{"end_date": "2026-09-20", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20260918.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20260918&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E9 - Brunch En 'N Bietjie Drama'. Ina en Manila versterk hul band tydens 'n inkopietog. Die Beaulahs woon 'n film premi\u00e8re by. Maxine, Emogan en BB hou 'n 'drag brunch', en Kat skitter as die dansende koningin.", "start_date": "2026-09-18T00:30:00+00:00", "title": "Beaulah: Queens Van Die Kaap"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-18T01:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E15'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-09-18T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E147'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok bemoedig ons met - Jou werk is nie jou identiteit nie.", "start_date": "2026-09-18T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E17'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-18T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E147'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok bemoedig ons met - Jou werk is nie jou identiteit nie.", "start_date": "2026-09-18T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E41'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-09-18T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E17'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-09-18T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E33'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-09-18T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S4/E8'. Hierdie week gaan die Kyk Wie Praat klas op 'n avontuur in die natuur. Oom De Klerk wil alles weet oor plante, diere en of die klitse iets anders as 'n mens sal wil wees.", "start_date": "2026-09-18T09:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-09-18T10:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E100'. Alev vier Abdullah se verjaarsdag. Gorkem verneder Pembe deur haar geskenk summier vir haar manikuris te gee. Pembe huil op Fatih se skouer oor die vernedering.", "start_date": "2026-09-18T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E122'. Dis die dag n\u00e1 die drama in die kerk, en Frankie en Justin probeer sin maak van wat gebeur het. Lee-Ann glo Nazeem is verantwoordelik vir haar mislukking, terwyl Pieter probeer deurdring tot Emily.", "start_date": "2026-09-18T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E48'. Winnie se jaloesie teenoor Jasmine ontaard in 'n bakleiery. Christine vertel vir Haylee oor Rynard se groot gebaar en raak paniekbevange wanneer dinge te intiem word.", "start_date": "2026-09-18T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E70'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-09-18T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S2/E1'. 1 Spoor Avonture begin by Country Trax buite Amersfoort. Hier kry ons wenke en selfvertroue vir ons groot agterpaaie-sloertoer van noord na suid.", "start_date": "2026-09-18T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E9 - Warnick October & Andr\u00e9 & Shelby Pietersen'. In Elim ontmoet ons tradisionele rietdakdekker Warnick October en familie. Ons kuier op Vadersbergplaas waar boomkundiges Andr\u00e9 en Shelby Pietersen 'n selfstandige lewe in die bos bou.", "start_date": "2026-09-18T14:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": null, "start_date": "2026-09-18T14:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E11'. Hester se video word verwyder. Sakkie se eks-vrou oorreageer. Barbie konfronteer Hester, en die personeel stem in tot die nuwe re\u00ebls.", "start_date": "2026-09-18T15:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S15/E80'. Tertius is huiwerig om Tracy te besoek, en Jess en Petro stel die idee van 'speed dating' aan Thalia voor. Louis en Naomi besef hulle het 'n groot taak op hande.", "start_date": "2026-09-18T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E41 - Onderbrekings'. Re\u00ebnboogrant is gedompel in donkerte. 'n Gebreekte motor, 'n ongenooide gas en 'n skokkende ontdekking veroorsaak vrees en onsekerheid.", "start_date": "2026-09-18T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E123'. Justin hou aan om te hoop dat alles slegs 'n nagmerrie was. Nazeem is 'n doring in Bridgette se vlees, terwyl Emily tot uiterstes gedryf word.", "start_date": "2026-09-18T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E172'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-18T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-09-18T17:30:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-09-18T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E7'. Leah verras die Vanrhynsdorp-gemeenskapforum met 'n groen koevert van Lottoland. Die span wil graag opknappings in die dorp doen en rol moue op om hulle planne uit te voer.", "start_date": "2026-09-18T19:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S2/E2'. Hierdie week voltooi ons veldry-opleiding by Country Trax in Amersfoort, en begin