{"end_date": "2026-10-27", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261015.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261015&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.", "start_date": "2026-10-26T00:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.", "start_date": "2026-10-26T01:00:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-26T02:00:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E41'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-26T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.", "start_date": "2026-10-26T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E43'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-26T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E179'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma herinner ons: word wakker vir die hemel, hier en nou.", "start_date": "2026-10-26T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E5'. Hip, Hop, Flip en Flop is hasies wat speel-speel saam met die maatjies by die huis die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam leer hulle oulike lessies.", "start_date": "2026-10-26T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E43'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-26T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.", "start_date": "2026-10-26T08:30:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S1/E4 - Die Touchy Game'. 'n Onskuldige touch-rugby wedstryd tydens middagete gee aanleiding tot Flip se ongewilde oortuigings oor vroue. Joubert kry Tjaart om al sy eks-vriendinne te bel om uit te vind of hulle swanger is.", "start_date": "2026-10-26T09:30:00+00:00", "title": "Die Kantoor"}, {"desc": "'S9/E4'. Die pragtige Nadine, Pieter Moller en Mervin Beukes kuier saam met Pietman en Lyntjie. Schalk Joubert en Pieter van der Westuizen maak lekker musiek.", "start_date": "2026-10-26T10:02:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-26T10:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S1/E1'. Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.", "start_date": "2026-10-26T11:02:00+00:00", "title": "Schuster"}, {"desc": "'S12/E148'. Mymoena dring daarop aan dat Siya oop kaarte speel. Mike sukkel om by te hou by sy ou drinkebroer en Wade is bekommerd dat Angie verkeerde afleidings begin maak oor hulle verhouding.", "start_date": "2026-10-26T12:03:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.", "start_date": "2026-10-26T12:32:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S10/E96'. Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.", "start_date": "2026-10-26T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australi\u00eb en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.", "start_date": "2026-10-26T13:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-26T14:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-26T14:30:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.", "start_date": "2026-10-26T15:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E106'. LJ besef hy het 'n reuse fout gemaak deur Thalia te verloor. At is geskok wanneer Conrad groot nuus met hom deel, en Nicolette is van vooraf bekommerd oor Tertius se gemoedstoestand.", "start_date": "2026-10-26T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E200'. Anja is bekommerd oor Fourie se uitbarsings. Sanet sit haar beste voet voor by die bekendstelling. Daar is 'n lelike voorval by die klub met erge gevolge.", "start_date": "2026-10-26T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-26T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E210'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-26T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.", "start_date": "2026-10-26T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E3'. MPI probeer skadebeheer doen n\u00e1 Nathan se groot aankondiging. Die spanning tussen Ezra en Stella bou op soos hy haar 'n groot fout laat maak.", "start_date": "2026-10-26T18:00:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E4'. Terwyl MPI voorberei vir 'n groot voorlegging, bots Ezra en Stella oor strategie. Yolanda werf 'n sleutelspeler, terwyl verborge motiewe die Jefferson-ooreenkoms bedreig.", "start_date": "2026-10-26T18:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S13/E39'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-26T19:00:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E106'. LJ besef hy het 'n reuse fout gemaak deur Thalia te verloor. At is geskok wanneer Conrad groot nuus met hom deel, en Nicolette is van vooraf bekommerd oor Tertius se gemoedstoestand.", "start_date": "2026-10-26T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-26T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E200'. Anja is bekommerd oor Fourie se uitbarsings. Sanet sit haar beste voet voor by die bekendstelling. Daar is 'n lelike voorval by die klub met erge gevolge.", "start_date": "2026-10-26T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.", "start_date": "2026-10-26T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S2/E7'. Die driemanskap is terug! Ons groet Zuurberg en ry deur die vrugbare Sondagsriviervallei tot by die ongerepte Baviaanskloof, 'n reis vol ontdekking.", "start_date": "2026-10-26T22:00:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australi\u00eb en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.", "start_date": "2026-10-26T22:30:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S5/E3'. Ses splinternuwe spelers speel Vinnigste Vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Wie van die pensionaris, die meganiese ingenieur of die Afrikaanse onderwyser gaan die beste vaar?", "start_date": "2026-10-26T23:00:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansi\u00eble hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.", "start_date": "2026-10-27T00:00:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}, {"desc": "'S4/E4'. Ons vind hoop met akteur Tarique Kenny wat vertel oor sy seldsame siekte, en mediese student Joy Schoor wat deel oor haar kankerstryd. Die Divine Grace Worship Team sing vir ons.", "start_date": "2026-10-27T01:00:00+00:00", "title": "Koortjies Met Elwira Standili"}, {"desc": "'S3/E12'. Leah besoek Sedgefield in die Wes-Kaap en ontmoet inwoners met 'n passie vir die dorp. Sy oorhandig 'n Lottoland-verrassing waarmee hul verskeie projekte kan voltooi.", "start_date": "2026-10-27T02:00:00+00:00", "title": "Lottoland Help 'n Dorp"}, {"desc": "'S1/E2'. Musiekvideo's vir elke smaak.", "start_date": "2026-10-27T02:30:00+00:00", "title": "Musiekvideo's"}, {"desc": "'S12/E42'. Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.", "start_date": "2026-10-27T03:29:00+00:00", "title": "GROOTplaas"}, {"desc": "'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.", "start_date": "2026-10-27T03:49:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S12/E44'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-27T04:00:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S7/E180'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosa\u00efek gemeente. Ek het 'n vriend wat wonder oor die lewe na die dood. Melissa Botma bemoedig ons: 'Volg Hom om die hemel nou te leef'.", "start_date": "2026-10-27T06:00:00+00:00", "title": "Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis"}, {"desc": "'S2/E6'. Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-w\u00eareld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.", "start_date": "2026-10-27T06:15:00+00:00", "title": "Hopla"}, {"desc": "'S12/E44'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.", "start_date": "2026-10-27T06:31:00+00:00", "title": "Die GROOT Ontbyt"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-27T08:30:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S10/E8'. Mauritz woon nou in Australi\u00eb en het sy ma gevra om 'n ogie te hou oor die verkoop van sy huis. Die span gee die kombuis 'n moderne gevoel sodat die eiendom vinnig kan verkoop.", "start_date": "2026-10-27T09:02:00+00:00", "title": "Vat Jou Goed En Trek"}, {"desc": "'S13/E30'. ontbytSAKE se ateljeegas is die minister van landbou, Willie Aucamp. Ons fokus in SAKE op die landboubedryf.", "start_date": "2026-10-27T09:30:00+00:00", "title": "ontbytSAKE"}, {"desc": "'S1/E3'. MPI probeer skadebeheer doen n\u00e1 Nathan se groot aankondiging. Die spanning tussen Ezra en Stella bou op soos hy haar 'n groot fout laat maak.", "start_date": "2026-10-27T11:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E4'. Terwyl MPI voorberei vir 'n groot voorlegging, bots Ezra en Stella oor strategie. Yolanda werf 'n sleutelspeler, terwyl verborge motiewe die Jefferson-ooreenkoms bedreig.", "start_date": "2026-10-27T11:30:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S12/E149'. Mymoena probeer haar dogter beskerm, terwyl Siya desperaat die regte ding probeer doen. Gary se soektog na die gewetenlose swendelaar neem 'n donker wending.", "start_date": "2026-10-27T12:00:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E69'. Jasmine en Winnie deel die goeie nuus met Ragel. Sonja luister 'n verdagte telefoongesprek af. Erica se plan ontrafel.", "start_date": "2026-10-27T12:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S10/E97'. In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.", "start_date": "2026-10-27T13:00:00+00:00", "title": "Klaskamer 10"}, {"desc": "'S13/E39'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-w\u00eareld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.", "start_date": "2026-10-27T13:31:00+00:00", "title": "Super Rugby"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-27T14:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E1 - The Library Man'. Warno word 15 en kry meer as waarvoor hy gehoop het. Die eerste gevaar wag reeds op 'n plek wat hy gedink het hy baie goed ken.", "start_date": "2026-10-27T14:59:00+00:00", "title": "Spooksoeker"}, {"desc": "'S15/E107'. Conrad stel Johan aan die Binnelanders voor. Nicolette neem die leisels oor wanneer Naomi haar verras met nuus oor Tracy. LJ se vriend, Jamie, het groot planne vir Garage Pie.", "start_date": "2026-10-27T15:31:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S3/E201'. Die broers moet 'n moeilike besluit neem rakende die gala. Rossouw en Anja bevind hulle self alleen.", "start_date": "2026-10-27T16:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-27T16:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S17/E211'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.", "start_date": "2026-10-27T17:00:00+00:00", "title": "eNuus"}, {"desc": "'S3/E70'. Lily en Genie neem 'n groot besluit oor hul toekoms. Christine maak 'n vredesgebaar teenoor Jasmine. Hazel sien 'n intieme oomblik wat haar en Lily se plan kan vernietig.", "start_date": "2026-10-27T17:31:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S1/E5'. Stella staar verraad in die gesig wat haar grense toets. Ou alliansies wankel terwyl nuwe gesigte die magsbalans by MPI bedreig, en vanaand se besluite hou blywende gevolge.", "start_date": "2026-10-27T18:02:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S1/E6'. Ou wedywerings en nuwe bondgenootskappe ontvou wanneer Ezra die gevolge trotseer. Ryan se eerste dag bring spanning en Stella ontdek 'n baanbrekende leidraad in Mandy's Mints.", "start_date": "2026-10-27T18:33:00+00:00", "title": "Die Toring"}, {"desc": "'S5/E4'. Ses van ons land se bekendes speel vir liefdadigheid. Jannie du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Pietie Beyers, Nicole Holm, Dean Smith en Tracey-Lee Oliver stoei vir 'n plek in die vuurwarm stoel.", "start_date": "2026-10-27T19:01:00+00:00", "title": "Wie Word 'n Miljoen\u00ear?"}, {"desc": "'S15/E107'. Conrad stel Johan aan die Binnelanders voor. Nicolette neem die leisels oor wanneer Naomi haar verras met nuus oor Tracy. LJ se vriend, Jamie, het groot planne vir Garage Pie.", "start_date": "2026-10-27T20:01:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E150'. Mike oorweeg om die re\u00fcnie te kanselleer en Bridgette spring vir die kans om die man wat die kliniekprojek borg te ontmoet. Kate en Claire wil h\u00ea Gary moet ophou om jag te maak op die swendelaar.", "start_date": "2026-10-27T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E201'. Die broers moet 'n moeilike besluit neem rakende die gala. Rossouw en Anja bevind hulle self alleen.", "start_date": "2026-10-27T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E70'. Lily en Genie neem 'n groot besluit oor hul toekoms. Christine maak 'n vredesgebaar teenoor Jasmine. Hazel sien 'n intieme oomblik wat haar en Lily se plan kan vernietig.", "start_date": "2026-10-27T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-26", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}