "start_date": "2026-06-13T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E123'. Bianca probeer Juvan terugwen. Henry en Lettie ontmoet 'n jong vrou, en Pam ontvang hartverskeurende nuus.", "start_date": "2026-06-13T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-13T14:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-13T15:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S16/E10'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-06-13T15:28:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-13T16:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S17/E75'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-13T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-13T17:31:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-13T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E15'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-13T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E11 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-13T20:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-13T20:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-13T20:59:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-13T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-13T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-13T23:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E27 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-13T23:28:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-12", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}