{"end_date": "2026-08-18", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260817.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260817&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-17T00:01:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-17T00:31:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-17T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-17T01:59:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E244'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-17T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-17T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E119'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman gesels oor gebed en beheer.", "start_date": "2026-08-17T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E17 - 1/17'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-17T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E246'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-17T06:33:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-17T08:29:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-17T09:00:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-17T09:32:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-17T10:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-17T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-17T11:02:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S12/E98'. Dit gons oor die foto van Zahra, maar sy en Carlo s\u00ea albei hulle is onskuldig. Justin het 'n aanbod vir Amanda, maar sy is nie be\u00efndruk nie. Riaan dwing Kate om die waarheid te vertel.", "start_date": "2026-08-17T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-17T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E76'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-08-17T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-17T13:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-17T14:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E4 - Brian Mcfarlane & Sd Fourie'. In Hermanus ontmoet ons vir Brian McFarlane, legende van die area wat homself 'Die Ou Man van die See' noem. Dan kuier ons in Franskraal by historiese skrywer SD Fourie en haar hond.", "start_date": "2026-08-17T14:29:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-17T14:59:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S15/E56'. Gavin veroorsaak n\u00f3g moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.", "start_date": "2026-08-17T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E160'. Lucas rig sy o\u00eb op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die k\u00eaffie se finansies.", "start_date": "2026-08-17T16:02:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T16:29:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E140'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-17T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-17T17:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.", "start_date": "2026-08-17T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-17T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E56'. Gavin veroorsaak n\u00f3g moeilikheid tussen Tertius en Tracy. Die nuusberig oor Petro het nie die uitwerking waarvoor sy gehoop het nie, en Mercia begin jammer voel vir Nicolette.", "start_date": "2026-08-17T20:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-17T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E160'. Lucas rig sy o\u00eb op 'n nuwe uitdaging. Gys reik weer uit na Bianca. Lettie is baie benoud oor die k\u00eaffie se finansies.", "start_date": "2026-08-17T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-17T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-17T22:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-17T22:29:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E4 - Drama Op Die Loopplank'. 'n Dag by die see ontaard in chaos wanneer Madison en BB koppe stamp. Die queens veg op die loopplank vir 'n 'drag ball' trofee, en die spanning loop hoog.", "start_date": "2026-08-17T23:00:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-18T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-18T01:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-18T01:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-18T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-18T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E245'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T06:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E18 - 1/18'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-18T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-18T08:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-18T09:02:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-18T09:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.", "start_date": "2026-08-18T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-18T12:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-18T12:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E77'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-08-18T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-18T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-18T14:31:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-18T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.", "start_date": "2026-08-18T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.", "start_date": "2026-08-18T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E141'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-18T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E82'. Cimen kondig haar huwelik aan en Kivilcim is woedend. Pembe s\u00ea Alev moet 'n aborsie kry en weier volstrek om van Abdullah te skei.", "start_date": "2026-08-18T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E5 - Groot Dag, Groter Ego'S'. Dit is die dag van die kompetisie en Manila en Madison doen hul eerste duo-optrede. Sal BB en Ina die geleentheid met albei hande aangryp?", "start_date": "2026-08-18T18:59:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.", "start_date": "2026-08-18T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.", "start_date": "2026-08-18T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-18T21:29:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-18T22:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-18T23:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-18T23:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-17", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}