{"end_date": "2026-08-20", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260819.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260819&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-19T00:01:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T00:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-19T02:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E246'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-19T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E248'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-19T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E121'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jacques Bornman kyk gesels oor dien en beheer.", "start_date": "2026-08-19T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E19 - 1/19'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-19T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E248'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-19T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-19T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-19T09:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E82'. Cimen kondig haar huwelik aan en Kivilcim is woedend. Pembe s\u00ea Alev moet 'n aborsie kry en weier volstrek om van Abdullah te skei.", "start_date": "2026-08-19T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E100'. Die polisie kry 'n anonieme wenk oor Zahra se foto. Lendre raak lekker gemaklik in Kate se huis, terwyl Riaan besluit om sy biologiese ouers te gaan opsoek.", "start_date": "2026-08-19T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E30'. Ruan en Amber stel 'n gevaarlike lokval vir Isaac. Lily begin vermoed iets is fout. Christine staan voor 'n sakegeleentheid wat haar lot kan verander.", "start_date": "2026-08-19T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E78'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-08-19T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E7'. Skemergrond en Torings se Adrian Steyn en Nichola Viviers neem die ateljee op horings met lekker stories en speletjies. Die kronkeler 'Lunga the Snakelady' be\u00efndruk met haar bewegings.", "start_date": "2026-08-19T13:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T14:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-19T14:30:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-19T15:00:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S15/E58'. Tracy het 'n skokkende gewaarwording, en Petro verras almal met haar besluit. Ella waarsku Conrad dat hulle vir Henry gaan verloor, en Uys voel seergemaak deur Nicolette se eerlikheid.", "start_date": "2026-08-19T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E162'. Bianca en Gys deel groot nuus met hulle kinders. Lettie se k\u00eaffie kry 'n stil vennoot. Zelda se hart is stukkend.", "start_date": "2026-08-19T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E142'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E83'. Fatih is ontsteld om Cimen by Gorkem se familie-iftar te sien. Ertugrul slaan Kayhan by die kantoor en vertel hy en Mihri trek Londen toe.", "start_date": "2026-08-19T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E2'. Sportaanbieder Tersia neem Adri se plek in terwyl sy oor haar man rou. Adri en Dani\u00ebl sukkel om te glo dat Dawid se dood bloot net 'n toevallige kaping was.", "start_date": "2026-08-19T19:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S15/E58'. Tracy het 'n skokkende gewaarwording, en Petro verras almal met haar besluit. Ella waarsku Conrad dat hulle vir Henry gaan verloor, en Uys voel seergemaak deur Nicolette se eerlikheid.", "start_date": "2026-08-19T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-19T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E162'. Bianca en Gys deel groot nuus met hulle kinders. Lettie se k\u00eaffie kry 'n stil vennoot. Zelda se hart is stukkend.", "start_date": "2026-08-19T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-19T21:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S5/E7'. Mal Kamper kamp langs die Weskus met sy Jimny's. In Zambi\u00eb verken ons African Parks en gaan op 'n oornag stap. Ons kamp langs 'n rivier, ry boot en vlieg. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-19T22:01:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S14/E24'. Jan Braai en die Ontspan besoek Mauritius. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.", "start_date": "2026-08-19T22:30:00+00:00", "title": "Jan Braai Vir Erfenis"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-19T23:02:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S13/E29'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-08-19T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E2'. Sportaanbieder Tersia neem Adri se plek in terwyl sy oor haar man rou. Adri en Dani\u00ebl sukkel om te glo dat Dawid se dood bloot net 'n toevallige kaping was.", "start_date": "2026-08-20T00:29:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S3/E2'. Leah reis na Burgersdorp in die Oos-Kaap waar inwoners 'n publieke swembad wil opknap. Die projekspan word verras met Lottoland-hulp en binne weke gebeur 'n groot transformasie.", "start_date": "2026-08-20T01:31:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-08-20T02:01:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S11/E247'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-08-20T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E122'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jay Bezuidenhout gesels vandag met ons oor die konsep van 