{"end_date": "2026-07-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260718.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260718&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2 of 13'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-18T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T04:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S5/E3'. Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambi\u00eb bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-18T04:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E18'. In Pikin word die interessante diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika gebruik om eenvoudige konsepte aan die jongspan te verduidelik. Kom droom saam groot!", "start_date": "2026-07-18T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E94'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Roelof Nel deel vandag met ons God se liefde.", "start_date": "2026-07-18T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T05:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T06:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E16'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-18T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E61'. Alev probeer Abdullah kontak, maar Pembe sweer wraak. Nilay s\u00ea vir Pembe hulle word bedreig deur 'n Bose Oog en kort 'n reinigingsritueel.", "start_date": "2026-07-18T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E62'. Fatih dreig Doga met 'n egskeiding as hy verder sy ma sleg behandel. Mustafa verras Nilay met 'n egskeiding en s\u00ea sy het gejok oor wie hul kind se pa is.", "start_date": "2026-07-18T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E63'. Nilay erken aan almal dat Mustafa nie haar kind se pa is nie. Ayse waarsku vir Kivilcim dat sy in lewensgevaar is.", "start_date": "2026-07-18T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E64'. Mustafa is bitter oor Nilay se woorde, maar Sonmez glo dit nie. Fatih wil skei van Doga, maar sy besef sy het hom nog lief.", "start_date": "2026-07-18T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E140'. Pam voel dat Abongile haar lewe onnodig moeilik maak. Lucas en Karla se planne rondom Nina en Juvan loop skeef.", "start_date": "2026-07-18T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E141'. Siseko is bekommerd dat Pam die troue gaan kanselleer. Rossouw vind uit sy pa sien iemand. Nina en Juvan maak uiteindelik 'n skuif.", "start_date": "2026-07-18T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E142'. Pam het 'n klomp ysters in die vuur met al die troure\u00eblings. Nina is opgewonde oor haar eerste alleen-kuier saam met Juvan. Gys en Bianca is soos twee stoute tieners.", "start_date": "2026-07-18T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E143'. Shane is terug met slegte nuus. Dinge ontwikkel verder tussen Gys en Bianca. Siseko het 'n verrassing vir Pam.", "start_date": "2026-07-18T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E2 - Rehoboth'. Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.", "start_date": "2026-07-18T14:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E2'. Die week kuier Skemergrond-aktrise Shimmy Isaacs en haar vriendin, Carmenita Skade, by Dean en sorg vir hope pret en speletjies. Bob 'the juggler' verstom met sy ongelooflike toertjies.", "start_date": "2026-07-18T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T15:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S16/E15'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-18T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Sakkie en Brand se skandes in Mumbai kom uit. Hester en die personeel is ontevrede met die nuwe re\u00ebls. Rodney is verras oor kli\u00ebntediens se sukses.", "start_date": "2026-07-18T16:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E110'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E15'. Die beoordelaars voltooi hul finale gradering. By die finale sterre-monie word aangekondig watter duo se vyfster-mikro-eenheid wen, en die R1 miljoen prysgeld huis toe vat.", "start_date": "2026-07-18T17:30:00+00:00", "title": "Klein Paradys"}, {"desc": "'S6/E7'. 'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Eliaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.", "start_date": "2026-07-18T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E20'. Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle De Hoop en Malgas.", "start_date": "2026-07-18T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E3'. 'n Ompad deur die berge raak chaoties met 'n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit.", "start_date": "2026-07-18T20:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle die pad hulle na die ikoniese Spitzkoppe.", "start_date": "2026-07-18T20:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E13'. Hierdie week drink Jak tee saam met die pragtige Suid-Afrikaanse aktrise, Lindie Strydom.", "start_date": "2026-07-18T21:00:00+00:00", "title": "KoppieTeeFontein"}, {"desc": "'S13/E24'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-18T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}