{"end_date": "2026-10-04", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261002.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261002&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "Laurika Rauch se musiek is volksbesit. In Januarie 2025 tree sy af na amper 50 jaar in die musiekbedryf. Di\u00e9 dokument\u00ear volg haar reis soos sy die boek van 'n uitsonderlike loopbaan toemaak.", "start_date": "2026-10-02T00:30:00+00:00", "title": "Laurika Se Tuiskoms"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-02T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E25'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-02T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E159'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Wat vul my dag? Johan Heystek begelei ons vandag en daag ons uit om te leer om teenwoordig te wees.", "start_date": "2026-10-02T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E27'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-02T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E159'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Wat vul my dag? Johan Heystek begelei ons vandag en daag ons uit om te leer om teenwoordig te wees.", "start_date": "2026-10-02T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E51'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle leer met die maatjies by die huis oulike lessies.", "start_date": "2026-10-02T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E27'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-02T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E35'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-02T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week in die Kyk Wie Praat klas gesels die klitse oor grillerige goggas. En is daar regtig iets soos 'bad luck'? Skakel in vir nog 'n drafstap deur die koppe van oom De Klerk se kinders.", "start_date": "2026-10-02T09:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-02T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E108'. Cimen is baie opgewonde oor haar oudisie met Umut se steun. Dit is uiteindelik die groot bekendstellingsdag van Nilay se nuwe room.", "start_date": "2026-10-02T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E132'. Bianca sukkel met die fondsinsameling sonder Siya se hulp en Frankie besluit waar haar hart l\u00ea. Mrs J verras haar kinders, terwyl Nazeem tot aksie oorgaan om Bridgette finaal te sink.", "start_date": "2026-10-02T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E56'. Jasmine wen vir Ragel met 'n kragtige monoloog oor. Amber konfronteer vir Genie. JP betrap vir Lily en Rynard saam.", "start_date": "2026-10-02T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E80'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-10-02T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S2/E3'. Hierdie week ry ons van Fouriesburg oor die Vrystaatse grasvlaktes tot by Letsatsi naby Smithfield, 'n opwindende agterpadreis.", "start_date": "2026-10-02T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-02T14:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S3/E8'. Leah verras 'n gemeenskapsgroep in Hartbeesfontein met hulp van Lottoland, en die inwoners spring weg om die verskeie projekte binne 'n beperkte tyd te voltooi.", "start_date": "2026-10-02T14:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E13'. Piston lieg vir Hester. Barbie kry slegte nuus oor haar Franse vlie\u00ebnier. Brand en Koekie se verhouding word betwyfel. Die vlie\u00ebnier en passasiers word siek op 'n New York-vlug.", "start_date": "2026-10-02T15:00:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S15/E90'. Elise is oorgehaal om met Annetjie te praat. Naomi re\u00ebl 'n kuier tussen Hannah en haar boetie, maar Hannah stel nie belang nie. Anya is bekommerd oor Joe wanneer sy pasi\u00ebnt sterf.", "start_date": "2026-10-02T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-02T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-02T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E186'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-02T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-02T17:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E26'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-02T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-02T19:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-02T19:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E90'. Elise is oorgehaal om met Annetjie te praat. Naomi re\u00ebl 'n kuier tussen Hannah en haar boetie, maar Hannah stel nie belang nie. Anya is bekommerd oor Joe wanneer sy pasi\u00ebnt sterf.", "start_date": "2026-10-02T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-02T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E4'. Die span ontmoet vir Sonja wat 'n groot liefde het vir pienk. Nadat haar man oorlede is dit nou tyd vir haar om te verhuis na 'n kleiner huisie.", "start_date": "2026-10-02T21:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E8'. Ons ontmoet vir Sonia waar sy en haar kinders wegkruip. Adri probeer haar bes om Sonia aan die praat te kry.", "start_date": "2026-10-02T21:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-02T22:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-02T23:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-02T23:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-03T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E13'. In