'magsug'.", "start_date": "2026-08-20T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S11/E249'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-20T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E122'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Vyande van die hart: as ek beheer het, is ek okay. Jay Bezuidenhout gesels vandag met ons oor die konsep van 'magsug'.", "start_date": "2026-08-20T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E20 - 1/20'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-08-20T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S11/E249'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-08-20T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E7'. Die manne neem 'n broodnodige afdag: swem, oefen, was wasgoed, en laaf hulself. Die dag eindig met 'n heerlike braai saam 'n groep mede-Suid-Afrikaners in Austin.", "start_date": "2026-08-20T08:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S1/E4 - Brian Mcfarlane & Sd Fourie'. In Hermanus ontmoet ons vir Brian McFarlane, legende van die area wat homself 'Die Ou Man van die See' noem. Dan kuier ons in Franskraal by historiese skrywer SD Fourie en haar hond.", "start_date": "2026-08-20T09:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E20'. ontbytSAKE se ateljeegas is die gewilde akteur Frank Rautenbach, wat tans in Beter as Gister te sien is.", "start_date": "2026-08-20T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E83'. Fatih is ontsteld om Cimen by Gorkem se familie-iftar te sien. Ertugrul slaan Kayhan by die kantoor en vertel hy en Mihri trek Londen toe.", "start_date": "2026-08-20T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E101'. Amanda maak gereed om haar program op Radio Dassie aan te bied. Kaashifa vind uit van Zahra se verhouding met Fabian, terwyl Riaan sukkel om sy nuwe realiteit te verwerk.", "start_date": "2026-08-20T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E31'. Lily is bekommerd oor Amber. Christine besef dat sy fokus verloor het. Ruan is bekommerd dat die Isaac-situasie handuit ruk.", "start_date": "2026-08-20T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E79'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-08-20T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E7'. Brand in is die hospitaal, en Rodney waarsku oor die gebruik van sekere medikasie. Piston het groot planne en 'n hotel in Mumbai verbied Banana Air se personeel.", "start_date": "2026-08-20T13:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S4/E7'. Hennie en Nicole pak 'n tropiese avontuur aan wanneer hulle die eilande in Madagaskar verken. Van die helderblou waters van Nosy Be tot die rooi landskappe van die vasteland.", "start_date": "2026-08-20T14:00:00+00:00", "title": "Wanderlus"}, {"desc": "'S4/E4'. Die week deel die klas herwinningswenke. Dan verklap die klitse of hulle dink 'n mens moet aan iets proe om te weet dis sleg. En Oom De Klerk wonder hoe ver die klitse sal gaan om te wen?", "start_date": "2026-08-20T14:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E59'. Tertius en Tracy probeer uitpluis wat Gavin beplan. Petro word by Binneland aangestel, en Uys speel uiteindelik oop kaarte met Nicolette.", "start_date": "2026-08-20T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E163'. Lettie glo die k\u00eaffie is gered. Pam is ontsteld oor Gys se onthulling, en Siseko word verbyster gelaat.", "start_date": "2026-08-20T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E102'. Kaashifa wil self met Fabian gaan praat, en Zoe vind meer uit oor Pieter. Riaan wend 'n poging aan om vrede te maak.", "start_date": "2026-08-20T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E143'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-08-20T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E32'. Ruan en Amber gaan voort met hul plan teen Isaac. Zander beplan 'n groot verrassing vir Patty. Christine beraam nuwe planne vir haar maatskappy.", "start_date": "2026-08-20T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E84'. Umut vra Nursema om oor te begin in 'n klein huisie. Doga smeek Cimen om terug te kom. Gorkem s\u00ea dit is Doga se skuld dat Fatih haar verneuk het.", "start_date": "2026-08-20T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E5 - Lizaene Cornwall & Michael Lutzeyer'. Lizaene Cornwall noem Panthera Africa 'n aftree oord vir groot katte. Dis haar roeping om mense te leer om hulle te respekteer. By Grootbos deel Michael Lutzeyer sy visie vir ekotoerisme.", "start_date": "2026-08-20T19:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S5/E8'. Mal Kamper kamp met sy vetfiets op die Weskus. In Turkye verken ons per boot, besoek watervalle en 'n antieke stad. Ons kamp, ry boot, quad en stap. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny.", "start_date": "2026-08-20T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S15/E59'. Tertius en Tracy probeer uitpluis wat Gavin beplan. Petro word by Binneland aangestel, en Uys speel uiteindelik oop kaarte met Nicolette.", "start_date": "2026-08-20T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E102'. Kaashifa wil self met Fabian gaan praat, en Zoe vind meer uit oor Pieter. Riaan wend 'n poging aan om vrede te maak.", "start_date": "2026-08-20T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E163'. Lettie glo die k\u00eaffie is gered. Pam is ontsteld oor Gys se onthulling, en Siseko word verbyster gelaat.", "start_date": "2026-08-20T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E32'. Ruan en Amber gaan voort met hul plan teen Isaac. Zander beplan 'n groot verrassing vir Patty. Christine beraam nuwe planne vir haar maatskappy.", "start_date": "2026-08-20T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-08-19", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}