{"end_date": "2026-06-17", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260616.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260616&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S3/E24 of 26'. Ons vier Jeugdag! Die regisseurs Mikayla Joy en Jesse Brown kom vertel van hulle eerste fliek projek. Dan sorg rapper Shaundion en violis Matthew du Toit vir heerlike musiek.", "start_date": "2026-06-16T00:59:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E6 of 13'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-16T02:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-16T02:28:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E200 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-16T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E66 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik vir ons wat dit is wanneer ons o\u00eb oopgaan.", "start_date": "2026-06-16T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E202 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E66 of 157'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik vir ons wat dit is wanneer ons o\u00eb oopgaan.", "start_date": "2026-06-16T06:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E85 of 261'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-16T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E202 of 253'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-16T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E27 of 45 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-16T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E15 of 26'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-16T09:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E11 of 26'. ontbytSAKE vier Vadersdag saam met Frank Opperman en sy seun, Frankie. Ons SAKEfokus gaan oor mynbou en ingenieurswese.", "start_date": "2026-06-16T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E45 of 89'. Almal word geraak deur Abdullah en Pembe wat uitmekaar gaan. Doga word Pembe se teiken. Mihri jok vir haar pa oor hoekom sy na 'n spesifieke universiteit wil gaan.", "start_date": "2026-06-16T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E54 of 131'. Nazeem is vasberade om meer uit te vind oor die medikasie wat hom so goed laat voel. Kate nooi Angie om terug te trek huis toe en Kaashifa het groot planne vir die dag.", "start_date": "2026-06-16T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E201 of 208'. Patty se hart word weer gebreek. Tillie is bekommerd oor Dirk. Louis leer dat die liefde soms seermaak. Christine vra vir Haylee om Dirk se werk en persoonlike lewe te ondersoek.", "start_date": "2026-06-16T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E32 of 86'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-16T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E20 of 31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-16T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E11 of 26'. Die afgetrede predikante, dr Isak Burger, ds Johan de Witt, ds Jan Botha en dr Johan Pienaar vertel waarmee hulle hulself besig hou na aftrede.", "start_date": "2026-06-16T14:29:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E27 of 45 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-16T14:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E12 of 260'. Le Roux oorreed Thalia onwetend om saam met Wynand uit te gaan. Mercia is bekommerd oor Francie se gemoed, en Rian stel Danie aan as sekuriteitskonsultant vir 'n groot operasie.", "start_date": "2026-06-16T15:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E125 of 208'. Ren\u00e9 en Lucas bring 'n voorstel na Gys toe. Juvan ontvang goeie nuus van Pam af. Gys vind iets skokkend uit oor Siseko se troue.", "start_date": "2026-06-16T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E55 of 131'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-16T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E78 of 184'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E202 of 208'. Zander kry 'n idee vir 'n groot gebaar vir Patty. Louis konfronteer Chelsea. Christine slaan haar kloue nog dieper in Dirk in.", "start_date": "2026-06-16T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E46 of 89'. Alev se familie is platgeslaan deur haar optrede. Omer moet dringend geopereer word en die familie ontdek die waarheid. Ertugrul verklaar sy liefde aan Kivilcim.", "start_date": "2026-06-16T17:58:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E11 of 15'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-16T19:00:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E12 of 260'. Le Roux oorreed Thalia onwetend om saam met Wynand uit te gaan. Mercia is bekommerd oor Francie se gemoed, en Rian stel Danie aan as sekuriteitskonsultant vir 'n groot operasie.", "start_date": "2026-06-16T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E55 of 131'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-16T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E125 of 208'. Ren\u00e9 en Lucas bring 'n voorstel na Gys toe. Juvan ontvang goeie nuus van Pam af. Gys vind iets skokkend uit oor Siseko se troue.", "start_date": "2026-06-16T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E202 of 208'. Zander kry 'n idee vir 'n groot gebaar vir Patty. Louis konfronteer Chelsea. Christine slaan haar kloue nog dieper in Dirk in.", "start_date": "2026-06-16T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S6/E2 of 10'. Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.", "start_date": "2026-06-16T22:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S4/E11 of 13'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-16T22:59:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S2/E6 of 13'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-16T23:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E27 of 45 - Die Ultimatum'. Shani is opgewonde oor haar oudisie, terwyl Rachelle met haar pa se kontakte reeds 'n oudisie gere\u00ebl het. Maryna en Henk het konflik oor die produksie. Johan voel onseker oor Shani se motiewe.", "start_date": "2026-06-16T23:59:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E11 of 13 - Jan Sauer Lambrechts & Phillip Van Staden'. Jan Sauer Lambrechts en Phillip van Staden het 'n 1970's Karoo-plaashuis in 'n moderne toevlug omskep, en kombineer erfenis, kontempor\u00eare ontwerp en kreatiewe visie.", "start_date": "2026-06-17T00:30:00+00:00", "title": "Tussen Mure: Masculus"}, {"desc": "'S13/E20 of 31'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-17T00:59:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2 of 2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-06-17T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E201 of 253'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-06-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E203'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E67'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ons gesels oor Jesus wat 'n pelgrim is, met hoop. Johan Geyser verduidelik wat dit is om 'n hart te h\u00ea wat brand.", "start_date": "2026-06-17T05:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E91'. Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.", "start_date": "2026-06-17T06:15:00+00:00", "title": "Lappies"}, {"desc": "'S11/E203'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-06-17T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E11'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-17T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S2/E6'. Chantel sukkel op aan te pas in Suid-Afrika na jare oorsee. As enkelma moet sy ook totale onafhanklikheid en groot verantwoordelikhede in die gesig staar. Sy is reg om die pad te stap.", "start_date": "2026-06-17T09:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S13/E20'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-06-17T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E46'. Alev se familie is platgeslaan deur haar optrede. Omer moet dringend geopereer word en die familie ontdek die waarheid. Ertugrul verklaar sy liefde aan Kivilcim.", "start_date": "2026-06-17T10:58:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E55'. Frankie beraam 'n plan om Mike in Ruiterbosch te hou. Nazeem probeer Ava sagmaak, terwyl Zoe beheer oor haar toekoms wil neem.", "start_date": "2026-06-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S2/E202'. Zander kry 'n idee vir 'n groot gebaar vir Patty. Louis konfronteer Chelsea. Christine slaan haar kloue nog dieper in Dirk in.", "start_date": "2026-06-17T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E33'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-06-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E11'. Na 'n moeilike fase is die duo's uitgeput, maar die binnekant is grotendeels voltooi. Die beoordelaars gradeer die leefarea en het, n\u00e1 'n deeglike inspeksie, baie te s\u00ea.", "start_date": "2026-06-17T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E11'. Hierdie week reis ons van Remhoogte gasteplaas in die Naukluft-berge na Go4x4 net buite Windhoek waar ons 'n paar taktiese hindernisse met die Bushlapa boswaens gaan aanpak.", "start_date": "2026-06-17T14:30:00+00:00", "title": "4x4 Met Andr\u00e9"}, {"desc": "'S14/E15'. Jan Braai en die Ontspan besoek Napier en Bredasdorp. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-06-17T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E13'. Tracy trek Thalia se siel uit oor die manne in haar lewe, en Nicolette se oggend skop nie goed af nie. Bronwyn neem 'n standpunt in en hou daarby.", "start_date": "2026-06-17T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E126'. Henry is in 'n penarie wanneer hy sy mond verby praat. Siseko bieg iets groot aan Bandile. Bianca peins oor 'n idee.", "start_date": "2026-06-17T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E79'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-06-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S2/E203'. Manny probeer Tillie oortuig om Lang Verloren aan Zander te verhuur. Louis veg om sterk te bly n\u00e1 hy en Chelsea opgebreek het. Christine spin vir Dirk verder vas in haar web.", "start_date": "2026-06-17T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E47'. Na Omer se operasie belet Pembe Kivilcim se familie die hospitaal weens Alev en Abdullah. Sy beveel Mustafa om alle bande en die vennootskap met Sonmez te verbreek.", "start_date": "2026-06-17T17:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E3'. 'n Vermoorde sjef word gevind met 'n nommer sewe op sy nek gekerf. Byl vermoed nommer agt is oppad. Die span ontdek meer skakels tussen die vuurhoutjieslagoffers en die sewe doodsondes.", "start_date": "2026-06-17T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E13'. Tracy trek Thalia se siel uit oor die manne in haar lewe, en Nicolette se oggend skop nie goed af nie. Bronwyn neem 'n standpunt in en hou daarby.", "start_date": "2026-06-17T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E56'. Bridgette is bekommerd oor Zoe se toekoms, terwyl Angie sukkel met verandering. Die Thuli's is gespanne oor 'n duur ete, en Nazeem konfronteer vir Ava.", "start_date": "2026-06-17T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E126'. Henry is in 'n penarie wanneer hy sy mond verby praat. Siseko bieg iets groot aan Bandile. Bianca peins oor 'n idee.", "start_date": "2026-06-17T20:58:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E203'. Manny probeer Tillie oortuig om Lang Verloren aan Zander te verhuur. Louis veg om sterk te bly n\u00e1 hy en Chelsea opgebreek het. Christine spin vir Dirk verder vas in haar web.", "start_date": "2026-06-17T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-06-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}