{"end_date": "2026-08-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260816.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260816&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E6 - Spitzkoppe'. Joalette reis na die Spitzkoppe om Ingrid en haar ma, Anne-Lucia, te ontmoet. Hulle wys haar hul handgemaakte snuisterye en die asemrowende landskap. Die dag eindig met 'n elandpotjie.", "start_date": "2026-08-16T00:01:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E6'. Die week spat die vonke in die ateljee met akteur, Beer Adriaanse, en skrywer, Annie Klopper, met stories oor hul opkomende fliek. Dan speel violis, Kirsty Bows, die ateljee aan die brand.", "start_date": "2026-08-16T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S16/E19'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-08-16T01:02:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-16T02:02:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-16T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S17/E242'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-08-16T05:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E243'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-08-16T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E244'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-08-16T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E245'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-08-16T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S17/E246'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-08-16T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E21'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Wat dalk vir ons na swakheid lyk, is God se grootste mag. Dis 'n liefde wat ander dien en vrymaak. Met Jacques Bornman.", "start_date": "2026-08-16T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E51'. Tracy raak bewus van die aantygings wat teen haar gemaak word. Nicolette stel haar loopbaan in gevaar om Danie te help, en Amor ontdek iets wat sy moontlik teen Binneland kan gebruik.", "start_date": "2026-08-16T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E52'. Petro se aansoek om 'n pos by Binneland kry skielik momentum, en Nicolette sit haar voet neer met Danie. Tertius vind nog meer uit oor Tracy se donker verlede, en Uys vat vir Danie vas.", "start_date": "2026-08-16T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E53'. Nicolette het 'n groot uitval met Uys. Henry begin twyfel oor sy toekoms by Binneland, en Tertius het ernstige bedenkinge oor Tracy en oorlede Bob se sogenaamde vriendskap.", "start_date": "2026-08-16T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E54'. Tertius stel net in die waarheid belang. Petro besef hoe graag sy die Binneland-pos wil h\u00ea, en Nicolette en Uys word gedwing om saam te werk.", "start_date": "2026-08-16T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E55'. Tracy werk hard om te keer dat haar lewe in duie stort. Francie hanteer nie die nuus oor Nicolette en Danie baie goed nie, en Amor wil ten all koste haar rol in die bedrogsaak verdoesel.", "start_date": "2026-08-16T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E94'. Lendre woon Bybelstudie by saam met Kate. Amanda vra dat Frankie haar trots moet sluk en Angie het 'n nuwe blyplek gekry.", "start_date": "2026-08-16T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E95'. Riaan word deur Lendre getoets, terwyl Zahra haar verhouding met Fabian 'n stap verder wil vat. Frankie en Justin neem 'n groot besluit.", "start_date": "2026-08-16T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E96'. Kate vind uit dat Riaan en Lendre koppe gestamp het. Mike loods sy nuwe besigheid, terwyl Carlo lelik vassit met Zahra.", "start_date": "2026-08-16T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E97'. Zarah se w\u00eareld stort in duie en Brendan blameer vir Carlo. Riaan is teleurgesteld in Kate, en Amanda kry slegte nuus.", "start_date": "2026-08-16T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo s\u00ea albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie be\u00efndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.", "start_date": "2026-08-16T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E25'. Amber maak 'n indruk op Isaac. Kevin se ondersoek na Raffie G se identiteit eskaleer. Tillie weier om op haar wittebrood te gaan sodat sy vir Patty en Zander kan help om te trek.", "start_date": "2026-08-16T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E26'. Tillie neem afskeid van Lang Verloren. Kevin se obsessie met Raffie G bereik nuwe hoogtes. Amber se roekelose gedrag maak die lewe moeilik vir 'n reeds gespanne Ruan.", "start_date": "2026-08-16T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E27'. Tillie bevind haar in 'n ongemaklik situasie met Zander. Kevin se hardkoppigheid maak vir Gloria kwaad. Amber sit vir Ruan onder druk om vir Isaac te vang.", "start_date": "2026-08-16T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E28'. Ruan stoei met Amber se voorstel om haar as lokaas te gebruik. Gloria vertel vir Kevin die waarheid oor die kletsrym. Tillie voel geskeur tussen Lang Verloren en die hotel.", "start_date": "2026-08-16T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-16T15:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-16T16:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E139'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-16T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-16T17:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-16T17:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "Dani\u00ebl Niemand, 'n doodgewone en vervelige boekhouer, se lewe word onherroeplik verander na 'n reeks misverstande lei tot chaos, tragedie en persoonlike oorwinnings.", "start_date": "2026-08-16T18:00:00+00:00", "title": "Ander Mens"}, {"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-16T20:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S1/E4 - Drama Op Die Loopplank'. 'n Dag by die see ontaard in chaos wanneer Madison en BB koppe stamp. Die queens veg op die loopplank vir 'n 'drag ball' trofee, en die spanning loop hoog.", "start_date": "2026-08-16T21:00:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-16T22:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-16T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-16T23:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E4 - Brian Mcfarlane & Sd Fourie'. In Hermanus ontmoet ons vir Brian McFarlane, legende van die area wat homself 'Die Ou Man van die See' noem. Dan kuier ons in Franskraal by historiese skrywer SD Fourie en haar hond.", "start_date": "2026-08-16T23:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-17T00:01:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-17T00:31:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-17T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-17T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E244'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E17 - 1/17'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-17T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-17T06:33:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-17T08:29:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-17T09:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-17T09:32:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-17T10:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-17T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-17T11:02:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo s\u00ea albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie be\u00efndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.", "start_date": "2026-08-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-17T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E76'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-08-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-17T13:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-17T14:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E4 - Brian Mcfarlane & Sd Fourie'. In Hermanus ontmoet ons vir Brian McFarlane, legende van die area wat homself 'Die Ou Man van die See' noem. Dan kuier ons in Franskraal by historiese skrywer SD Fourie en haar hond.", "start_date": "2026-08-17T14:29:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-17T14:59:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S15/E56'. Gavin veroorsaak n\u00f3g moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.", "start_date": "2026-08-17T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E160'. Lucas rig sy o\u00eb op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die k\u00eaffie se finansies.", "start_date": "2026-08-17T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T16:29:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E140'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-17T17:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.", "start_date": "2026-08-17T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-17T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E56'. Gavin veroorsaak n\u00f3g moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.", "start_date": "2026-08-17T20:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E160'. Lucas rig sy o\u00eb op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die k\u00eaffie se finansies.", "start_date": "2026-08-17T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-17T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-17T22:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-17T22:29:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4 - Drama Op Die Loopplank'. 'n Dag by die see ontaard in chaos wanneer Madison en BB koppe stamp. Die queens veg op die loopplank vir 'n 'drag ball' trofee, en die spanning loop hoog.", "start_date": "2026-08-17T23:00:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-18T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-16", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}