{"end_date": "2026-10-22", "name": "KykNET & Kie HD", "info_url": "https://epg.pw/channels/451043/20261021.html", "country": "South Africa", "description": null, "error_message": "", "provider": "", "source_url": "https://epg.pw/api/epg.json?channel_id=451043&date=20261021&timezone=None", "epg_list": [{"desc": "'S2/E1 - Ivor Swartz'. Hy het sy broer doodgeskiet en vir 'n paar jaar was die tronk sy tuiste. Vandag is hy 'n jeugpredikant by die NG Kerk Oosterlig in Pretoria. Lee-Ann gesels met dominee Ivor Swartz.", "start_date": "2026-10-22T19:00:00+00:00", "title": "Waar Daar 'n Wil Is"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-22T19:30:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S15/E104'. Amor is onseker oor Delia se agenda en vrees dat sy haar gaan ontbloot. Louis en Naomi berei hulle voor om van Hannah afskeid te neem, en Bonnie is nuuskierig oor Annetjie se re\u00fcnie.", "start_date": "2026-10-22T20:00:00+00:00", "title": "Binnelanders"}, {"desc": "'S12/E147'. Wade en Angie ervaar 'n teer oomblik saam. Gary word ingespan om die swendelaar wat Ruiterbosch se mense teister te ontmasker. Intussen gaan Siya uit sy pad uit om die waarheid vir almal weg te steek.", "start_date": "2026-10-22T20:30:00+00:00", "title": "Suidooster"}, {"desc": "'S3/E199'. Karla en Nina is bekommerd oor Juvan. Swarts & Swarts ervaar groeipyne en Sanet sien uit na m\u00f4re se heropening.", "start_date": "2026-10-22T21:00:00+00:00", "title": "Diepe Waters"}, {"desc": "'S3/E68'. Winnie maak 'n skokkende onthulling oor haar en Jasmine se verlede. 'n Onskuldige gebaar deur Genie ruk die mat onder Lily en Ruan se voete uit. Christine neem 'n groot stap.", "start_date": "2026-10-22T21:30:00+00:00", "title": "Skemergrond"}, {"desc": "'S9/E3'. Die bekende pianis Rocco de Villiers saam met Dusty Dixon en Namakwalander, Don Theart vertel stories saam met Pietman en Lyntjie. Rocco maak ook musiek saam met Schalk Joubert.", "start_date": "2026-10-22T22:00:00+00:00", "title": "OppieStoep"}, {"desc": "'S2/E6'. Hans en Franswa ontdek die ruwe skoonheid van Zuurberg, terwyl Warren 'n splinternuwe fiets regkry n\u00e1 die onverwagse insident.", "start_date": "2026-10-22T22:30:00+00:00", "title": "1 Spoor Avonture"}, {"desc": "'S15/E17'. Die dorpie Letsitele, in die Limpopo Provinsie, word besoek en daar word kennis gemaak met verskeie entrepreneurs van die omgewing.", "start_date": "2026-10-22T23:00:00+00:00", "title": "Met 'n Huppel In Die Stap"}, {"desc": "'S1/E11'. Sonia en Johan ontvang albei dreigemente, en Johan vra Renate vir finansi\u00eble hulp om op die storie te bly en hul sekuriteit op te skerp. Die druk op Adri neem van alle kante toe.", "start_date": "2026-10-22T23:30:00+00:00", "title": "Die Nuusmakers"}], "offset": "+00:00", "timezone": "UTC", "error_code": -1, "start_date": "2026-10-22", "icon": "https://epg.pw/media/images/epg/2025/08/15/20250815040240101362_74.png"}