{"end_date": "2026-10-06", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261005.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261005&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-05T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-05T01:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-05T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E26'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-05T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-05T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E161'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor 'alles vir almal.'", "start_date": "2026-10-05T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E52'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-05T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E28'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-05T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-05T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-05T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-05T10:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-05T10:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-05T11:00:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S12/E133'. 'n Tragedie tref Ruiterbosch. Frankie voel gereed om die realiteit saam met Riaan aan te durf.", "start_date": "2026-10-05T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-05T12:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E81'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-10-05T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-05T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-05T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-05T14:30:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-05T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E91'. Rudolf se teenwoordigheid plaas Nicolette in 'n moeilike situasie. Tertius is gefrustreerd wanneer hy meer inligting oor die dood van 'n pasi\u00ebnt bekom.", "start_date": "2026-10-05T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E188'. Jenna ondervra die Swarts-familie. Aunty Ginevra arriveer vanuit Itali\u00eb. Nina het 'n wonderlike idee vir Karla.", "start_date": "2026-10-05T15:59:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E189'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-05T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E57'. Winnie is op die oorlogspad oor die einde van die toneelstuk. Ruan maak 'n skokontdekking. Jasmine sukkel om vat te kry aan haar dogters se donker plan met Christine.", "start_date": "2026-10-05T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E109'. Nilay geniet die aandag na haar produkbekendstelling. Doga en Giray se band groei. Gorkem baklei met haar familie. Ruzgar soek steeds 'n kans by Nursema.", "start_date": "2026-10-05T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-05T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E91'. Rudolf se teenwoordigheid plaas Nicolette in 'n moeilike situasie. Tertius is gefrustreerd wanneer hy meer inligting oor die dood van 'n pasi\u00ebnt bekom.", "start_date": "2026-10-05T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-05T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E188'. Jenna ondervra die Swarts-familie. Aunty Ginevra arriveer vanuit Itali\u00eb. Nina het 'n wonderlike idee vir Karla.", "start_date": "2026-10-05T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E57'. Winnie is op die oorlogspad oor die einde van die toneelstuk. Ruan maak 'n skokontdekking. Jasmine sukkel om vat te kry aan haar dogters se donker plan met Christine.", "start_date": "2026-10-05T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-05T22:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-05T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S2/E13 - Noordoewer'. Joalette word deur Abe en Ansa na Noordoewer genooi. Abe neem haar op 'n plaastoer en Ansa stel Joalette aan hul mak diere voor. Hul seun, Sarel, berei 'n sout pampoenpotjie voor.", "start_date": "2026-10-05T23:00:00+00:00", "title": "Op Pad Met My Potjie"}, {"desc": "'S1/E13'. In die seisoenfinaal kan jy uitsien na hope lag, chaos en pret wanneer Salom\u00e9 en haar vriend, Allistair Plaatjies, die ateljee oorneem. Salom\u00e9 sorg ook vir 'n asemrowende optrede.", "start_date": "2026-10-05T23:30:00+00:00", "title": "Show'KIE"}, {"desc": "'S1/E8'. Ons ontmoet vir Sonia waar sy en haar kinders wegkruip. Adri probeer haar bes om Sonia aan die praat te kry.", "start_date": "2026-10-06T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-06T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-06T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-06T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E27'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-06T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E162'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van rus.", "start_date": "2026-10-06T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E29'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-06T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E162'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van rus.", "start_date": "2026-10-06T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E53'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-06T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E29'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-06T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-06T08:30:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-06T09:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-06T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E109'. Nilay geniet die aandag na haar produkbekendstelling. Doga en Giray se band groei. Gorkem baklei met haar familie. Ruzgar soek steeds 'n kans by Nursema.", "start_date": "2026-10-06T11:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E134'. Bridgette huur 'n privaatspeurder. Justin sien Frankie en Riaan vir die eerste keer saam, terwyl Bianca se jaloesie kookpunt bereik.", "start_date": "2026-10-06T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E57'. Winnie is op die oorlogspad oor die einde van die toneelstuk. Ruan maak 'n skokontdekking. Jasmine sukkel om vat te kry aan haar dogters se donker plan met Christine.", "start_date": "2026-10-06T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E82'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-10-06T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-06T13:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-06T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E43 - Somerliefde'. Shani besef die Desember vakansie gaan lekkerder wees as wat sy verwag het. Dolf maak 'n skokkende bevinding. Ouma Mart probeer om vir Sunette op te beur. 'n Onverwagse besoeker daag op.", "start_date": "2026-10-06T15:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S15/E92'. Jess probeer Petro oortuig dat Joe onskuldig is. Ella word oor 'n pasi\u00ebnt se dood ondervra, en Elise oorreed Uys om haar te help om Annetjie se woonstel op te ruim.", "start_date": "2026-10-06T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E189'. Jenna vind uit iemand jok vir haar. Swarts & Swarts sukkel om 'n borg vas te maak. Gys ontmoet vir Aunty G.", "start_date": "2026-10-06T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E135'. Bridgette vind iets wat alles kan verander, terwyl Amanda sukkel om Riaan en Frankie se verhouding te aanvaar. Ruiterbosch is steeds in skok.", "start_date": "2026-10-06T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E190'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-06T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E58'. Wayne betrap Manny terwyl hy weddenskappe op die toneelstuk re\u00ebl. Ruan en Genie stamp lelik koppe. Lily en Hazel stres oor die video, terwyl Rynard flikkers gooi na Sonja.", "start_date": "2026-10-06T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E110'. Ruzgar verklaar sy liefde vir Nursema aan Abdullah. Geskok oor sy vermetelheid, jaag Abdullah hom uit en ontbied vir Nursema dadelik huis toe.", "start_date": "2026-10-06T18:01:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S5/E1'. In die vorige seisoen het Herman Bosman die eerste speler geword wat die miljoen op vraag 15 kon wen. In die eerste episode van die nuwe seisoen beland drie nuwe spelers in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-10-06T19:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E92'. Jess probeer Petro oortuig dat Joe onskuldig is. Ella word oor 'n pasi\u00ebnt se dood ondervra, en Elise oorreed Uys om haar te help om Annetjie se woonstel op te ruim.", "start_date": "2026-10-06T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E135'. Bridgette vind iets wat alles kan verander, terwyl Amanda sukkel om Riaan en Frankie se verhouding te aanvaar. Ruiterbosch is steeds in skok.", "start_date": "2026-10-06T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E189'. Jenna vind uit iemand jok vir haar. Swarts & Swarts sukkel om 'n borg vas te maak. Gys ontmoet vir Aunty G.", "start_date": "2026-10-06T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E58'. Wayne betrap Manny terwyl hy weddenskappe op die toneelstuk re\u00ebl. Ruan en Genie stamp lelik koppe. Lily en Hazel stres oor die video, terwyl Rynard flikkers gooi na Sonja.", "start_date": "2026-10-06T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-05", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}