ons epiese reis suid tot by Fouriesburg in die Vrystaat.", "start_date": "2026-09-18T19:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E80'. Tertius is huiwerig om Tracy te besoek, en Jess en Petro stel die idee van 'speed dating' aan Thalia voor. Louis en Naomi besef hulle het 'n groot taak op hande.", "start_date": "2026-09-18T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E123'. Justin hou aan om te hoop dat alles slegs 'n nagmerrie was. Nazeem is 'n doring in Bridgette se vlees, terwyl Emily tot uiterstes gedryf word.", "start_date": "2026-09-18T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E2'. Debbie en Warren trek terug na hulle vorige huis wat hulle as hul droomhuis beskryf en wat hulle 11 jaar gelede verkoop het. Die span spring aan die werk en vervang matte met hout vloere.", "start_date": "2026-09-18T21:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E6'. Adri se kleinniggie Zene sluit aan by die nuuskantoor, en Adri se persoonlike ondersoek gaan voort. Adri begin ook met terapie, maar Dani\u00ebl sukkel om sy ma se keuses te aanvaar.", "start_date": "2026-09-18T21:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S1/E9 - Warnick October & Andr\u00e9 & Shelby Pietersen'. In Elim ontmoet ons tradisionele rietdakdekker Warnick October en familie. Ons kuier op Vadersbergplaas waar boomkundiges Andr\u00e9 en Shelby Pietersen 'n selfstandige lewe in die bos bou.", "start_date": "2026-09-18T22:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S1/E41 - Onderbrekings'. Re\u00ebnboogrant is gedompel in donkerte. 'n Gebreekte motor, 'n ongenooide gas en 'n skokkende ontdekking veroorsaak vrees en onsekerheid.", "start_date": "2026-09-18T23:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-09-18T23:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S2/E11 - Hentiesbaai'. Joalette is in die vissersdorpie Hentiesbaai waar Louis haar verwelkom. Hulle wil visvang. N\u00e1 'n prettige, maar onsuksesvolle dag by die see, maak hulle 'n steenbraspotjie by Louis se huis.", "start_date": "2026-09-19T00:04:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E11'. Kom geniet die Skemergrond-aktrise Carmen Maarman en haar broer Randall wat ons laat skaterlag met hul stories. Stuntkunstenaars Barbora Gallova en Raja Affulo be\u00efndruk met hul vaardighede.", "start_date": "2026-09-19T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E8'. Hierdie week gaan die Kyk Wie Praat klas op 'n avontuur in die natuur. Oom De Klerk wil alles weet oor plante, diere en of die klitse iets anders as 'n mens sal wil wees.", "start_date": "2026-09-19T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-09-19T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S1/E9 - Warnick October & Andr\u00e9 & Shelby Pietersen'. In Elim ontmoet ons tradisionele rietdakdekker Warnick October en familie. Ons kuier op Vadersbergplaas waar boomkundiges Andr\u00e9 en Shelby Pietersen 'n selfstandige lewe in die bos bou.", "start_date": "2026-09-19T04:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-09-19T04:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E27'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-09-19T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E148'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Werk is nie net 'n salaris nie. Yolandi Kok herinner ons - Gewone werk kan heilige werk wees.", "start_date": "2026-09-19T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E11'. Kom geniet die Skemergrond-aktrise Carmen Maarman en haar broer Randall wat ons laat skaterlag met hul stories. Stuntkunstenaars Barbora Gallova en Raja Affulo be\u00efndruk met hul vaardighede.", "start_date": "2026-09-19T05:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E11 - Hentiesbaai'. Joalette is in die vissersdorpie Hentiesbaai waar Louis haar verwelkom. Hulle wil visvang. N\u00e1 'n prettige, maar onsuksesvolle dag by die see, maak hulle 'n steenbraspotjie by Louis se huis.", "start_date": "2026-09-19T06:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S13/E25'. ontbytSAKE se ateljeegas is die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, en in die SAKEfokus kuier ons langs die Panoramaroete in Mpumalanga.", "start_date": "2026-09-19T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E97'. Umut volg Nursema en Ruzgar. Hy vat 'n vrou huis toe en Nursema betrap hulle in die bed. Die egskeiding word finaal afgehandel.", "start_date": "2026-09-19T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E98'. Kayhan bring Cimen terug na Kivilcim toe Gokhan sy egskeiding wegsteek. Metehan verloor 'n wedren en moet sy nuwe kar as prys weggee.", "start_date": "2026-09-19T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E99'. Fatih is ontsteld oor Doga se nuwe ou, wat Gorkem woedend maak en twis saai. Kivilcim betrap Begum. Metehan beland amper in groot moeilikheid.", "start_date": "2026-09-19T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E100'. Alev vier Abdullah se verjaarsdag. Gorkem verneder Pembe deur