{"end_date": "2026-10-05", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261003.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261003&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-10-04T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E8'. Ons ontmoet vir Sonia waar sy en haar kinders wegkruip. Adri probeer haar bes om Sonia aan die praat te kry.", "start_date": "2026-10-04T20:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S1/E13'. Brendan vlieg huis toe terwyl Bobby Catalina verken. Saam kyk die twee terug op die wilde, hartroerende reis deur Amerika wat hulle gedeel het.", "start_date": "2026-10-04T21:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-04T21:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-04T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-04T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-04T23:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-04T23:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-05T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}