{"end_date": "2026-06-14", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260612.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260612&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-13T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E15'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-13T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E11 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-13T20:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-13T20:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S3/E8'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-13T20:59:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E19'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-13T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-13T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S15/E11'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-13T23:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E27 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-13T23:28:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-13", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}