{"end_date": "2026-10-09", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261008.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261008&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S1/E9'. 'n Terugblik na Dawid se aftreepartytjie wys hoe die notaboek in sy besit beland het. Die fluitjieblaser-storie blaas op en Adri wonder of dit nie dalk bo haar vuurmaakplek is nie.", "start_date": "2026-10-08T00:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-08T01:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "Ashleigh ontdek haar broer se ontstellende geheim, maar word afgelei deur die nuus van 'n tennis talent-kompetisie. Sy beland in 'n krisis van haar eie wanneer sy haar kans mis om deur raakgesien te word.", "start_date": "2026-10-08T02:00:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-08T03:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E29'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-08T03:30:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.", "start_date": "2026-10-08T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E31'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-08T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E164'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman gesels en verduidelik die verskil tussen roetine of roeping.", "start_date": "2026-10-08T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E55'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-08T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E31'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-08T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-08T08:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E11 - Tinus Newman & Willene De Villiers'. Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston.", "start_date": "2026-10-08T09:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S13/E27'. ontbytSAKE se ateljeegas is radiopersoonlikheid Gareth Cliff en in ons SAKEfokus besoek ons die Groen Kalahari in die Upington omgewing.", "start_date": "2026-10-08T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S2/E111'. Fatih en Gorkem het 'n groot openbare uitval by 'n restaurant. Alev is ontsteld dat Abdullah en Pembe, Omer en Kivilcim besoek het.", "start_date": "2026-10-08T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E136'. Kaashifa en Rhafiek trap in 'n soortgelyke slaggat, terwyl Elzette 'n naelskraap ondervinding het. Bridgette is op 'n missie.", "start_date": "2026-10-08T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E59'. Ragel berei voor om 'n gewaagde nuwe rigting te onthul. Christine staan tussen die lojaliteite van haar verlede en die toekoms wat sy vasbeslote is om vir haarself te bou.", "start_date": "2026-10-08T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E84'. Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-10-08T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-08T13:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-08T14:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-08T14:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E94'. Elise en Uys raak toenemend bekommerd oor Annetjie se gemoedstoestand. Joe voel sy verhouding met Max is besig om uitmekaar te val, en Anya probeer hom troos.", "start_date": "2026-10-08T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E191'. Aunty G groei op Lettie. Sanet wonder oor Rossouw, en Jenna ondervra 'n verdagte.", "start_date": "2026-10-08T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-08T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E192'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-08T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-08T17:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E112'. Cagri nooi Nilay vir tee by die fabriek, wat Mustafa jaloers maak. Pembe is kwaad omdat Gorkem geskenke gee aan gaste wat kom bid het.", "start_date": "2026-10-08T18:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S1/E12 - Andree Van Der Vyver & Sandra Kemp'. Andree van der Vyver, skoolhoof van Olyfkrans College in Swellendam, deel haar lewenslesse met ons. In Malgas, hoor ons hoe perdeliefhebber Sandra Kemp uitdagings en te\u00ebspoed hanteer.", "start_date": "2026-10-08T19:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S15/E15'. Daar word gesels met persone wat betrokke is by 'n Passiespele onder die titel: Jesus The Crucified, wat eersdaags in Suid-Afrika opgevoer word.", "start_date": "2026-10-08T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E94'. Elise en Uys raak toenemend bekommerd oor Annetjie se gemoedstoestand. Joe voel sy verhouding met Max is besig om uitmekaar te val, en Anya probeer hom troos.", "start_date": "2026-10-08T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-08T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E191'. Aunty G groei op Lettie. Sanet wonder oor Rossouw, en Jenna ondervra 'n verdagte.", "start_date": "2026-10-08T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-08T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-08T21:32:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E1'. Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars is terug met heerlike stories. Die Glam Guru, Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels gesels saam oor die mooi en lelike dinge in die lewe.", "start_date": "2026-10-08T22:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-08T22:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E15'. Daar word gesels met persone wat betrokke is by 'n Passiespele onder die titel: Jesus The Crucified, wat eersdaags in Suid-Afrika opgevoer word.", "start_date": "2026-10-08T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Terugblik na Dawid se aftreepartytjie wys hoe die notaboek in sy besit beland het. Die fluitjieblaser-storie blaas op en Adri wonder of dit nie dalk bo haar vuurmaakplek is nie.", "start_date": "2026-10-08T23:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S5/E1'. In die vorige seisoen het Herman Bosman die eerste speler geword wat die miljoen op vraag 15 kon wen. In die eerste episode van die nuwe seisoen beland drie nuwe spelers in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-10-09T00:30:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "Ashleigh ontdek haar broer se ontstellende geheim, maar word afgelei deur die nuus van 'n tennis talent-kompetisie. Sy beland in 'n krisis van haar eie wanneer sy haar kans mis om deur