{"end_date": "2026-06-15", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260614.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260614&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E23'. Hierdie week staan ons op teen boelies. Kindersiekundige Russia Davids, Geduld Veldsman en Helgar Roloefse vertel van die trauma wat dit veroorsaak. Die gaskunstenaar is Daneelle Boois.", "start_date": "2026-06-14T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S16/E10'. Maak die Bulle almal Bokke! Die Bulle is deur na die URC finaal en Die Losie bars van opgewondenheid. Die Bokke-oefenkamp is aangewys en ons debatteer wie die nommer 10-trui moet dra.", "start_date": "2026-06-14T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-14T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E11'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-14T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E197'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-14T05:32:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E198'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-14T06:01:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E199'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-14T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E200'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-14T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E201'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-06-14T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E12'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Miskien is jy vandag sonder hoop? Die goeie nuus is dat jy nie hierdie pad alleen loop nie. Hy is met jou. Met Johan Geyser.", "start_date": "2026-06-14T08:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E6'. Delia neem 'n moeilike besluit, Tiaan raak nuuskierig oor Amor se doen en late, en Naomi vra Thalia om by Le Roux, 'n Binneland-pasi\u00ebnt, in te loer. Die kuberkraker word onthul.", "start_date": "2026-06-14T08:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E7'. At is onrustig wanneer Binneland se kuberkraker-probleme skielik eindig. Naomi draai Thalia se arm om weer by Le Roux in te loer, en Louis besef hoekom Wynand so gereeld by Tonik uithang.", "start_date": "2026-06-14T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E8'. Mercia en Francie is aan die konkel, Le Roux maak 'n onthulling aan Naomi, en Henry en Ella se verhouding wil maar net nie vloei nie. Conrad vertrou nie vir Amor nie.", "start_date": "2026-06-14T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E9'. Thalia toon meer empatie teenoor Le Roux. Ella en Henry se verhouding wankel al hoe meer en Rian ruik 'n rot wanneer hy n\u00f3g 'n faktuur van die IT-kundiges sien.", "start_date": "2026-06-14T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E10'. Rian vang iemand uit, maar hy weet nie wat om met die inligting te doen nie. Ella en Henry besef hulle moet 'n besluit oor die verhouding neem, en Uys moedig Wynand aan om Thalia uit te vra.", "start_date": "2026-06-14T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E49'. Lee-Ann s\u00ea vir Mike presies wat sy van hom dink, terwyl Zoe vas glo dat Angie iets met Wade se verdwyning te doen het. Intussen speel Nazeem met vuur.", "start_date": "2026-06-14T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E50'. Bridgette is woedend oor Wade se verdwyning, terwyl Riaan geduld verloor met Lee-Ann en Mike se stryery. Nazeem beleef nog 'n terugslag met sy gesondheid \u00e9n sy ego.", "start_date": "2026-06-14T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E51'. Nazeem trek vir Ava in die afgrond in, terwyl Mike se vindingrykheid hom in die moeilikheid kan laat beland. Wade moet kies tussen 'n lewenslange droom en Zoe.", "start_date": "2026-06-14T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E52'. Mike is in groot moeilikheid by JPD. Nazeem voel fantasties danksy die pille wat Ava vir hom gegee het, terwyl Angie vir Zoe op die oorlogspad sit.", "start_date": "2026-06-14T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E53'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-14T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E197'. Dirk se droom val plat. Gloria sien liefde deur 'n duideliker lens. Patty word deur nuwe gevoelens verras. 'n Ou bekende bring onrustigheid in Chelsea se lewe.", "start_date": "2026-06-14T13:29:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E198'. Chelsea vertel vir Justin van hul kind. Dirk probeer 'n ander aanslag met sy groot plan. Zander re\u00ebl 'n verrassing vir Patty.", "start_date": "2026-06-14T13:59:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E199'. Gemoedsdrif sidder wanneer Dirk sy probleme probeer regmaak. Zander beplan 'n groot onthulling. Christine dryf 'n gevaarlike nuwe plan wat groot moeilikheid kan ontketen.", "start_date": "2026-06-14T14:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E200'. Patty wil alles in orde kry voor haar eerste afspraak met Zander. Louis se beplande kuier met Sal en Chelsea neem 'n onverwagse wending. Dirk neem 'n swak besluit.", "start_date": "2026-06-14T14:58:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E11 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-14T15:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E11'. Worsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Na 'n groot deurmekaarspul vind Boeboe uit dat sy 'n dubbelganger in Benoni het.", "start_date": "2026-06-14T15:59:00+00:00", "title": "Vetkoekpaleis"}, {"desc": "'S17/E76'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-14T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E24'. Ons vier Jeugdag! Die regisseurs Mikayla Joy en Jesse Brown kom vertel van hulle eerste fliek projek. Dan sorg rapper Shaundion en violis Matthew du Toit vir heerlike musiek.", "start_date": "2026-06-14T17:01:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'Die Fantastiese Verdwyning Van Charlie Prins'. Wanneer Charlie en haar ma probeer vlug van 'n donker verlede is dit twee sokkies wat vir Charlie in 'n konyngat laat beland.", "start_date": "2026-06-14T18:01:00+00:00", "title": "Die Fantastiese Verdwyning Van..."