{"end_date": "2026-07-16", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260715.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260715&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-15T00:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-15T00:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-15T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-15T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E221'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-15T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E91'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jacques Bornman gesels oor hoe ek 'n gasvrye hart kan kweek.", "start_date": "2026-07-15T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E223'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-15T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E91'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jacques Bornman gesels oor hoe ek 'n gasvrye hart kan kweek.", "start_date": "2026-07-15T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E18'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.", "start_date": "2026-07-15T06:15:00+00:00", "title": "Rat-Tat-Tat"}, {"desc": "'S11/E223'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-15T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-15T08:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-15T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-15T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en s\u00ea sy het gejok oor wie hul kind se pa is.", "start_date": "2026-07-15T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E75'. Frankie probeer informasie uit Riaan kry, terwyl Mymoena moet besluit of sy wil vuil speel en die apteek onder Ava se neus uit koop. Maar dan tref 'n ramp Ruiterbosch.", "start_date": "2026-07-15T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E10'. Lily wil vrede h\u00ea ten spyte daarvan dat sy die waarheid benodig. Manny en Tillie probeer hulself gerusstel met betrekking tot die mynplanne. Gemoedsdriwwers ondersteun vir Chelsea.", "start_date": "2026-07-15T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E53'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-07-15T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-15T13:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-15T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E19'. Jan Braai en die Ontspan besoek Swellendam. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-15T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E33'. Louis en Naomi kry 'n onverwagse aanbod. Die einde van Delia se uitdagings is nog nie naastenby in sig nie, en Ella is uiteindelik eerlik met haarself oor waarvan sy hou, en ni\u00e9 hou nie.", "start_date": "2026-07-15T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troure\u00eblings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.", "start_date": "2026-07-15T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E76'. Ruiterbosch probeer sin maak van die ramp in die apteek, maar Bridgette vermoed Ava en Nazeem het iets daarmee te doen gehad. Intussen word Ava en Bennie steeds vermis.", "start_date": "2026-07-15T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E107'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-15T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-15T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-15T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-15T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E33'. Louis en Naomi kry 'n onverwagse aanbod. Die einde van Delia se uitdagings is nog nie naastenby in sig nie, en Ella is uiteindelik eerlik met haarself oor waarvan sy hou, en ni\u00e9 hou nie.", "start_date": "2026-07-15T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E76'. Ruiterbosch probeer sin maak van die ramp in die apteek, maar Bridgette vermoed Ava en Nazeem het iets daarmee te doen gehad. Intussen word Ava en Bennie steeds vermis.", "start_date": "2026-07-15T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troure\u00eblings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.", "start_date": "2026-07-15T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-15T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-15T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S5/E2'. Mal Kamper toets sy elektriese scooter in die Tankwa, gaan op 'n bootrit en safari in Zambi\u00eb, gaan stap by Nigramoep en pak 'n hindernisbaan aan met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-15T22:05:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S14/E19'. Jan Braai en die Ontspan besoek Swellendam. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-15T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-15T23:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-15T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-16T00:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.", "start_date": "2026-07-16T01:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-16T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E222'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-16T03:39:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E92'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel vra jou vandag: Wie kan jy nie verdra nie?", "start_date": "2026-07-16T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E224'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-16T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E92'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel vra jou vandag: Wie kan jy nie verdra nie?", "start_date": "2026-07-16T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E19'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.", "start_date": "2026-07-16T06:15:00+00:00", "title": "Rat-Tat-Tat"}, {"desc": "'S11/E224'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-16T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-16T08:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S3/E12'. Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse sjef, Bertus Basson.", "start_date": "2026-07-16T09:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E15'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-16T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-16T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E76'. Ruiterbosch probeer sin maak van die ramp in die apteek, maar Bridgette vermoed Ava en Nazeem het iets daarmee te doen gehad. Intussen word Ava en Bennie steeds vermis.", "start_date": "2026-07-16T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E11'. Manny en Tillie het 'n appeltjie te skil met Wayne. Erica bring iets verdag onder Hazel se aandag. Sasha bring nuus wat vir Christine roekeloos laat optree.", "start_date": "2026-07-16T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E54'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-07-16T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-16T13:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-16T14:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-16T14:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S15/E34'. Naomi moet 'n besluit oor surrogaatskap neem. Tertius raak al meer omgekrap oor Delia, en 'n kardioloog is baie bekommerd oor Francie se gesondheid.", "start_date": "2026-07-16T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-16T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-16T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E108'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-16T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-16T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-16T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-16T19:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-16T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E34'. Naomi moet 'n besluit oor surrogaatskap neem. Tertius raak al meer omgekrap oor Delia, en 'n kardioloog is baie bekommerd oor Francie se gesondheid.", "start_date": "2026-07-16T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-16T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-16T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-16T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E2'. Die manne ontmoet Sunette Bridges, ontdek plaaslike musiek, geniet 'n ikoniese BBQ en ervaar hul eerste proesel van ware Suidelike gasvryheid in Noord-Carolina.", "start_date": "2026-07-16T22:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-16T22:31:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-16T23:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-16T23:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-15", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}