{"end_date": "2026-07-26", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260725.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260725&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E3'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie met slaai en skyfies.", "start_date": "2026-07-25T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E3 of 13'. Hierdie week kan jy die Temple Boys sien soos nog nooit tevore nie! Verwag hope lag, wilde stories en lekker verrassings. Natuurlik lig hulle die dak met een van hul grootste treffers.", "start_date": "2026-07-25T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E25'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-25T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-25T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S1/E1 - Gavin Petersen & Monique Cananie'. Ons reeks begin in Stony Point met pikkewynwagter, Gavin Petersen. Monique Cananie vertel ons van gemeenskapsprogramme by die Youth Caf\u00e9 in Villiersdorp.", "start_date": "2026-07-25T04:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-25T04:31:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E19'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-07-25T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E100'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Jay Bezuidenhout gesels vandag met ons oor die skat in die hart.", "start_date": "2026-07-25T05:16:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E3'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie met slaai en skyfies.", "start_date": "2026-07-25T05:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E3 of 13'. Hierdie week kan jy die Temple Boys sien soos nog nooit tevore nie! Verwag hope lag, wilde stories en lekker verrassings. Natuurlik lig hulle die dak met een van hul grootste treffers.", "start_date": "2026-07-25T06:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-25T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E65'. Metehan se ontmoeting met 'n vrou be\u00efndruk hom. Mustafa konfronteer Nilay. Doga rig 'n versoek aan Fatih en Alev neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-07-25T08:03:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E66'. Umut word vir bedrog gearresteer. Alev s\u00ea vir Pembe sy het Abdullah verlaat en vra om verskoning. Doga en Fatih teken egskeidingsdokumente.", "start_date": "2026-07-25T09:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E67'. Abdullah vra Pembe om vergifnis. Terselfdertyd faal al Mustafa en Zulkar se planne om Nilay sover te kry om Mustafa te vergewe.", "start_date": "2026-07-25T09:59:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E68'. Pembe wil Fatih laat trou met die persoon wat Metehan verlei. Doga vra Kayhan om sy eie gesin te ondersteun en nie vir Fatih nie.", "start_date": "2026-07-25T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E144'. Die Bhonga-troue is hier. Rossouw vind uit wie die nuwe vrou in Gys se lewe is. Bianca probeer uitreik na Juvan, maar tevergeefs.", "start_date": "2026-07-25T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E145'. Nina en Shane se band word hegter. Theresa ontvang 'n aanbod vir 'n nuwe geleentheid en Gys los 'n groot bom.", "start_date": "2026-07-25T12:31:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E146'. Juvan is ongelukkig dat Shane hom in Nina se lewe ingewurm het. Berta probeer 'n laaste keer om Theresa te oortuig.", "start_date": "2026-07-25T13:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E147'. Die Swart-kinders is ontsteld oor hul pa se nuwe verhouding en besluit om iets te doen. Shane ontvang hartverskeurende nuus.", "start_date": "2026-07-25T13:31:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E3'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie met slaai en skyfies.", "start_date": "2026-07-25T13:59:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E3 of 13'. Hierdie week kan jy die Temple Boys sien soos nog nooit tevore nie! Verwag hope lag, wilde stories en lekker verrassings. Natuurlik lig hulle die dak met een van hul grootste treffers.", "start_date": "2026-07-25T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-25T15:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-25T15:29:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E3'. Die lugwaardinne is ongelukkig oor gewigmetings. Hester is woedend oor Piston se verlowing. Koekie ontmoet 'n skatryk sakeman.", "start_date": "2026-07-25T16:29:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E117'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-25T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S4/E1'. Die Kyk Wie Praat klitse is terug by die skool en terug in die klas, en hierdie week toets Oom De Klerk hulle ABC's, en vind uit of onderwysers ook rapporte moet kry. Kom lag en speel saam.", "start_date": "2026-07-25T17:31:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S6/E8'. Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dant\u00e9-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.", "start_date": "2026-07-25T18:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-25T19:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-25T20:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-25T20:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S1/E1 - Gavin Petersen & Monique Cananie'. Ons reeks begin in Stony Point met pikkewynwagter, Gavin Petersen. Monique Cananie vertel ons van gemeenskapsprogramme by die Youth Caf\u00e9 in Villiersdorp.", "start_date": "2026-07-25T21:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E25'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-25T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E12'. In hierdie episode word Angelique behoorlik verras. Die spesiale gas is die keer iemand wat sy baie goed ken. Fafa besluit om die oorhand te neem en almal leer oor die waarde van familie.", "start_date": "2026-07-25T22:31:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-25T23:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E33 - Te Laat Vir Trane'. Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgel\u00ea vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.", "start_date": "2026-07-25T23:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E3'. Joalette reis na Witvlei waar sy vir Antoinette en haar man, Chris, ontmoet. Hulle maak kaas en gaan op 'n wildbesigtigingsrit. Daarna kook hulle 'n rooibokpotjie met slaai en skyfies.", "start_date": "2026-07-26T00:01:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E3 of 13'. Hierdie week kan jy die Temple Boys sien soos nog nooit tevore nie! Verwag hope lag, wilde stories en lekker verrassings. Natuurlik lig hulle die dak met een van hul grootste treffers.", "start_date": "2026-07-26T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S16/E16'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-07-26T01:01:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-26T02:02:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-26T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E227'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-26T05:31:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E228'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-26T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E229'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-26T06:31:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E230'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-26T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E231'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-07-26T07:31:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E18'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Goeie woorde is vir ons lewens soos sonlig vir 'n plant. Dit voed ons siele en bepaal wat ons doen en waarheen ons lewe gaan. Met Johan Geyser.", "start_date": "2026-07-26T08:01:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E36'. Louis besef Naomi is onseker oor surrogaatskap. Lukas daag onverwags by Binneland op, en Tertius ruik 'n rot.", "start_date": "2026-07-26T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E37'. Joe sien Petro in die gange van Binneland. Ivanka neem w\u00e9\u00e9r afskeid, en Delia skop vas teen Lukas se plan.", "start_date": "2026-07-26T09:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E38'. Joe s\u00ea vir Louis Petro is terug. Francie wil h\u00ea Danie moet 'n ander loopbaan oorweeg, en Delia gaan voort met Lukas se plan. Henry en Ella deel 'n oomblik, en Tiaan raak desperaat.", "start_date": "2026-07-26T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E39'. 'n Skokkende e-pos dreig om 'n Binneland-raadslid se lewe te verwoes. Nicolette geniet 'n unieke uitstappie baie meer as wat sy gedink het sy sou.", "start_date": "2026-07-26T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E40'. Amor voer al weer iets in die mou. At word Pretoria toe ontbied, en Danie koop vir Nicolette 'n wapen vir selfverdediging. Riekie kry 'n idee om Henry van sy eensaamheid te red.", "start_date": "2026-07-26T10:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E79'. Riaan is bekommerd oor sy ma en vra Siya om te help. Frankie maak vrede met Mike, terwyl Kaashifa 'n versoek kry wat die Samsodien-huishouding kan ontwrig.", "start_date": "2026-07-26T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E80'. Dis Frankie se eerste dag as bestuurder van Oos Wes. Rhafiek vind uit dat Zahra teen sy wil Ruiterbosch toe kom, terwyl Kate wil ondersoek instel rakende Riaan.", "start_date": "2026-07-26T11:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E81'. Nazeem sit vir Mymoena op haar plek oor Ava. Zahra se eerste dag by Ruiterbosch Ho\u00ebr verloop vlot, maar sy beland amper in die moeilikheid wanneer Lee-Ann onverwags op haar afkom.", "start_date": "2026-07-26T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E82'. Carlo is tuis vir die vakansie, maar Lee-Ann probeer hom en Zahra van mekaar af weghou. Bridgette het 'n plan om die sentrum se huurders te paai. Kate neem 'n besluit wat lei tot 'n enorme skok.", "start_date": "2026-07-26T12:29:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E83'. Kate word emosioneel tydens Bybelstudie en Zahra is nie so voorbeeldig as wat sy voorgee nie. Frankie probeer keer dat die waarheid moet uitkom na die fiasko met die eetgoed by Bridgette se huis.", "start_date": "2026-07-26T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E13'. Die Louws is gegooi wanneer Sasha Petrov daar opdaag. Almal is diep bekommerd oor Chelsea wat steeds vermis word. Ruan en Lily het 'n uitval oor Cheryl.", "start_date": "2026-07-26T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E14'. Gloria en Kevin probeer 'n gebroke Chelsea paai. Dirk wroeg oor die nagevolge van die myn op Everlasting. Lily loop in op 'n intieme oomblik tussen Ruan en Cheryl.", "start_date": "2026-07-26T14:01:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E15'. Gloria en Kevin neem 'n desperate besluit om Chelsea te help. Die Louws probeer alles wat hulle kan om die mynmaatskappy te keer. Dirk raak huiwerig oor sy en Christine se planne.", "start_date": "2026-07-26T14:28:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E16'. Erica reik uit na 'n ontstelde Chelsea. Ruan ignoreer Lily in 'n poging om te keer dat Cheryl vlug. Dirk en Christine trotseer die Louws en die hele Gemoedsdrif by 'n vergadering.", "start_date": "2026-07-26T14:59:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-26T15:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E4'. Sakkie vier sy egskeiding. Hester is woedend oor Piston se leuens. Rodney se video's verskyn op sosiale media, en Barbie en Piston word saam in 'n Jacuzzi betrap.", "start_date": "2026-07-26T15:59:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E118'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-26T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E4 of 13'. Die week kuier rappers, Early B en Mister Heinz, in die ateljee. Natuurlik hoor ons mal stories en speel 'n paar lekker speletjies met hulle. Dan sorg di\u00e9 twee ook vir lekker musiek.", "start_date": "2026-07-26T17:02:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E4'. Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.", "start_date": "2026-07-26T17:33:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'n Ambisieuse jong skrywer en die ontwikkelaar van 'n nuwe dating app, gaan op 'n reeks afsprake om navorsing te doen vir hulle onderskeie projekte, maar dinge raak effens gekompliseerd.", "start_date": "2026-07-26T18:04:00+00:00", "title": "Matilda En Matthys"}, {"desc": "'S6/E8'. Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dant\u00e9-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.", "start_date": "2026-07-26T20:01:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S13/E25'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-26T21:03:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-26T22:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E33 - Te Laat Vir Trane'. Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgel\u00ea vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.", "start_date": "2026-07-26T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-26T23:01:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E1 - Gavin Petersen & Monique Cananie'. Ons reeks begin in Stony Point met pikkewynwagter, Gavin Petersen. Monique Cananie vertel ons van gemeenskapsprogramme by die Youth Caf\u00e9 in Villiersdorp.", "start_date": "2026-07-26T23:31:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S1/E4 of 13'. Die week kuier rappers, Early B en Mister Heinz, in die ateljee. Natuurlik hoor ons mal stories en speel 'n paar lekker speletjies met hulle. Dan sorg di\u00e9 twee ook vir lekker musiek.", "start_date": "2026-07-26T23:59:00+00:00", "title": "Show'KIE"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-25", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}