{"end_date": "2026-10-05", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261004.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261004&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-04T00:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E13'. In die seisoenfinaal kan jy uitsien na hope lag, chaos en pret wanneer Salom\u00e9 en haar vriend, Allistair Plaatjies, die ateljee oorneem. Salom\u00e9 sorg ook vir 'n asemrowende optrede.", "start_date": "2026-10-04T00:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S16/E26'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-04T01:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-04T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-04T04:00:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S18/E17'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-10-04T05:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E18'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-10-04T06:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E19'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-10-04T06:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E20'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-10-04T07:00:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S18/E21'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.", "start_date": "2026-10-04T07:30:00+00:00", "title": "EGOLI - Plek Van Goud"}, {"desc": "'S13/E28'. Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? God nooi ons om die kuns van rus te herontdek. Saam met Marina van der Linde.", "start_date": "2026-10-04T08:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap"}, {"desc": "'S15/E86'. Max vaar uit oor 'n kollega se o\u00ebnskynlike onbevoegdheid. Joe sit sy voet neer oor sisteme in Ongevalle, en Thalia se nuwe romanse skop op 'n spannende noot af.", "start_date": "2026-10-04T08:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E87'. Die toestand van Joe se pasi\u00ebnt raak kritiek en Jess voel verantwoordelik. Louis en Naomi maak kennis met Hannah, en Petro besluit dit is tyd om Thalia vas te vat.", "start_date": "2026-10-04T09:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E88'. Thalia het haar bedenkinge oor Le Roux. Max en Joe het 'n onderonsie. Hannah sorg vir chaos, en Elise kry die idee dat Annetjie haar vermy.", "start_date": "2026-10-04T09:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E89'. Nicolette is ontsteld wanneer sy uitvind wie die Thomas-familie as prokureur aangestel het. Naomi wil Hannah teen nog 'n teleurstelling beskerm, en Le Roux wil Thalia van plan laat verander.", "start_date": "2026-10-04T10:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S15/E90'. Elise is oorgehaal om met Annetjie te praat. Naomi re\u00ebl 'n kuier tussen Hannah en haar boetie, maar Hannah stel nie belang nie. Anya is bekommerd oor Joe wanneer sy pasi\u00ebnt sterf.", "start_date": "2026-10-04T10:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E129'. Amanda vertel vir Mike die waarheid en vir 'n nuwe inwoner is daar nuwe geleenthede. Bridgette sit met haar hande in haar hare.", "start_date": "2026-10-04T11:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E130'. Riaan is vasbeslote om Frankie te oortuig om nie op te gee nie, en Bridgette neem 'n desperate besluit oor Nazeem. Bianca is trots op haar liefdadigheidsprojek, maar Siya is meer opgewonde oor iets anders.", "start_date": "2026-10-04T11:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E131'. Bianca se fondsinsameling kry momentum, terwyl dit lyk of dinge nie gaan uitwerk soos Riaan gehoop het nie. Wat gaan Nazeem doen wanneer hy uitvind dat Bridgette hom uitoorl\u00ea het?", "start_date": "2026-10-04T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E132'. Bianca sukkel met die fondsinsameling sonder Siya se hulp en Frankie besluit waar haar hart l\u00ea. Mrs J verras haar kinders, terwyl Nazeem tot aksie oorgaan om Bridgette finaal te sink.", "start_date": "2026-10-04T12:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-04T13:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E53'. Christine se verlede haal haar in. Lily onttrek n\u00e1 'n impulsiewe soen met Genie. Daar is spanning tydens repetisies wanneer Winnie en Jasmine se egos bots.", "start_date": "2026-10-04T13:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E54'. Patty ontdek 'n geheim wat swaar op haar weeg. Christine stel 'n ultimatum aan Sonja, maar Sonja toets steeds die grense daarvan. Genie maak 'n bekentenis aan Lily wat haar skok.", "start_date": "2026-10-04T14:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E55'. Lily stoei met haar gevoelens vir Genie. Rynard daag Christine uit met 'n versoek wat haar skok. Jasmine beraam haar eie plan teen Winnie vir die toneelstuk.", "start_date": "2026-10-04T14:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E56'. Jasmine wen vir Ragel met 'n kragtige monoloog oor. Amber konfronteer vir Genie. JP betrap vir Lily en Rynard saam.", "start_date": "2026-10-04T15:00:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-04T15:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-04T16:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S17/E188'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-04T16:30:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-04T17:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "Marta en Johan, vasgevang in ongelukkige huwelike, herontdek mekaar n\u00e1 'n ho\u00ebrskoolre\u00fcnie boodskap. 'n Geheime ontmoeting lei tot chaos wanneer 'n lyk uit 'n kas val.", "start_date": "2026-10-04T18:00:00+00:00", "title": "Die Aff\u00eare"}, {"desc": "'S5/E13'. Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan.", "start_date": "2026-10-04T19:30:00+00:00", "title": "Mal Kamper"}, {"desc": "'S1/E8'. Ons ontmoet vir Sonia waar sy en haar kinders wegkruip. Adri probeer haar bes om Sonia aan die praat te kry.", "start_date": "2026-10-04T20:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S1/E13'. Brendan vlieg huis toe terwyl Bobby Catalina verken. Saam kyk die twee terug op die wilde, hartroerende reis deur Amerika wat hulle gedeel het.", "start_date": "2026-10-04T21:00:00+00:00", "title": "Ander Dam Se Eende"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-04T21:30:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-04T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-04T22:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-04T23:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-04T23:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-05T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-05T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-05T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E26'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-05T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-05T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E52'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-05T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-05T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-05T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-05T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-05T10:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-05T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-05T11:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-05T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-05T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E81'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-10-05T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-05T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-05T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-05T14:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-05T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E91'. Rudolf se teenwoordigheid plaas Nicolette in 'n moeilike situasie. Tertius is gefrustreerd wanneer hy meer inligting oor die dood van 'n pasi\u00ebnt bekom.", "start_date": "2026-10-05T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E188'. Jenna ondervra die Swarts-familie. Aunty Ginevra arriveer vanuit Itali\u00eb. Nina het 'n wonderlike idee vir Karla.", "start_date": "2026-10-05T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E189'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-05T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E57'. Winnie is op die oorlogspad oor die einde van die toneelstuk. Ruan maak 'n skokontdekking. Jasmine sukkel om vat te kry aan haar dogters se donker plan met Christine.", "start_date": "2026-10-05T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E109'. Nilay geniet die aandag na haar produkbekendstelling. Doga en Giray se band groei. Gorkem baklei met haar familie. Ruzgar soek steeds 'n kans by Nursema.", "start_date": "2026-10-05T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-05T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E91'. Rudolf se teenwoordigheid plaas Nicolette in 'n moeilike situasie. Tertius is gefrustreerd wanneer hy meer inligting oor die dood van 'n pasi\u00ebnt bekom.", "start_date": "2026-10-05T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E188'. Jenna ondervra die Swarts-familie. Aunty Ginevra arriveer vanuit Itali\u00eb. Nina het 'n wonderlike idee vir Karla.", "start_date": "2026-10-05T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E57'. Winnie is op die oorlogspad oor die einde van die toneelstuk. Ruan maak 'n skokontdekking. Jasmine sukkel om vat te kry aan haar dogters se donker plan met Christine.", "start_date": "2026-10-05T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-04", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}