{"end_date": "2026-07-30", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260729.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260729&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-29T00:32:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-29T01:02:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-29T01:56:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E231'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-29T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-29T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E103'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Johan Geyser gesels oor gou om te luister, stadig om te praat.", "start_date": "2026-07-29T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E4 - 1/4'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-07-29T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E233'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-29T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E1'. Die Kyk Wie Praat klitse is terug by die skool en terug in die klas, en hierdie week toets Oom De Klerk hulle ABC's, en vind uit of onderwysers ook rapporte moet kry. Kom lag en speel saam.", "start_date": "2026-07-29T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E4'. Sakkie vier sy egskeiding. Hester is woedend oor Piston se leuens. Rodney se video's verskyn op sosiale media, en Barbie en Piston word saam in 'n Jacuzzi betrap.", "start_date": "2026-07-29T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-29T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E70'. Fatih help dat Umut parool kry. Omer hoor dat Pembe konkel sodat Gorkem en Fatih trou.", "start_date": "2026-07-29T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E85'. Justin besef Frankie het gejok oor Riaan, terwyl Carlo in die wolke is wanneer Zahra instem om saam met hom uit te gaan. Intussen is Kate vasbeslote om agter die kap van die byl te kom.", "start_date": "2026-07-29T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E18'. Christine versterk haar greep op Dirk. Familie en die gemeenskap verenig op Everlasting in 'n poging om hul grond te beskerm. Lily en Cheryl het 'n eerlike gesprek.", "start_date": "2026-07-29T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E63'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-07-29T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E4'. Die week kuier rappers, Early B en Mister Heinz, in die ateljee. Natuurlik hoor ons mal stories en speel 'n paar lekker speletjies met hulle. Dan sorg di\u00e9 twee ook vir lekker musiek.", "start_date": "2026-07-29T13:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-29T14:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-29T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-29T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E43'. Naomi het empatie met 'n hawelose Petro. Die nagevolge van die kuberkraak-saga druk Delia in 'n hoek, en die vonke spat tussen twee dokters.", "start_date": "2026-07-29T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E150'. 'n Mediaramp vang vir Gys onkant. Die wig tussen Juvan en Nina groei. Pam het haar mes in vir Bianca.", "start_date": "2026-07-29T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E121'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-29T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": null, "start_date": "2026-07-29T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E71'. Gorkem en Fatih hou van mekaar tot Pembe se vreugde en Omer se smart. Kivilcim en Omer se verhouding word sterker. Pembe gee Umut 'n ultimatum.", "start_date": "2026-07-29T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S6/E9'. Byl besef dat die moordenaar na hom uitreik wanneer sy persoonlike inligting met hom deel. Nicki help om 'n moontlike blyplek vir Eliaan op te spoor, maar 'n gewapende meisie wag Byl in.", "start_date": "2026-07-29T19:00:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S15/E43'. Naomi het empatie met 'n hawelose Petro. Die nagevolge van die kuberkraak-saga druk Delia in 'n hoek, en die vonke spat tussen twee dokters.", "start_date": "2026-07-29T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-29T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E150'. 'n Mediaramp vang vir Gys onkant. Die wig tussen Juvan en Nina groei. Pam het haar mes in vir Bianca.", "start_date": "2026-07-29T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E19'. Wanneer almal moed opgee, weier Jasmine om op te hou baklei. Erica vat 'n kans met Chelsea. Christine is een stap voor die Louws.", "start_date": "2026-07-29T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S5/E4'. Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambi\u00eb verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-29T22:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S14/E21'. Jan Braai en die Ontspan besoek Witsand. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-07-29T22:31:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-29T23:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E26'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-07-29T23:31:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S6/E9'. Byl besef dat die moordenaar na hom uitreik wanneer sy persoonlike inligting met hom deel. Nicki help om 'n moontlike blyplek vir Eliaan op te spoor, maar 'n gewapende meisie wag Byl in.", "start_date": "2026-07-30T00:30:00+00:00", "title": "Die Byl"}, {"desc": "'S2/E12'. In hierdie episode word Angelique behoorlik verras. Die spesiale gas is die keer iemand wat sy baie goed ken. Fafa besluit om die oorhand te neem en almal leer oor die waarde van familie.", "start_date": "2026-07-30T01:29:00+00:00", "title": "Stralend"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-07-30T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E232'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-07-30T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E104'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ivor Swartz praat oor woorde wat loof.", "start_date": "2026-07-30T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E234'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-30T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E104'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ivor Swartz praat oor woorde wat loof.", "start_date": "2026-07-30T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E5 - 1/5'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-07-30T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E234'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-07-30T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E4'. Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl.", "start_date": "2026-07-30T08:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E1 - Gavin Petersen & Monique Cananie'. Ons reeks begin in Stony Point met pikkewynwagter, Gavin Petersen. Monique Cananie vertel ons van gemeenskapsprogramme by die Youth Caf\u00e9 in Villiersdorp.", "start_date": "2026-07-30T09:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E17'. ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer.", "start_date": "2026-07-30T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E71'. Gorkem en Fatih hou van mekaar tot Pembe se vreugde en Omer se smart. Kivilcim en Omer se verhouding word sterker. Pembe gee Umut 'n ultimatum.", "start_date": "2026-07-30T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E86'. Riaan wil seker maak sy ma word nie ingeloop nie. Mike en Frankie se prioriteite verskil, terwyl Lee-Ann vir Rhafiek aanvat oor Zahra.", "start_date": "2026-07-30T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E19'. Wanneer almal moed opgee, weier Jasmine om op te hou baklei. Erica vat 'n kans met Chelsea. Christine is een stap voor die Louws.", "start_date": "2026-07-30T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E64'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-07-30T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E4'. Sakkie vier sy egskeiding. Hester is woedend oor Piston se leuens. Rodney se video's verskyn op sosiale media, en Barbie en Piston word saam in 'n Jacuzzi betrap.", "start_date": "2026-07-30T13:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S4/E4'. Hennie en Nicole toer verder in Namibi\u00eb met vele avonture op hul pad en besoek die Etosha Nasionale park. Hul toer eindig net buite Windhoek waar hulle toor met interessante wildsvleis snitte.", "start_date": "2026-07-30T14:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S4/E1'. Die Kyk Wie Praat klitse is terug by die skool en terug in die klas, en hierdie week toets Oom De Klerk hulle ABC's, en vind uit of onderwysers ook rapporte moet kry. Kom lag en speel saam.", "start_date": "2026-07-30T14:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E44'. Riekie draai Henry om haar pinkie. Delia se toekoms by Binneland hang in die weegskaal, en Danie is vasberade om Nicolette te be\u00efndruk. Naomi raak al meer bekommerd oor Petro.", "start_date": "2026-07-30T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E151'. Gys is bekommerd oor die gevolge van die artikel. Theresa is versigtig vir haar verantwoordelikheid. Juvan en Nina stry.", "start_date": "2026-07-30T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E87'. Kate stamp koppe met Riaan. Gary neem 'n groot besluit en Justin gee vir Frankie nuwe perspektief.", "start_date": "2026-07-30T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E122'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-07-30T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E20'. Iemand onverwags daag by die blommemark op. Christine tree roekeloos op om haar myn se toekoms te verseker. Amber en Junior maak 'n skokontdekking.", "start_date": "2026-07-30T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E72'. Nilay is bekommerd oor die geld wat sy verloor het, maar Zulkar help. Doga hou haar swangerskap geheim. Umut se depressie ontstel Nursema.", "start_date": "2026-07-30T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E2 - Judith Balie & Clinton Lerm'. Ons kuier by Judith Balie, passievolle museumbestuurder van die Genadendal Sendingsmuseum. Dan wys Clinton Lerm, eienaar van SA Forest Adventures, vir ons K3, die w\u00eareld se langste ziplyn.", "start_date": "2026-07-30T19:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S5/E5'. Mal Kamper kamp en scooter by Place of Dreams. In Zambi\u00eb verken ons die park se diere. Ons kamp, 4x4 en SUP buite Worcester. Ons ry 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-07-30T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E44'. Riekie draai Henry om haar pinkie. Delia se toekoms by Binneland hang in die weegskaal, en Danie is vasberade om Nicolette te be\u00efndruk. Naomi raak al meer bekommerd oor Petro.", "start_date": "2026-07-30T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E87'. Kate stamp koppe met Riaan. Gary neem 'n groot besluit en Justin gee vir Frankie nuwe perspektief.", "start_date": "2026-07-30T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E151'. Gys is bekommerd oor die gevolge van die artikel. Theresa is versigtig vir haar verantwoordelikheid. Juvan en Nina stry.", "start_date": "2026-07-30T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E20'. Iemand onverwags daag by die blommemark op. Christine tree roekeloos op om haar myn se toekoms te verseker. Amber en Junior maak 'n skokontdekking.", "start_date": "2026-07-30T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-07-29", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}