die seisoenfinaal kan jy uitsien na hope lag, chaos en pret wanneer Salom\u00e9 en haar vriend, Allistair Plaatjies, die ateljee oorneem. Salom\u00e9 sorg ook vir 'n asemrowende optrede.", "start_date": "2026-10-03T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S4/E10'. Hierdie week in die Kyk Wie Praat klas gesels die klitse oor grillerige goggas. En is daar regtig iets soos 'bad luck'? Skakel in vir nog 'n drafstap deur die koppe van oom De Klerk se kinders.", "start_date": "2026-10-03T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-03T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-03T04:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-10-03T04:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E29'. Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik.", "start_date": "2026-10-03T05:00:00+00:00", "title": "Pikin"}, {"desc": "'S7/E160'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Wat vul my dag? Johan Heystek begelei ons vandag en daag ons uit om lig te bring.", "start_date": "2026-10-03T05:15:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E13'. In die seisoenfinaal kan jy uitsien na hope lag, chaos en pret wanneer Salom\u00e9 en haar vriend, Allistair Plaatjies, die ateljee oorneem. Salom\u00e9 sorg ook vir 'n asemrowende optrede.", "start_date": "2026-10-03T05:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-03T06:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-03T06:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E105'. Fatih se jaloesie oor Giray se kuier ruk hand uit. Leman gee Kayhan 'n nuwe sake-idee. Kivilcim verras almal deur by Unal Holdings te begin.", "start_date": "2026-10-03T08:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E106'. Giray soek 'n antwoord by Doga oor hul verhouding. Fatih en Gorkem stry oor uitgaan, en sy hoor woedend dat Omer ges\u00ea het hulle moet skei.", "start_date": "2026-10-03T09:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E107'. Ruzgar bely sy liefde, maar Nursema is bang weens haar twee mislukte huwelike. Giray kondig aan hy gaan Nilay se room vervaardig.", "start_date": "2026-10-03T10:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S2/E108'. Cimen is baie opgewonde oor haar oudisie met Umut se steun. Dit is uiteindelik die groot bekendstellingsdag van Nilay se nuwe room.", "start_date": "2026-10-03T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S3/E184'. Die Swartmarlyn-familie maak reg vir die bekendstelling. Karla voel almal blameer haar vir Lucas se besluit.", "start_date": "2026-10-03T12:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E185'. 'n Tragedie vind plaas by die swembad en Jenna stel ondersoek in. Rossouw tree eienaardig op.", "start_date": "2026-10-03T12:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E186'. Gys dring aan dat Jenna vir Zelda moet ondersoek. Lettie en Henry sukkel om 'n baba-oppasser te vind. Fourie se woede kook oor.", "start_date": "2026-10-03T13:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E187'. Lettie voel ongemaklik oor 'n vreemdeling wat by hulle kom bly. Lucas wil vir Juvan ondersteun. Die polisie krap ou wonde oop.", "start_date": "2026-10-03T13:30:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-03T14:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E13'. In die seisoenfinaal kan jy uitsien na hope lag, chaos en pret wanneer Salom\u00e9 en haar vriend, Allistair Plaatjies, die ateljee oorneem. Salom\u00e9 sorg ook vir 'n asemrowende optrede.", "start_date": "2026-10-03T14:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-03T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S16/E26'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-03T15:30:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E13'. Piston lieg vir Hester. Barbie kry slegte nuus oor haar Franse vlie\u00ebnier. Brand en Koekie se verhouding word betwyfel. Die vlie\u00ebnier en passasiers word siek op 'n New York-vlug.", "start_date": "2026-10-03T16:30:00+00:00", "title": "Banana Air"}, {"desc": "'S17/E187'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-03T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-03T17:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "Ashleigh ontdek haar broer se ontstellende geheim, maar word afgelei deur die nuus van 'n tennis talent-kompetisie. Sy beland in 'n krisis van haar eie wanneer sy haar kans mis om deur raakgesien te word.", "start_date": "2026-10-03T18:30:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-03T19:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-03T20:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-03T20:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-03T21:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E35'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-03T21:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-03T22:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-03T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-03T23:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-04T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-02", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}