haar geskenk summier vir haar manikuris te gee. Pembe huil op Fatih se skouer oor die vernedering.", "start_date": "2026-09-19T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E176'. Lettie en Henry is angstig wanneer die sosiale werker hulle wil sien. Daar is struweling tussen Bianca en Pam.", "start_date": "2026-09-19T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E177'. Gys is vies oor Swarts & Swarts. Helen het nuus vir Henry en Lettie. Karla is verward oor haar gevoelens.", "start_date": "2026-09-19T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E178'. Arno wil Karla help om haar dag te geniet en sy erken aan Sanet dat sy effens deurmekaar voel. Iemand verras die Swarts-familie.", "start_date": "2026-09-19T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E179'. Arno het 'n groot verrassing vir Karla. Henry en Lettie ontvang 'n onverwagse aflewering. Bianca het 'n voorstel wat Gys be\u00efndruk.", "start_date": "2026-09-19T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E11 - Hentiesbaai'. Joalette is in die vissersdorpie Hentiesbaai waar Louis haar verwelkom. Hulle wil visvang. N\u00e1 'n prettige, maar onsuksesvolle dag by die see, maak hulle 'n steenbraspotjie by Louis se huis.", "start_date": "2026-09-19T14:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E11'. Kom geniet die Skemergrond-aktrise Carmen Maarman en haar broer Randall wat ons laat skaterlag met hul stories. Stuntkunstenaars Barbora Gallova en Raja Affulo be\u00efndruk met hul vaardighede.", "start_date": "2026-09-19T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E2'. Hierdie week voltooi ons veldry-opleiding by Country Trax in Amersfoort, en begin ons epiese reis suid tot by Fouriesburg in die Vrystaat.", "start_date": "2026-09-19T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S16/E24'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-09-19T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E11'. Hester se video word verwyder. Sakkie se eks-vrou oorreageer. Barbie konfronteer Hester, en die personeel stem in tot die nuwe re\u00ebls.", "start_date": "2026-09-19T16:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E173'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-09-19T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S4/E9'. Die Kyk Wie Praat klas se tasse is gepak vir vakansie. Hierdie week gaan ons op 'n reis en gesels klassieke musiek op die pad, en vind uit of daar ander lande binne-in Suid-Afrika is.", "start_date": "2026-09-19T17:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E6'. Adri se kleinniggie Zene sluit aan by die nuuskantoor, en Adri se persoonlike ondersoek gaan voort. Adri begin ook met terapie, maar Dani\u00ebl sukkel om sy ma se keuses te aanvaar.", "start_date": "2026-09-19T18:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S10/E3'. Die span kuier hierdie week in Pretoria waar hulle 'n braai area moet opknap wat afsteek by die res van die huis.", "start_date": "2026-09-19T19:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E12'. Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle di\u00e9 Amerikaanse ervaring afsluit.", "start_date": "2026-09-19T20:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S2/E2'. Hierdie week voltooi ons veldry-opleiding by Country Trax in Amersfoort, en begin ons epiese reis suid tot by Fouriesburg in die Vrystaat.", "start_date": "2026-09-19T20:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E9 - Warnick October & Andr\u00e9 & Shelby Pietersen'. In Elim ontmoet ons tradisionele rietdakdekker Warnick October en familie. Ons kuier op Vadersbergplaas waar boomkundiges Andr\u00e9 en Shelby Pietersen 'n selfstandige lewe in die bos bou.", "start_date": "2026-09-19T21:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E33'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-09-19T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S3/E7'. Leah verras die Vanrhynsdorp-gemeenskapforum met 'n groen koevert van Lottoland. Die span wil graag opknappings in die dorp doen en rol moue op om hulle planne uit te voer.", "start_date": "2026-09-19T22:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S5/E12'. Mal Kamper wilde kamp en stap naby die Cederberge. In Turkye stap ons in 'n vallei en besoek Uchisar kasteel. Ons kamp in 'n bus, 4x4 en quad buite Stanford.", "start_date": "2026-09-19T23:00:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E41 - Onderbrekings'. Re\u00ebnboogrant is gedompel in donkerte. 'n Gebreekte motor, 'n ongenooide gas en 'n skokkende ontdekking veroorsaak vrees en onsekerheid.", "start_date": "2026-09-19T23:31:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E11 - Hentiesbaai'. Joalette is in die vissersdorpie Hentiesbaai waar Louis haar verwelkom. Hulle wil visvang. N\u00e1 'n prettige, maar onsuksesvolle dag by die see, maak hulle 'n steenbraspotjie by Louis se huis.", "start_date": "2026-09-20T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-09-18", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}