{"end_date": "2026-08-19", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260818.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260818&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-18T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S2/E7 - Otjiwarongo'. Joalette is in Otjiwarongo om die Noelle-gesin te ontmoet. Sy leer oor hul familiegeskiedenis en besoek hul krokodilplaas. Daarna maak Joalette en Christian 'n krokodilvleispotjie.", "start_date": "2026-08-18T01:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-18T01:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-18T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-18T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E245'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-18T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E120'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor vrees en beheer.", "start_date": "2026-08-18T06:02:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E18 - 1/18'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-18T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E247'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-18T06:29:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-18T08:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-18T09:02:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-18T09:31:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E81'. Gokhan se vrou vra Resul vir 'n egskeiding. Resul dring aan op 'n imam-verbintenis om Cimen se eer te beskerm. Cimen daag by Kivilcim op in 'n hijab.", "start_date": "2026-08-18T11:02:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E99'. Mike plaas Amanda se behoeftes voor syne, terwyl Lee-Ann oortuig is van Carlo se onskuld. Kate is besig om Riaan te verloor.", "start_date": "2026-08-18T12:01:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E29'. Ruan is verlig om te hoor dat Amber haar belofte nagekom het om nie Simon as 'n vriend aanlyn te aanvaar nie. Erica en Jasmine maak 'n plan om Tillie op die dorp besig te hou.", "start_date": "2026-08-18T12:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E77'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-08-18T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-18T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-18T14:31:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E36 - Op Die Lug'. Shani se lewe raak moeilik na die video wat Rachelle gemaak aanlyn verskyn, maar haar familie staan haar by. Marius klop aan Herman se deur vir hulp.", "start_date": "2026-08-18T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.", "start_date": "2026-08-18T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.", "start_date": "2026-08-18T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E141'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-18T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E82'. Cimen kondig haar huwelik aan en Kivilcim is woedend. Pembe s\u00ea Alev moet 'n aborsie kry en weier volstrek om van Abdullah te skei.", "start_date": "2026-08-18T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E5 - Groot Dag, Groter Ego'S'. Dit is die dag van die kompetisie en Manila en Madison doen hul eerste duo-optrede. Sal BB en Ina die geleentheid met albei hande aangryp?", "start_date": "2026-08-18T18:59:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S15/E57'. Naomi kom toevallig tot Tracy se redding. Henry ontvang 'n werksaanbod en oorweeg dit om sy praktyk te skuif, en Joe probeer sy bes om Uys en Nicolette se vriendskap te red.", "start_date": "2026-08-18T20:03:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-18T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E161'. Gys maak 'n ongewone voorstel aan Bianca. Lucas probeer Gys oortuig van sy nuutste ambisies. Fourie het raad vir Lettie.", "start_date": "2026-08-18T21:01:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-18T21:29:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E1'. Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus \u00e9n haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.", "start_date": "2026-08-18T22:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-18T23:01:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-18T23:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-19T00:01:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T00:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-19T02:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E246'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-19T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E248'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E19 - 1/19'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-19T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E248'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-19T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-19T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-19T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E82'. Cimen kondig haar huwelik aan en Kivilcim is woedend. Pembe s\u00ea Alev moet 'n aborsie kry en weier volstrek om van Abdullah te skei.", "start_date": "2026-08-19T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-19T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-19T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E78'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-08-19T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-19T13:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T14:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-19T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-19T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E58'. Tracy het 'n skokkende gewaarwording, en Petro verras almal met haar besluit. Ella waarsku Conrad dat hulle vir Henry gaan verloor, en Uys voel seergemaak deur Nicolette se eerlikheid.", "start_date": "2026-08-19T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E162'. Bianca en Gys deel groot nuus met hulle kinders. Lettie se k\u00eaffie kry 'n stil vennoot. Zelda se hart is stukkend.", "start_date": "2026-08-19T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E142'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E83'. Fatih is ontsteld om Cimen by Gorkem se familie-iftar te sien. Ertugrul slaan Kayhan by die kantoor en vertel hy en Mihri trek Londen toe.", "start_date": "2026-08-19T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E2'. Sportaanbieder Tersia neem Adri se plek in terwyl sy oor haar man rou. Adri en Dani\u00ebl sukkel om te glo dat Dawid se dood bloot net 'n toevallige kaping was.", "start_date": "2026-08-19T19:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S15/E58'. Tracy het 'n skokkende gewaarwording, en Petro verras almal met haar besluit. Ella waarsku Conrad dat hulle vir Henry gaan verloor, en Uys voel seergemaak deur Nicolette se eerlikheid.", "start_date": "2026-08-19T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E162'. Bianca en Gys deel groot nuus met hulle kinders. Lettie se k\u00eaffie kry 'n stil vennoot. Zelda se hart is stukkend.", "start_date": "2026-08-19T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-19T22:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-19T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T23:02:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}