{"end_date": "2026-07-29", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260728.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260728&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S6/E8'. Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dant\u00e9-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.", "start_date": "2026-07-28T00:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E4'. Joalette is in Keetmanshoop waar sy vir Emily besoek. Sy leer oor Emily se kunsvlyt en saam verken hulle die Suidedorp. Die twee maak uiteindelik 'n hoenderboudjiepotjie met stampmielies.", "start_date": "2026-07-28T01:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E4 of 13'. Die week kuier rappers, Early B en Mister Heinz, in die ateljee. Natuurlik hoor ons mal stories en speel 'n paar lekker speletjies met hulle. Dan sorg di\u00e9 twee ook vir lekker musiek.", "start_date": "2026-07-28T01:31:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E12'. In hierdie episode word Angelique behoorlik verras. Die spesiale gas is die keer iemand wat sy baie goed ken. Fafa besluit om die oorhand te neem en almal leer oor die waarde van familie.", "start_date": "2026-07-28T02:01:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-28T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E230'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-28T03:28:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E102'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons woorde kan se\u00ebn en vloek.", "start_date": "2026-07-28T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E232'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-28T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E102'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser herinner ons, ons woorde kan se\u00ebn en vloek.", "start_date": "2026-07-28T05:59:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E3 - 1/3'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-07-28T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E232'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-28T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E33 - Te Laat Vir Trane'. Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgel\u00ea vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.", "start_date": "2026-07-28T08:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-28T09:01:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-28T09:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E69'. Omer en Kivilcim begin van vooraf en vergeet die verlede. Fatih word voorgestel aan Gorkem met die oog op 'n gere\u00eblde huwelik.", "start_date": "2026-07-28T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E84'. Carlo kompeteer met Fabian vir Zahra se aandag. Kaashifa sit haar voet neer, terwyl Kate 'n plan beraam om meer sekerheid te kry.", "start_date": "2026-07-28T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E17'. Die gemeenskap kies tussen die Louws en die myn. Ruan kom na vore met die hele sak patats oor hom en Cheryl. Manny het 'n ongemaklike gesprek met die Louws.", "start_date": "2026-07-28T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E62'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-07-28T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-28T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-28T14:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E33 - Te Laat Vir Trane'. Chris misbruik die meisies en Monique het genoeg gehad. Sunette kry ontstellende nuus by Pierre. Lizane se liedjie word voorgel\u00ea vir die reeks en Juffrou Wasserman tree in met die radiostasie-planne.", "start_date": "2026-07-28T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E42'. Delia glo Conrad en At steek iets vir haar weg. Uys blameer homself vir 'n ongemaklike situasie, en Francie is oortuig daarvan dat Danie en Nicolette saam hoort.", "start_date": "2026-07-28T15:29:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E149'. Bianca en Zelda stamp koppe. Fourie vra Sanet om nie vir Juvan advies te gee nie. Die afstand tussen Juvan en Nina word groter.", "start_date": "2026-07-28T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.", "start_date": "2026-07-28T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E120'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-28T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E18'. Christine versterk haar greep op Dirk. Familie en die gemeenskap verenig op Everlasting in 'n poging om hul grond te beskerm. Lily en Cheryl het 'n eerlike gesprek.", "start_date": "2026-07-28T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E70'. Fatih help dat Umut parool kry. Omer hoor dat Pembe konkel sodat Gorkem en Fatih trou.", "start_date": "2026-07-28T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E2 - Liar, Liar Pants On Fire'. Ina reik uit na Madison. Emogan oorweeg om haar pa van haar 'drag' te vertel. Die queens geniet Manila se vertoning, maar Kat bly ongemaklik oor Maxine.", "start_date": "2026-07-28T19:00:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S15/E42'. Delia glo Conrad en At steek iets vir haar weg. Uys blameer homself vir 'n ongemaklike situasie, en Francie is oortuig daarvan dat Danie en Nicolette saam hoort.", "start_date": "2026-07-28T20:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.", "start_date": "2026-07-28T20:31:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E149'. Bianca en Zelda stamp koppe. Fourie vra Sanet om nie vir Juvan advies te gee nie. Die afstand tussen Juvan en Nina word groter.", "start_date": "2026-07-28T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E18'. Christine versterk haar greep op Dirk. Familie en die gemeenskap verenig op Everlasting in 'n poging om hul grond te beskerm. Lily en Cheryl het 'n eerlike gesprek.", "start_date": "2026-07-28T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S6/E8'. Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dant\u00e9-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.", "start_date": "2026-07-28T22:01:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-28T23:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S2/E12'. In hierdie episode word Angelique behoorlik verras. Die spesiale gas is die keer iemand wat sy baie goed ken. Fafa besluit om die oorhand te neem en almal leer oor die waarde van familie.", "start_date": "2026-07-28T23:30:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E4'. Sakkie vier sy egskeiding. Hester is woedend oor Piston se leuens. Rodney se video's verskyn op sosiale media, en Barbie en Piston word saam in 'n Jacuzzi betrap.", "start_date": "2026-07-28T23:59:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-29T00:32:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-29T01:02:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-29T01:56:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E231'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-29T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-29T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E4 - 1/4'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-07-29T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-29T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E1'. Die Kyk Wie Praat klitse is terug by die skool en terug in die klas, en hierdie week toets Oom De Klerk hulle ABC's, en vind uit of onderwysers ook rapporte moet kry. Kom lag en speel saam.", "start_date": "2026-07-29T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E4'. Sakkie vier sy egskeiding. Hester is woedend oor Piston se leuens. Rodney se video's verskyn op sosiale media, en Barbie en Piston word saam in 'n Jacuzzi betrap.", "start_date": "2026-07-29T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-29T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E70'. Fatih help dat Umut parool kry. Omer hoor dat Pembe konkel sodat Gorkem en Fatih trou.", "start_date": "2026-07-29T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.", "start_date": "2026-07-29T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E18'. Christine versterk haar greep op Dirk. Familie en die gemeenskap verenig op Everlasting in 'n poging om hul grond te beskerm. Lily en Cheryl het 'n eerlike gesprek.", "start_date": "2026-07-29T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E63'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-07-29T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E4'. Die week kuier rappers, Early B en Mister Heinz, in die ateljee. Natuurlik hoor ons mal stories en speel 'n paar lekker speletjies met hulle. Dan sorg di\u00e9 twee ook vir lekker musiek.", "start_date": "2026-07-29T13:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-29T14:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-29T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-29T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E43'. Naomi het empatie met 'n hawelose Petro. Die nagevolge van die kuberkraak-saga druk Delia in 'n hoek, en die vonke spat tussen twee dokters.", "start_date": "2026-07-29T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E150'. 'n Mediaramp vang vir Gys onkant. Die wig tussen Juvan en Nina groei. Pam het haar mes in vir Bianca.", "start_date": "2026-07-29T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E121'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-29T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": null, "start_date": "2026-07-29T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E71'. Gorkem en Fatih hou van mekaar tot Pembe se vreugde en Omer se smart. Kivilcim en Omer se verhouding word sterker. Pembe gee Umut 'n ultimatum.", "start_date": "2026-07-29T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E9'. Byl besef dat die moordenaar na hom uitreik wanneer sy persoonlike inligting met hom deel. Nicki help om 'n moontlike blyplek vir Eliaan op te spoor, maar 'n gewapende meisie wag Byl in.", "start_date": "2026-07-29T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E43'. Naomi het empatie met 'n hawelose Petro. Die nagevolge van die kuberkraak-saga druk Delia in 'n hoek, en die vonke spat tussen twee dokters.", "start_date": "2026-07-29T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E150'. 'n Mediaramp vang vir Gys onkant. Die wig tussen Juvan en Nina groei. Pam het haar mes in vir Bianca.", "start_date": "2026-07-29T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E19'. Wanneer almal moed opgee, weier Jasmine om op te hou baklei. Erica vat 'n kans met Chelsea. Christine is een stap voor die Louws.", "start_date": "2026-07-29T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-28", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}