raakgesien te word.", "start_date": "2026-10-09T01:30:00+00:00", "title": "Breekpunt"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-09T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E30'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-09T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.", "start_date": "2026-10-09T03:50:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E32'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-09T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E165'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Agt-tot-vyf: Na ure? Jurie Schoeman ondersoek die term 'counterculture', oftewel kontrakultuur, en wat dit vir elkeen beteken.", "start_date": "2026-10-09T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S1/E56'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-09T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E32'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-09T06:30:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S13/E36'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-09T08:30:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S4/E11'. Kan 'n mens Springbokrugby as 'n paasfees beskryf? Wie is Rassie Erasmus? Is die Paashaas en tandemuis maats? Skakel in en vind uit in hierdie spesiale Paasfees episode van Kyk Wie Praat.", "start_date": "2026-10-09T09:30:00+00:00", "title": "Kyk Wie Praat"}, {"desc": "'S15/E15'. Daar word gesels met persone wat betrokke is by 'n Passiespele onder die titel: Jesus The Crucified, wat eersdaags in Suid-Afrika opgevoer word.", "start_date": "2026-10-09T10:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E112'. Cagri nooi Nilay vir tee by die fabriek, wat Mustafa jaloers maak. Pembe is kwaad omdat Gorkem geskenke gee aan gaste wat kom bid het.", "start_date": "2026-10-09T11:00:00+00:00", "title": "Dikker As Water"}, {"desc": "'S12/E137'. Gary is oorgretig om Kate te help soek vir 'n nuwe huurder, terwyl Siya getoets word. Bridgette is vasbeslote om die waarheid uit te vind.", "start_date": "2026-10-09T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E60'. Genie probeer 'n oplossing vind n\u00e1 die rampspoedige afspraak met Lily. Jasmine is paniekerig oor die plan teen Christine. Ragel glo die spanning oor die toneelstuk is opgelos.", "start_date": "2026-10-09T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E85'. Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.", "start_date": "2026-10-09T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S2/E4'. Hierdie week groet ons Letsatsi Lodge, ry pragtige Suid-Vrystaatse grondpaaie tot in die Oos-Kaap, en groot drama wag naby Tarkastad met 'n spanningsmoment!", "start_date": "2026-10-09T13:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S1/E12 - Andree Van Der Vyver & Sandra Kemp'. Andree van der Vyver, skoolhoof van Olyfkrans College in Swellendam, deel haar lewenslesse met ons. In Malgas, hoor ons hoe perdeliefhebber Sandra Kemp uitdagings en te\u00ebspoed hanteer.", "start_date": "2026-10-09T14:00:00+00:00", "title": "Overbergbewoners"}, {"desc": "'S3/E9'. Leah kuier in Calvinia in die Noord-Kaap. Sy verras inwoners met 'n hupstoot van Lottoland, en na 'n paar weke keer sy terug na die dorp om te sien wat die span verrig het.", "start_date": "2026-10-09T14:30:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E1 - Die Rassie van Polony'. Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kli\u00ebnt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie.", "start_date": "2026-10-09T15:00:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S15/E95'. Die spanning rondom Rudolf se ondersoek loop hoog. Hannah gaan sien 'n sielkundige, en Anya en Joe se vriendskap blom. Elise is vasbeslote om Annetjie van haar 'opgaarsiekte' te help genees.", "start_date": "2026-10-09T15:30:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S1/E44 - Vakansieromanse'. Die Brinks geniet die skoolvakansie, maar dit blyk of drama nooit 'n blaaskans vat nie. Shani geniet Dave se geselskap terwyl Dolf probeer uitreik na Monique.", "start_date": "2026-10-09T16:00:00+00:00", "title": "Re\u00ebnboogrant"}, {"desc": "'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.", "start_date": "2026-10-09T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E193'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-09T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S9/E2'. Danneline Ramsden, Kwagga Boucher en kulkunstenaar, Wolfgang Riebe vertel van werksoek en toeriste. Schalk Joubert maak ook lekker musiek met Mansoor Joseph en Ali Samsodien.", "start_date": "2026-10-09T17:30:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S16/E27'. Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorl\u00ea.", "start_date": "2026-10-09T18:00:00+00:00", "title": "Toks & Tjops"}, {"desc": "'S3/E10'. Leah reis na Knysna in die Tuinroete. 'n Groep inwoners wil graag 'n dorp-projek aanpak, en Leah verras hulle met 'n hupstoot van Lottoland wat dit moontlik maak.", "start_date": "2026-10-09T19:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S2/E5'. Hierdie week reis Hans en Franswa vanaf Blanco met wonderlike agterpaaie tot by Zuurberg naby Addo, waar alles in 'n oogwink verander. Jy wil dit nie misloop nie!", "start_date": "2026-10-09T19:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E95'. Die spanning rondom Rudolf se ondersoek loop hoog. Hannah gaan sien 'n sielkundige, en Anya en Joe se vriendskap blom. Elise is vasbeslote om Annetjie van haar 'opgaarsiekte' te help genees.", "start_date": "2026-10-09T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E138'. Siya en Elzette stamp koppe en Gary wil seker maak 'n mooi meisie huur Kate se kothuis. Bridgette neem desperaat besluite.", "start_date": "2026-10-09T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S10/E5'. Conrad en sy vrou is oppad om te verhuis Kaap toe. Die werk wag vir hom in die Kaap en hy wag nou net in spanning om sy huis te verkoop. Die span sit n hand by sodat hulle binnekort kan verhuis.", "start_date": "2026-10-09T21:00:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S1/E9'. 'n Terugblik na Dawid se aftreepartytjie wys hoe die notaboek in sy besit beland het. Die fluitjieblaser-storie blaas op en Adri wonder of dit nie dalk bo haar vuurmaakplek is nie.", "start_date": "2026-10-09T21:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-08", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}