{"end_date": "2026-07-25", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260724.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260724&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E8'. Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dant\u00e9-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.", "start_date": "2026-07-25T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-25T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-25T20:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-25T20:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S1/E1 - Gavin Petersen & Monique Cananie'. Ons reeks begin in Stony Point met pikkewynwagter, Gavin Petersen. Monique Cananie vertel ons van gemeenskapsprogramme by die Youth Caf\u00e9 in Villiersdorp.", "start_date": "2026-07-25T21:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E25'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-25T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E12'. In hierdie episode word Angelique behoorlik verras. Die spesiale gas is die keer iemand wat sy baie goed ken. Fafa besluit om die oorhand te neem en almal leer oor die waarde van familie.", "start_date": "2026-07-25T22:31:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-25T23:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E33 - Te Laat Vir Trane'. Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgel\u00ea vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.", "start_date": "2026-07-25T23:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-25", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}