}, {"desc": "'S6/E2'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-14T20:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S1/E10'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-14T21:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E11 of 26'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-14T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E27 of 45 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-14T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-14T23:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S3/E8 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-14T23:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S3/E24 of 26'. Ons vier Jeugdag! Die regisseurs Mikayla Joy en Jesse Brown kom vertel van hulle eerste fliek projek. Dan sorg rapper Shaundion en violis Matthew du Toit vir heerlike musiek.", "start_date": "2026-06-15T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-15T00:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E199 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-15T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E65 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser begelei ons om bewus te word van ons denke.", "start_date": "2026-06-15T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E98 of 261'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-15T06:16:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-15T06:32:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S3/E24 of 26'. Ons vier Jeugdag! Die regisseurs Mikayla Joy en Jesse Brown kom vertel van hulle eerste fliek projek. Dan sorg rapper Shaundion en violis Matthew du Toit vir heerlike musiek.", "start_date": "2026-06-15T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E8 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-15T09:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-15T10:00:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S1/E27 of 45 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-15T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E10 of 15'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-15T11:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S12/E53 of 131'. Kate kry 'n skok wanneer sy terug van haar bootreis af kom. Wade staan voor moeilike besluite oor sy toekoms, terwyl Bridgette probeer om Zoe te beskerm.", "start_date": "2026-06-15T11:59:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E6 of 13'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-15T12:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S10/E31 of 86'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-06-15T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E15 of 26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-15T13:29:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E11 of 26'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-15T14:01:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S3/E8 of 13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die welbekende Suid-Afrikaanse aktrise en kruie koningin, Antoinette Pienaar.", "start_date": "2026-06-15T14:30:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S4/E11 of 13'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-15T14:58:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S15/E11 of 260'. Amor is vasberade om haar lojaliteit teenoor Binneland te bewys, en een van Hugo se pasi\u00ebnte neem 'n groot besluit oor 'n eksperimentele behandeling.", "start_date": "2026-06-15T15:28:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E124 of 208'. Lettie en Henry kry onverwagse nuus. Fourie aanvaar Sanet se aanbod. Fourie se laaste woorde aan Nelius en Bianca steek soos 'n dolk in die hart.", "start_date": "2026-06-15T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E77 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E201 of 208'. Patty se hart word weer gebreek. Tillie is bekommerd oor Dirk. Louis leer dat die liefde soms seermaak. Christine vra vir Haylee om Dirk se werk en persoonlike lewe te ondersoek.", "start_date": "2026-06-15T17:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E45 of 89'. Almal word geraak deur Abdullah en Pembe wat uitmekaar gaan. Doga word Pembe se teiken. Mihri jok vir haar pa oor hoekom sy na 'n spesifieke universiteit wil gaan.", "start_date": "2026-06-15T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E20 of 31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-15T19:01:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E11 of 260'. Amor is vasberade om haar lojaliteit teenoor Binneland te bewys, en een van Hugo se pasi\u00ebnte neem 'n groot besluit oor 'n eksperimentele behandeling.", "start_date": "2026-06-15T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-15T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E124 of 208'. Lettie en Henry kry onverwagse nuus. Fourie aanvaar Sanet se aanbod. Fourie se laaste woorde aan Nelius en Bianca steek soos 'n dolk in die hart.", "start_date": "2026-06-15T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E201 of 208'. Patty se hart word weer gebreek. Tillie is bekommerd oor Dirk. Louis leer dat die liefde soms seermaak. Christine vra vir Haylee om Dirk se werk en persoonlike lewe te ondersoek.", "start_date": "2026-06-15T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E11 of 13'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-15T22:00:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E15 of 26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-15T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E10 of 15'. Die duo's is druk besig om hulle leef-areas te voltooi. Gure weer lei tot laat bestellings wat die duo's se vordering kniehalter en frustrasies lei tot emosionele uitbarstings.", "start_date": "2026-06-15T22:59:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E2 of 10'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-15T23:59:00+00:00", "title": "Die Byl"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-14", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}