{"end_date": "2026-07-19", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260717.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260717&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-17T00:31:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-17T01:29:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E223'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.", "start_date": "2026-07-17T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E93'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel gesels vandag oor ons redding wat in die vreemdeling is.", "start_date": "2026-07-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E20'. Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.", "start_date": "2026-07-17T06:15:00+00:00", "title": "Rat-Tat-Tat"}, {"desc": "'S11/E225'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-17T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-17T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-17T09:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-17T10:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-17T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E77'. Angie begin 'n nuwe werk en Nazeem se ware kleure word uiteindelik gesien. Mymoena moet 'n moeilike besluit neem oor die apteek se toekoms.", "start_date": "2026-07-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E12'. 'n Ontstellende ontdekking op Everlasting ruk die Louws tot stilstand. Ruan word gedwing om die verlede in die o\u00eb te kyk. Lily eis antwoorde oor Ruan sy betrokkenheid by Cheryl.", "start_date": "2026-07-17T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E55'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-07-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E2'. Hennie en Nicole vat die lang grondpad na die kus van Walvisbaai en Swakopmund. Hier verken hul die ryk seelewe en ook die pragtige area met sy Duitse geskiedenis en plaaslike aktiwiteite.", "start_date": "2026-07-17T13:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-17T14:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S2/E10'. In hierdie episode word Lynn se afhanklikheid van ander getoets. Sy leer dat jy nie altyd die een kan wees wat help nie, want dis juis wat jou kan vernietig.", "start_date": "2026-07-17T14:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-17T15:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.", "start_date": "2026-07-17T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-17T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.", "start_date": "2026-07-17T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E109'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-17T17:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-17T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.", "start_date": "2026-07-17T19:00:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-17T19:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S15/E35'. Delia moet baie vure doodslaan. Bonnie vind uit van Louis en Naomi se planne, en Riekie probeer haar vriendskap met Thalia herstel.", "start_date": "2026-07-17T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E78'. Kate kyk na foto's van haar kinders se kleintyd en iets begin haar pla. Nazeem konkel, terwyl Mike by Frankie se werksplek inmeng.", "start_date": "2026-07-17T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S14/E19'. Jan Braai en die Ontspan besoek Swellendam. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-17T21:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-17T21:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-17T21:31:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-17T22:29:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-17T23:03:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-17T23:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2 of 13'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-18T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-18T04:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E18'. In Pikin word die interessante diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika gebruik om eenvoudige konsepte aan die jongspan te verduidelik. Kom droom saam groot!", "start_date": "2026-07-18T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E94'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel deel vandag met ons God se liefde.", "start_date": "2026-07-18T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T05:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T06:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E16'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-18T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E61'. Alev probeer Abdullah kontak, maar Pembe sweer wraak. Nilay s\u00ea vir Pembe hulle word bedreig deur 'n Bose Oog en kort 'n reinigingsritueel.", "start_date": "2026-07-18T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en s\u00ea sy het gejok oor wie hul kind se pa is.", "start_date": "2026-07-18T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-18T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-18T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E140'. Pam voel dat Abongile haar lewe onnodig moeilik maak. Lucas en Karla se planne rondom Nina en Juvan loop skeef.", "start_date": "2026-07-18T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E141'. Siseko is bekommerd dat Pam die troue gaan kanselleer. Rossouw vind uit sy pa sien iemand. Nina en Juvan maak uiteindelik 'n skuif.", "start_date": "2026-07-18T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troure\u00eblings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.", "start_date": "2026-07-18T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-18T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T14:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T15:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-18T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-18T16:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E110'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-18T17:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-18T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E20'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle De Hoop en Malgas.", "start_date": "2026-07-18T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-18T20:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T20:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E11'. Monica se storie is ongelooflik: haar geveg teen toksiese verhoudings is jare terug oorrompel deur haar geveg teen kanker. Maar sy bly positief. Sy bly braaf genoeg om vorentoe te beweeg.", "start_date": "2026-07-18T22:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-18T23:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E32 - Anderkant Die Venster'. Shani en Chris se romantiese oomblik word onderbreek. Dolf en Pierre het albei hulle oog op Monique. Ans probeer iets opwindend, met ongewenste nagevolge.", "start_date": "2026-07-18T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-19T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}