{"end_date": "2026-10-08", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261007.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261007&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-07T00:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-07T00:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-07T01:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "Ashleigh ontdek haar broer se ontstellende geheim, maar word afgelei deur die nuus van 'n tennis talent-kompetisie. Sy beland in 'n krisis van haar eie wanneer sy haar kans mis om deur raakgesien te word.", "start_date": "2026-10-07T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-07T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E28'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-07T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E163'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van samewerking.", "start_date": "2026-10-07T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E30'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-07T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E163'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Vandag begelei Marina van der Linde die gesprek en gesels met ons oor die waarde van samewerking.", "start_date": "2026-10-07T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E54'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-07T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E30'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-07T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-07T08:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-07T09:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-07T10:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S2/E110'. Ruzgar verklaar sy liefde vir Nursema aan Abdullah. Geskok oor sy vermetelheid, jaag Abdullah hom uit en ontbied vir Nursema dadelik huis toe.", "start_date": "2026-10-07T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E135'. Bridgette vind iets wat alles kan verander, terwyl Amanda sukkel om Riaan en Frankie se verhouding te aanvaar. Ruiterbosch is steeds in skok.", "start_date": "2026-10-07T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E58'. Wayne betrap Manny terwyl hy weddenskappe op die toneelstuk re\u00ebl. Ruan en Genie stamp lelik koppe. Lily en Hazel stres oor die video, terwyl Rynard flikkers gooi na Sonja.", "start_date": "2026-10-07T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E83'. In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.", "start_date": "2026-10-07T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S4/E1'. Ons begin die nuwe seisoen met hoop n\u00e1 verlies. Aktrise Veronique Jephtas deel haar miskraamverhaal. Die berader Debra Sowter gee praktiese raad en Jesm\u00e9 Swarts sing ons harte warm.", "start_date": "2026-10-07T13:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-07T14:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-07T15:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E93'. Nicolette bak self 'n poets vir Hannah. Elise pak die bul daadwerklik by die horings, en Rudolf se ondersoek slaan 'n onverwagse koers in.", "start_date": "2026-10-07T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E190'. Rossouw en Gys stamp koppe, en Jacques en Pam moet intree. Die boeties probeer die Viljoen-gesin be\u00efndruk.", "start_date": "2026-10-07T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E136'. Kaashifa en Rhafiek trap in 'n soortgelyke slaggat, terwyl Elzette 'n naelskraap ondervinding het. Bridgette is op 'n missie.", "start_date": "2026-10-07T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E191'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-07T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E59'. Ragel berei voor om 'n gewaagde nuwe rigting te onthul. Christine staan tussen die lojaliteite van haar verlede en die toekoms wat sy vasbeslote is om vir haarself te bou.", "start_date": "2026-10-07T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E111'. Fatih en Gorkem het 'n groot openbare uitval by 'n restaurant. Alev is ontsteld dat Abdullah en Pembe, Omer en Kivilcim besoek het.", "start_date": "2026-10-07T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Terugblik na Dawid se aftreepartytjie wys hoe die notaboek in sy besit beland het. Die fluitjieblaser-storie blaas op en Adri wonder of dit nie dalk bo haar vuurmaakplek is nie.", "start_date": "2026-10-07T19:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S15/E93'. Nicolette bak self 'n poets vir Hannah. Elise pak die bul daadwerklik by die horings, en Rudolf se ondersoek slaan 'n onverwagse koers in.", "start_date": "2026-10-07T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E136'. Kaashifa en Rhafiek trap in 'n soortgelyke slaggat, terwyl Elzette 'n naelskraap ondervinding het. Bridgette is op 'n missie.", "start_date": "2026-10-07T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E190'. Rossouw en Gys stamp koppe, en Jacques en Pam moet intree. Die boeties probeer die Viljoen-gesin be\u00efndruk.", "start_date": "2026-10-07T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E59'. Ragel berei voor om 'n gewaagde nuwe rigting te onthul. Christine staan tussen die lojaliteite van haar verlede en die toekoms wat sy vasbeslote is om vir haarself te bou.", "start_date": "2026-10-07T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S15/E14'. Waar bykans 75% van alle katarakte ouderdomverwant is, het ons meer hieroor gaan uitvind by 'n optometris en 'n oogspesialis.", "start_date": "2026-10-07T22:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-07T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-07T23:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-07T23:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Terugblik na Dawid se aftreepartytjie wys hoe die notaboek in sy besit beland het. Die fluitjieblaser-storie blaas op en Adri wonder of dit nie dalk bo haar vuurmaakplek is nie.", "start_date": "2026-10-08T00:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-08T01:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "Ashleigh ontdek haar broer se ontstellende geheim, maar word afgelei deur die nuus van 'n tennis talent-kompetisie. Sy beland in 'n krisis van haar eie wanneer sy haar kans mis om deur raakgesien te word.", "start_date": "2026-10-08T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-08T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E29'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-08T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.", "start_date": "2026-10-08T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E31'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.", "start_date": "2026-10-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E55'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-08T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E31'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-08T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-08T08:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-08T09:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-08T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E111'. Fatih en Gorkem het 'n groot openbare uitval by 'n restaurant. Alev is ontsteld dat Abdullah en Pembe, Omer en Kivilcim besoek het.", "start_date": "2026-10-08T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E136'. Kaashifa en Rhafiek trap in 'n soortgelyke slaggat, terwyl Elzette 'n naelskraap ondervinding het. Bridgette is op 'n missie.", "start_date": "2026-10-08T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E59'. Ragel berei voor om 'n gewaagde nuwe rigting te onthul. Christine staan tussen die lojaliteite van haar verlede en die toekoms wat sy vasbeslote is om vir haarself te bou.", "start_date": "2026-10-08T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E84'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-10-08T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-08T13:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-08T14:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-08T14:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E94'. Elise en Uys raak toenemend bekommerd oor Annetjie se gemoedstoestand. Joe voel sy verhouding met Max is besig om uitmekaar te val, en Anya probeer hom troos.", "start_date": "2026-10-08T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E191'. Aunty G groei op Lettie. Sanet wonder oor Rossouw, en Jenna ondervra 'n verdagte.", "start_date": "2026-10-08T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-08T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E192'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-08T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E112'. Cagri nooi Nilay vir tee by die fabriek, wat Mustafa jaloers maak. Pembe is kwaad omdat Gorkem geskenke gee aan gaste wat kom bid het.", "start_date": "2026-10-08T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E12 - Andree Van Der Vyver & Sandra Kemp'. Andree van der Vyver, skoolhoof van Olyfkrans College in Swellendam, deel haar lewenslesse met ons. In Malgas, hoor ons hoe perdeliefhebber Sandra Kemp uitdagings en te\u00ebspoed hanteer.", "start_date": "2026-10-08T19:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S15/E15'. Daar word gesels met persone wat betrokke is by 'n Passiespele onder die titel: Jesus The Crucified, wat eersdaags in Suid-Afrika opgevoer word.", "start_date": "2026-10-08T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E94'. Elise en Uys raak toenemend bekommerd oor Annetjie se gemoedstoestand. Joe voel sy verhouding met Max is besig om uitmekaar te val, en Anya probeer hom troos.", "start_date": "2026-10-08T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-08T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E191'. Aunty G groei op Lettie. Sanet wonder oor Rossouw, en Jenna ondervra 'n verdagte.", "start_date": "2026-10-08T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-08T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-07", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}